veldspan - CWI wire
Transcription
veldspan - CWI wire
*All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby CONSOLIDATED WIRE INDUSTRIES (PTY) LTD QUALITY PEOPLE, QUALITY PRODUCTS CWI converts process wire to produce a wide variety of fencing and fastening products. The primary markets served are farmers (agricultural co-operatives), builders (hardware outlets), mines, fencing contractors and various State departments. Products include nails, mesh fencing, barbed wire, high-tensile fencing wire, and wire for baling and binding. Most products have practical applications, such as protecting, enclosing and fastening. A range of nails is manufactured for use by formal and informal builders throughout Southern Africa. Wire mesh secures mine tunnels, wire netting protects sheep and ostriches. Barbed wire encloses livestock and game, while high-tensile wire trellises grapes. CWI’s high-tensile Veldspan® wire is one of the best known products in its field and is used by various Parks Boards and Private Game Farms to fence nature reserves. An advisory service is provided to farmers involving fence erection, repair and maintenance as well as training of farm labourers. A technical advisory service is provided by experienced CWI personnel. KWALITEIT MENSE, KWALITEIT PRODUKTE CWI produseer versinkte draad in ‘n groot verskeidenheid omheining en vashegtingsprodukte. Die primêre markte wat bedien word, is boere (landboukoöperasies), bouers (hardeware-kleinhandelaars), myne, draadoprigters en verskeie Staatsdepartemente. Die produktereeks sluit in spykers, maasdraad, doringdraad, staaldraad, omheiningsdraad, baal en binddraad. Die meeste produkte het praktiese toepassings, soos byvoorbeeld beskerming, afkamping en vashegting. Die maatskappy vervaardig ‘n reeks spykers, wat regoor Suider-Afrika deur formele en informele bouers gebruik word. Maasdraad beveilig myntonnels, sifdraad beskerm skape en volstruise, doringdraad kamp vee en wild af, terwyl staaldraad ‘n wingerdoplystelsel vir druiwe vorm. CWI se Veldspan® is een van die bekendste produkte op sy gebied en word deur verskeie Natuurbewarings Parkerade en Private wildsplase ingespan om natuurreservate te omhein. CWI se diens sluit in; omheiningsadvies aan boere, draadspan opleiding vir plaasarbeiders en herstel en instandhoudings advies, tegniese advies, wat deur ervare CWI personeel gelewer word, is ook beskikbaar. 1 *All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby PROCESS WIRE AT A GLANCE / VERWERKTE DRAAD IN ‘N OOGOPSLAG Consolidated Wire Industries, also known as CWI, co-owned by Arcelor MITTAL and SCAW Metals, is the premier producer of mild steel wire and wire products in South Africa. Its manufacturing plant situated in Vanderbijlpark has been operational since the early 1950’s and employs in excess of 500 permanently employed staff. Our products conforms to national and international specifications and are sold in various countries around the world including, Africa, Europe, Far East, Middle East, Australia and Canada. The latest technology wiredrawing machines are used to produce hard drawn wire suitable for applications such as the manufacturing of nails, core wire for welding rods, cold heading as well as steel wool wire. CWI also has two of the largest and most sophisticated wire galvanizing plants in South Africa which are capable of producing high volumes of wire per annum. Consolidated Wire Industries, beter bekend as CWI, met mede-eienaars soos Arcelor MITTAL en SCAW Metals, is een van Suid Afrika