Lees Meer - Hoërskool Overkruin
Transcription
Lees Meer - Hoërskool Overkruin
OVIE-AKSENT NR. 8 VAN 2015 5 Maart 2015 Beste Ouers 1. LEERDERAANGELEENTHEDE/AKADEMIE 1.1 SKOOLGELD/DEBIETORDERS Weens tegniese probleme is debietorders wat vir 2 Maart gedateer was, ongelukkig dubbel van u rekening verhaal. Jammer vir hierdie ongerief, die skool werk voltyds in samewerking met die bank aan die probleem. Indien daar enige navrae is, kan u mev. Fourie by Finansies kontak. Dankie aan al die ouers wat getrou en betyds hul rekeninge vereffen. Ouers wat aansoek doen om kwytskelding word daaraan herinner dat die aansoeke op 25 Maart finaal sluit. Aansoeke moet by die debiteureklerk mev. Alicia Vorster ingehandig word. Geen laat aansoeke sal oorweeg word nie. 2. 2.1 KULTUUR KOOR Die koor se oefendatums en tye vir die eerste kwartaal is soos volg: 5 Maart, 12 Maart en 19 Maart: Die hele kool oefen vanaf 19:30 tot 21:00 in die skoolsaal. 25 Maart: Paasdiens saaloptrede 07:00 Koorfonds: Alle uitstaande koorfonds (R200) moet asb. voor of op 23 Maart 2015 by die kantoor inbetaal word. Koordrag vir nuwe koorlede: Die koste vir die meisies se koordrag beloop R480 en moet asb. voor of op 23 Maart by die kantoor inbetaal word. Die koste vir die seuns se kruisbande en strikdasse is R170 en moet asb. ook voor of op 23 Maart by die kantoor inbetaal word. 3. 3.1 SPORT ATLETIEK: INTERHOËR 27 FEBRUARIE Die Ovie-atlete het geskitter en verskeie trofee verower. Baie geluk met puik prestasies. Ons verower die spantrofee vir die beste dogters sprongespan, sowel as die beste dogters hekkiesspan. Individuele presasies is: Beste senior dogter baan – Micayla du Toit 904 ABSA punte 100m hekkies Beste senior dogter veld – Annika Strydom 950 ABSA punte verspring en Annika Strydom word ook aangewys as die Senior Victrix Lodorum met ʼn puntetotaal van 2658 ABSA punte totaal (3 items) Die onderstaande atlete behaal ʼn punt bo 900 ABSA-punte: Mizelle Wichmann o/15 hoogspring 956 2 Annika Strydom Nushka de Beer Estiaan Schutte Micayla du Toit Jayneke vd Merwe Reece West o/16 o/14 o/19 o/17 o/14 o/15 verspring spiesgooi 100m 100m hekkies hoogspring 100m 950 939 930 904 903 900 Die o.19 seuns is die beste Ovie-seunsspan (1ste) en die beste Oviedogterspan is die o.14’s (2de). Gelukwensing aan mnr. Drikus Jacobs wat die byeenkoms georganiseer het. Dit was voorwaar fyn beplanning! Baie geluk ook aan die Gees-Goggas met hul optrede op die paviljoen. Dankie ook aan elke Ovie wat deur die loop van die dag as hulp/korvee opgetree het. Julle is ons trots. 3.2 TENNIS Overkruin se Eerste dogtersspan wen 65:2 teen Hoërskool Erasmus. Baie geluk! 3.3 SWEM Baie geluk aan Licinda Kleynhans wat gekwalifiseer het om aan die Nasionale Vlak 3-swemkampioenskap vanaf 12-16 Maart te Newton Park, Port Elizabeth deel te neem. Werner Henken het aan die Gauteng Provinsiale Lewensredding kampioenskap deelgeneem en in al 6 items medaljes (4 silwer en 2 brons) verwerf. Baie geluk! 3.4 TAFELTENNIS Uitslae van wedstryde gespeel teen Hoërskool Wonderboom op 3 Maart. A-span verloor 9-3 Spelers van die wedstryd: Andries Putter Michael Kennedy B-span verloor 9-3 Speler van die wedstryd Reinhard Sanders 4. ALGEMEEN 4.1 GEES-GOGGAS Die gees het hoog geloop by LC De Villiers Interhoëratletiekbyeenkoms en Gees-Goggas het koppe laat draai met hul splinternuwe, spesiaal ontwerpte T-hemp. Dankie aan elke Gees-Gogga wat die byeenkoms bygewoon het, en Ovies trots gemaakhet. Diegene wat die Interhoërbyeenkoms saam met minstens nog een van die vorige atletiekbyeenkomste van die afgelope seisoen bygewoon het, sal met die Sun City uitstappie beloon word. Die datum sal nog aan leerders en ouers gekommunikeer word. Neem kennis dat die