se vooraanstaande vervaardigers van sagte staaldraad en draad produkte. CWI is al vanaf die vroë 1950’s in werking en verskaf permanente poste aan meer as 500 werknemers by die vervaardigingsaanleg geleë in Vanderbijlpark. Ons produkte konformeer met nasionale sowel as internasionale spesifikasies en word in verskeie lande regoor die wêreld verkoop soos, Afrika, Verre Ooste, Midde Ooste, Australia and Kanada. Net die nuutste tegnologiese draadtrek masjienerie word gebruik om hard-getrekte draad te vervaardig wat beskikbaar is vir aanwendings soos die vervaardiging van spykers, kern draad vir sweis stafies, bout en moer draad sowel as staalwoldraad. CWI het ook twee van die grootste en mees gesofistikeerdste draad versinkingprosseserings aanlegte in Suid Afrika wat in staat is om hoë volumes draad per jaar te vervaardig. Zinc Coating Capability / Sink Laag Bekwaamheid Product Group Produk Groep Diameter Range (mm) Deursnee Reeks (mm) Typical Minimum Zinc Mass (g/m²) Tipiese Minimum Sink Massa (g/m²) Light Galvanised Wire / Ligte Versinkte Draad 1.60 – 6.00 15 – 100* Heavy Galvanised Wire / Swaar Versinkte Draad 1.25 – 5.00 150 – 275* Extra Heavy Galvanised Wire / Ekstra Swaar Versinkte Draad 1.25 – 5.00 366min * Minimum zinc mass is a function of the diameter and may be negotiated * Minimum sink massa is ‘n funksie van die deursnee en kan onderhandel word Standard Tensile Strength Ranges (Galvanised Wire) / Standaard Treksterkte Bereik (Versinkte Draad) Diameter Range (mm) Deursnee Reeks (mm) Typical UTS Ranges (MPa) Tipiese UTS Reekse (MPa) Typical Minimum Products Tipiese Minimum Produkte 1.25 – 4.00 350 – 500 400 – 550 600 – 750 700 – 850 1050Min Cable armouring / Panserdraad Welded mesh / Gelaste gaas Welded mesh, fencing, industrial / Gelaste gaas, omheining, industrieël Fencing / Omheining Fencing / Omheining 4. 50 – 6.00 350 – 500 400 – 550 600 – 750 Cable armouring / Panserdraad Welded mesh / Gelaste gaas Welded mesh, fencing, industrial / Gelaste gaas, omheining, industrieël Note: Non standard tensile strengths may be negotiated Let wel: Nie-standaard treksterktes kan onderhandel word Standard Coil Configuration (Galvanised Wire) / Standaard Spoel Opset (Versinkte Draad) Diameter Range (mm) Deursnee Reeks (mm) Coil ID & OD (mm) Spoel ID & OD (mm) Expected Coil Weight (kg) Verwagte Spoel Gewig (kg) 1.25 – 1.50 450 – 780 150 – 500 1.60 – 6.00 450 – 780 600 – 800 600 – 1000 600 – 1000 Note 1: Non standard coil dimensions could be negotiated Note 2: 1.25 - 2.50mm wire can be delivered in high speed pay-off carriers to customers within the borders of SA Let wel: Nie-standaard spoel afmetings kan onderhandel word Let wel: 1.25 - 2.50mm draad kan in hoë spoed afbetaalbare vervoerders afgelewer word by kliënte binne die grense van SA *All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby 2 VELDSPAN® ADVANTAGES / VOORDELE • Veldspan® is available in rolls of 100m. Saves on erection costs. • Veldspan® is a pre-manufactured fence, and is therefore easy to erect. Saves on time and labour costs. • Few droppers are used when erecting Veldspan®. Saves on material costs. Some droppers are required for game fencing. • Veldspan® is the most suitable fencing for all types of animals, namely: Game, Large and Small Livestock as well as Boundary fencing. Only one type of fencing is required. • Wire does not snap in extreme weather conditions or when animals jump against it. Lower maintenance and repair costs. Steel or wooden droppers could be used. • • • • • • Veldspan® is beskikbaar in 100m rolle wat oprigtingskoste bespaar. Veldspan® word maklik opgerig omdat die hele omheining vooraf vervaardig is. Dit bespaar tyd en arbeidskoste. Min sparre word gebruik met die oprigting van Veldspan®. Dit bespaar materiaal kostes. Daar word wel sparre by wildomheining benodig. Veldspan® is die mees geskikte omheining vir alle soorte diere, naamlik: Wild, Groot en Klein Plaasdiere, asook Grensomheinings. Dit beteken dat net een tipe heining benodig word. Drade breek nie in uiterste weersomstandighede of wanneer diere daarteen spring nie. Dit bespaar op instandhoudings- en herstel koste. Ystersparre of Houtsparre kan gebruik word FENCING FOR SMALL LIVESTOCK / OMHEINING VIR KLEIN PLAASDIERE SHEEP & GOAT FENCING OMHEINING VIR SKAPE EN BOKKE Recommended Pattern Voorgestelde Patroon 6 - 90 - 15 6 - 90 - 30 7 - 115 - 15 7 - 115 - 30 8 - 115 - 30 9 - 99 - 15 9 - 99 - 30 10 - 119 - 15 10 - 119 - 30 PIG FENCING VARK OMHEINING Recommended Pattern Voorgestelde Patroon 6 - 90 - 15 6 - 90 - 30 7 - 115 - 15 7 - 115 - 30 8 - 115 - 30 9 - 99 - 15 9 - 99 - 30 10 - 119 - 15 10 - 119 - 30 RECOMMENDATION AANBEVELING A tough fence able to withstand the strain of pressure and scuffing exerted against it by most of the smaller livestock. This fence is suitable for sheep, goats, pigs and lambs. ‘n Sterk heining wat in staat is om die gedruk en geskuur van klein plaasdiere te kan weerstaan. Die heining is geskik vir skape, bokke, varke en lammers. 3 *All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby VELDSPAN® FENCING FOR LARGE LIVESTOCK / OMHEINING VIR GROOT PLAASDIERE BOUNDARY FENCE / GRENSOMHEINING Recommended Pattern Voorgestelde Patroon 7 - 115 - 15 7 - 115 - 30 9 - 99 - 15 9 - 99 - 30 8 - 115 - 30 10 - 119 - 15 10 - 119 - 30 RECOMMENDATION AANBEVELING The most economical fencing for larger livestock i.e. cattle and horses. Both Campspan® or Campeon® barbed wire could be used to raise the height of the fence if required. It also serves as an effective boundary fence. Die mees ekonomiese omheining vir groot plaasdiere soos beeste en perde. Beide Kampspan® of Campeon® doringdraad kan gebruik word om die hoogte van die heining te verhoog indien nodig. Dit vorm ook ‘n effektiewe grensomheining. *All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby 4 VELDSPAN® GAME FENCING / WILDOMHEINING VELD NEW Staaldrade/High Strain Wires Veld 1000 Veld® 50/50 Veld® Ovaal ® Extended Sizes Available Recommended Pattern Voorgestelde Patroon 13 - 188 - 15 13 - 188 - 30 16 - 244 - 15 16 - 244 - 30 14 - 211 - 15 14 - 211 - 30 New Extended Size Nuwe Verlengde Hoogtes RECOMMENDATION AANBEVELING Ideal for all security applications as VELDSPAN® does not unravel like diamond mesh when one wire is cut. It should be erected with a suitable security overhang of Campspan® or Campeon® barbed wire on top. Razor wire can also be incorporated. VELDSPAN® can also be combined with electrified strands of Veld® 1000 or Veld® 50/50 steel wires to make a very effective barrier against man and beast. Ideaal vir alle sekuriteitsaanwendings omdat VELDSPAN® nie ‘uitrafel’ soos ruitjiesmaasheining wanneer een draad geknip word nie. Dit behoort opgerig te word met ‘n geskikte veiligheidsoorhang van Kampspan® of Campeon® doringdraad of lemmetjiesdraad. VELDSPAN® kan ook maklik gekombineer word met geëlektrifiseerde Veld® 1000 of Veld® 50/50 staaldraad om ‘n baie effektiewe skans teen mens en dier te vorm. ERECTING EQUIPMENT / OPRIGTINGSGEREEDSKAP A. Clamp Bar and 2 Wizard Strainers. Recommended for sizes up to 10 - 119 - 15/30 B. Clamp Bar and Winch Assembly. Recommended for larger sizes. A. Spanstaaf en 2 Wizard draadtrekkers. Voorgestel vir oprigting van groottes tot en met 10 - 119 - 15/30 B. Spanstaaf en wenas kombinisasie. Voorsgestel vir groter groottes. All ll the equipment required to erect a fence is available from CWI Alle oprigtingsgereedskap is verkrygbaar by CWI 5 *All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby VOLSTRUISSPAN® DIFFERENT PATTERNS / VERSKILLENDE PATRONE SPECIFICATIONS SPESIFIKASIES Edge wire Line wire Stay wire Raamdrade Lyn drade Stut drade 3.06mm, 7.10kN (± 724kg) 2.24mm, 4.14kN (± 422kg) 2.50mm, 1.96kN (± 200kg) 3.06mm, 7.10kN (± 724kg) 2.24mm, 4.14kN (± 422kg) 2.50mm, 1.96kN (± 200kg) THE MOTTO OF CAMPSPAN® IS QUALITY / KWALITEIT IS KAMPSPAN® SE MOTTO C K AMPSPAN® APPLICATIONS AANWENDINGS Campspan® is versatile: Recommended for livestock, field and boundary fences. Kampspan® is veelsydig: Geskik vir veeheinings, landerye en grensdrade. TEGNIESE DATA TECHNICAL DATA Wire Barbs Barb specification Barb length Breaking strain Roll mass Roll length Zinc mass On request: Extra Heavy Galvanised 2 x 1.57 mm high tenstile wire 2 x 1.49 mm high tenstile wire 4 points every 150 mm 9 mm to 15 mm 4.1 kN 35 kg 845 m 230 g/m2 (min) 366g/m2 can be achieved Draad Dorings Doringspesifikasie Doringlengte Breekkrag Rolmassa Rollengte Masa sinkbedekking Op aanvraag: Ekstra Swaar Versink *All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby 2 x 1.57 mm staaldraad 2 x 1.49 mm staaldraad 4 puntdorings elke 150 mm 9 mm to 15 mm 4.1 kN 35 kg 845 m 230 g/m2 366g/m2 kan bereik word 6 HEXNET® WIRE NETTING / SIFDRAAD Galvanising / Versinking Light / Lig SABS 935 (Grade / Graad 3) Heavy / Swaar SABS 675 Mesh Construction / Maas Konstruksie Reverse Twist Trudraai Single Twist Enkeldraai Mesh size mm Maasgrootte mm Width mm Wydte mm Mesh size mm Maasgrootte mm 13 25 50 33 600 900 1200 1500 1800 75 90 APPLICATIONS / AANWENDINGS MESH SIZE (MM) / MAASGROOTTE (MM) Aviary enclosures / Voëltjiedraad Chicken netting / Pluimveedraad Animal / poultry enclosures Omheinings vir kleindiere / pluimvee Jackal proofing / Jakkalsdraad Pig enclosures / Varkdraad 13mm 25mm 50mm 75mm 90mm GALVANISED DIAMOND MESH / VERSINKTE DIAMANTDRAAD Height mm Hoogte mm Mesh size mm Maasgrootte mm Wire ø mm Draad ø mm 600 900 1200 1500 1800 2100 2400 2700 3000 3600 40 50 63 75 100 1.80 2.00 2.50 3.15 4.00 * Not all configurations are necessarily available. Zinc coating / Sinkdeklaag Light / Lig SABS 935 (Grade / Graad 3) Yes/Ja Heavy / Swaar SABS 675 Yes/Ja Roll length / Rollengte 30m * Alle samestellings is nie noodwendig beskikbaar nie. GALVANISED BINDING WIRE / VERSINKTE BINDDRAAD Galvanising / Versinking Light / Lig SABS 935 (Grade / Graad 3) Heavy / Swaar SABS 675 7 Dia 500g 0.71mm 0.90mm 1.25mm 1.60mm 2.00mm 2.50mm 3.15mm 4.00mm 166m 100m 52m 31m 20m 5kg 5kg 317m 203m 130m 82m 51m 3170m 2030m 1399m 819m 508m *All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby IOWA BARBED WIRE SUPER STRENGTH™ IOWA DORINGDRAAD SUPER STERK™ BARBED WIRE / DORINGDRAAD Recommended Type Tipe Nom Ø Nom Ø Length(m) Lengte(m) Mass(Kg) Massa(Kg) Breaking strength Breekkrag Campeon ® 224 290 2.80 x 1.90 mm 3.15 x 2.50 mm 845 515 35 35 4.15 kN 4.9 kN 125 mm 125 mm 1.60 mm 1.80 mm Campeon ® LiteTM 200 200 2.20 x 1.60 mm 515 845 17.5 28.5 3.3 kN 3.3 kN 125 mm 125 mm 1.60 mm 1.60 mm Iowa Super StrengthTM Iowa Super SterkTM 250 2 x 2.50 mm 540 50 5.6 kN 150 mm 1.80 mm Iowa 200 2 x 2.00 mm 400 800 25 50 2.2 kN 150 mm 1.80 mm 250 2 x 2.50 mm 270 378 540 25 35 50 3.5 kN 150 mm 1.80 mm Iowa Lite TM 200 2 x 2.00 mm 560 35 2.2 kN 175 mm 1.80 mm Champion® 200 2 x 2.00 mm 515 17.5 2.2 kN 175 mm 1.80 mm Champion® 224 2.80 x 1.90 mm 300 12.4 4.15 kN 125 mm 1.60mm All barbs have 4 points / Alle dorings het 4 punte Barb space Barb dia Doring Doring dia spasie (Nom) (Nom) Galvanising Light / Versinking Lig / SABS 935 (Grade / Graad 3) Heavy / Swaar SABS 675 Iowa Super StrengthTM Barbed Wire is stronger than most conventional mild steel barbed wire (line wires are stronger) Iowa Super Sterk DoringdraadTM is sterker as konvensionele versinkte doringdraad (lyn drade is sterker) Conventional Iowa Barbed wire / Doringdraad 3.5 kN (+/- 360 Kg) Iowa Super StrengthTM Barbed Wire / Super SterkTM Doringdraad 5.8 kN (+/- 590 Kg) CWI brings you the IOWA Super Strength™ Barbed Wire which is stronger than most conventional mild steel barbed wires, specially requested and designed for the farmer. Unlike conventional barbed wire, IOWA Super Strength™ has a better resistance against outdoor elements, including animals. A tough fence, nearly double the breaking strength of conventional Iowa Barbed Wire, able to withstand the strain of pressure and scuffing exerted against it by animals. IOWA Super Strength™ will serve as a very effective boundary fence suitable for all livestock. It could also be used to strengthen your existing fences by adding 2 or 3 strands. CWI’s Wire Products Division converts process wire to produce a wide variety of fencing and fastening products for supply to our clients in the farming, building, fencing contracting and mining sectors. Our extensive product range includes nails, mesh fencing, barbed wire, high-tensile fencing wire as well as wire for baling and binding. For the ultimate Super Strength™ , invest in CWI’s IOWA Super Strength™ Barbed Wire. The Farmers Choice! IOWA Super Sterk™ Doringdraad vervaardig deur CWI, bied nou ‘n baie sterker doringdraad as die meeste konvensionele versinkte doringdraad, spesiaal vervaardig op versoek van die boer. Anders as gewone doringdraad, bied IOWA Super Sterk™ ‘n hoër weerstand teen weersomstandighede sowel as diere. ‘n Sterk heining amper dubbel die breeksterkte van gewone IOWA Doringdraad wat in staat is om die druk en skuur van diere te kan weerstaan. IOWA Super Sterk™ sal dien as ‘n baie effektiewe grensheining geskik vir enige plaasdiere. Dit is ook geskik om u huidige omheining te versterk deur 2 of 3 additionele drade in te span. CWI se draadprodukte-afdeling omskep versinkte draad in ‘n groot verskeidenheid omheining en vashegtingsprodukte. Die produkte word gelewer aan ‘n wye verskeidenheid van kliënte wat onder meer boere, myne, bouers en draadoprigters insluit. Die maatskappy se wye reeks produkte sluit ook in ‘n reeks spykers, maasdraad vir die beveiliging van myntonnels, sifdraad vir die beskerming van skape en volstruise asook staaldraad vir wingerdopleidingstelsels. CWI se IOWA Super Sterk™ Doringdraad is die boer se eerste keuse! *All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby 8 VELD® HIGH STRAIN WIRE / STAALDRADE Nom ø Minimum breaking force/ Minimum breekkrag Galvanising / Versinking: Light / Lig SABS 935 (Gr 3) Heavy / Swaar SABS 675 Mass / Massa Roll length / Rollengte ( Nom) 50 / 50 Oval 1000 2.00mm 2.00 / 2.65mm 2.24mm 3.30kN 4.4 kN 4.15kN Yes / Ja Yes / Ja 50kg 2100m No / Nee Yes / Ja 50kg 1500m Yes / Ja Yes / Ja 50kg 1650m BALING WIRE / BAALDRAAD AUTOBAAL® • • • • • For automatic baling machines Vir outomatiese baalmasjiene Wire / Draad Tolerance / Toleransie Tensile Strength / Treksterkte Elongation / Verlenging Torsional Strength / Wringsterkte • Strapping / Hoepels • Packaging / Verpakking • Length / Rollengte • Mass per roll / Massa per rol 1.90 mm ± 0.05 mm 345 MPa min 12 % over / oor 200 mm min To withstand 40 twists over 250 mm prior to fracture. Moet minstens 40 draaie weerstaan oor ‘n lengte van 250 mm sonder om te breek. At least four ties Ten minste vier hoepels Plastic wrapped in cartons Plastiek verpak in kartonne 2000 m 45 kg STANDARDS / LYNPALE Lengths and depths of Y/H standards available Lengtes en dieptes van Y/H lynpale beskikbaar 9 Height of fence (mm) Hoogte van heining (mm) Min depth planted (mm) Min diepte geplant (mm) Treated poles Lenghts (mm) Behandelde pale Lengtes (mm) Y/H standards Lengths (mm) Y / H paal Lengtes (mm) 900 1050 1200 1350 / 1400 1800 2400 450 450 600 650 750 650 1500 1500 1800 2100 2700 3300 1400 1550 1850 2150 2750 3050 *All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby TYPES OF NAILS / SOORTE SPYKERS Round wire nail / Ronde-draadspyker Clout nail (electro-galvanised) / Plafon spyker (elektro-versink) Oval nail / Ovaal spyker Panel pin / Paneel spyker Steel cut floor nail / Staal gesnyde vloer spyker Steel fluted nail (electro-galvanised) Staal gegroefde spyker (elektro-versink) Galvanised roof screw / Versinkte dakskroef Galvanised wire staple / Versinkte draad krammetjie WELDING PRODUCTS / SWEISPRODUKTE CCR & Tig Welding Rods General Purpose Electrode wire Sub-Arc Wire A.) GATES / HEKKE B.) Y-PROFILE POSTS / Y-PROFIEL PALE C.) DROPPERS / SPARRE A.) C.) Farm Gate / Plaas Hek Boere Gate / Boere Hek Auction Gate / Vendusie Hek B.) A B A: Stays / Pypstutte B: Fencing Post with Cap and Base Plate / Heining Paal met Voetstuk *All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby 10 EXPORTS DEPARTMENT : 6 Telford Street, Vanderbijlpark, 1911, South Africa • P O Box 102, Vanderbijlpark, 1900, South Africa Tel: +27 (0)16 980 3153 / 57 / 54 / 56 • Fax: +27 (0)16 980 3178 • Email: sielie@cwi-wire.co.za VANDERBIJLPARK BRANCH : 6 Telford Street, Vanderbijlpark, 1911, South Africa • P O Box 102, Vanderbijlpark, 1900, South Africa Tel: +27 (0)16 980 3150 • Fax: +27 (0)16 980 3291 • Email: sales@cwi-wire.co.za DURBAN BRANCH : 149 Chamberlain Road, Jacobs, 4026, South Africa • P O Box 85, UMBOGINTWINI, 4120, South Africa Deliveries: 40 Milner St Jacobs, 4026, South Africa Tel: +27 (0)31 461 1151 / 60 / 63 • Fax: +27 (0)31 461 1177 • Email: cwidbn@cwi-wire.co.za EAST LONDON BRANCH : Promat Warehouse, 367 Phillip Frame Road, Chiselhurst, 5247, South Africa P O Box 3409, CAMBRIDGE, 5206, South Africa Tel: +27 (0)43 726 1146 • Fax: +27 (0)43 726 1134 • Email: gert@cwi-wire.co.za POLOKWANE BRANCH : 15 Sixth Avenue, Industria, 0699, South Africa • P O Box 2040, POLOKWANE, 0700, South Africa Tel: +27 (0)15 297 3593 / 6 / 7 • Fax: +27 (0)15 297 3710 • Email: trudi@cwi-wire.co.za PORT ELIZABETH BRANCH : 19B Reed Street, North End, 6001, South Africa • P O Box 2542, NORTH END, 6056, South Africa Tel: +27 (0)41 487 1812 / 1848 • Fax: +27 (0)41 487 2784 • Email: shaunb@cwi-wire.co.za CAPE TOWN BRANCH : 9 Kariga Street, Kaymor Industry, Stikland, South Africa • P O Box 1344, SANLAMHOF, 6532 , South Africa Tel: +27 (0)21 948 1920 • Fax: +27 (0)21 948 1921 • Email: tommie@cwi-wire.co.za www.cwi-wire.com *All specifications are approximate *Alle spesifikasies is naastenby Design & Print: Active Brand Communication (Pty) Ltd (011) 849 5417