Interhoërswembyeenkoms se organiseerders besluit het 3 om hierdie jaar geen toeskouers by Hillcrest swembad toe te laat nie en GeesGoggas wat reeds die R20 busgeld betaal het, het elkeen die volle bedrag terug ontvang. Oefening hervat weer in die 3de kwartaal ter voorbereiding vir 2016 en die dirigente word ook gekies. Alle Ovies is welkom om by die groep aan te sluit. Dankie aan elke ouer wat u kind in hierdie aktiwiteit ondersteun het, vir die laat wakkerbly om u kind na byeenkomste te kom haal en die betaal van busgelde en die aankoop van items. Die Gees-Goggas is beslis ʼn eksklusiewe groep. 4.2 EERSTESPANAFRIGTER: SAGTEBAL Aansoeke word ingewag vir die eerstespan sagtebalafrigter. Stuur ʼn volledige CV na sport@overkruin.com. Die sluitingsdatum is 20 Maart 2015. 4.3 OUERVERGADERING: 11 MAART 2015 Tyd: 18:00 Plek: Skoolsaal Tema: BETER AKADEMISE PRESTASIE IN HELFTE VAN FORMELE LEERTYD GEWAARBORG. Spreker: Johan Scholtz: Oogkundige. 4.4 MYSCHOOL CARD Alle Gr. 8-leerders is uitgereik met ‘n aansoekvorm om deel te word van die MySchool lojaliteitskaart sisteem. Ouers word asseblief vriendelik versoek dat hulle die begunstigde sal verander na Hoërskool Overkruin indien hul reeds oor ‘n kaart beskik. Alle ander Ovie-ouers kan ook deel word van ons wenspan. U kan ‘n aansoekvorm by ontvangs kry, invul en terugstuur skool toe. Baie dankie vir ouers wat gereeld van hul kaarte gebruik maak en so ons skool se fondse op ‘n baie maklike wyse aanvul. 4.5 SILWEROORLOG Dis weer oorlogtyd! Ons skop af met die R2-oorlog op 11 Maart 2015! Die uitdaging vir elke klas is om 3,8kg se R2-munte in te samel. Klasse wat hierdie mikpunt haal, sal op Vrydag 13 Maart 2015 om 11:00 huis toe gaan! Daar word op elke Ovie se entoesiasme staatgemaak. Vriendelike groete MNR. P.J. NEL HOOF 4 JOHAN SCHOLTZ OOGKUNDIGE * OPTOMETRIST Zambesi Rylaan 200 Sinoville Tel: 012 543 2275 / 2714 Fax: 012 543 2714 Ce;; (w): 082 491 3495 E-pos: johanscholtzoogkundiges@gmail.com HOËRSKOOL OVERKRUIN TROTS GEBORG DEUR MECEDES-BENZ WONDERBOOM OVIE ACCENT NO 8 OF 2015 5 March 2015 Dear Parents 1. LEARNER/ACADEMIC MATTERS 1.1 SCHOOL FEES Because of technical problems, debit orders dated for 2 March were unfortunately deducted twice. We apologise for this inconvenience. The school is currently working on this problem in conjunction with the bank. If there are any enquiries in this regard, contact Mrs Fourie at Finances. Thank you to all of the parents who pay their accounts punctually. Parents who want to apply for exemption are reminded that applications will close on 25 March. Applications should be submitted at the debtor clerk Mrs Alicia Vorster. No late applications will be considered. 2. 2.1 CULTURE CHOIR The choir’s practise dates and times for the first term are as follows: 5, 12, 19 March: The entire choir will practice from 19:30 to 21:00 in the assembly hall. 25 March: Easter service assembly performance 07:00 Choir fees: All outstanding choir fees (R200) should please be paid before or on 23 March 2015 at the office. Choir uniform for new choir members: The cost of the choir uniform for girls amount to R480 and should please be paid at the office before or on 23 March. The cost for the boys’ braces and bowties amount to R170 and should also be paid in at the office before or on 23 March. 3. SPORT 3.1 ATHLETICS: INTER HIGH 27 FEBRUARY The Ovie athletes shone and won several trophies. Congratulations on outstanding achievements. We won the team trophy for the best girls jumps team, as well as the best girls hurdles team. Individual achievements are: Best senior girl track – Micayla du Toit 904 ABSA points 100m hurdles Best senior girl field – Annika Strydom 950 ABSA points long jump and 2 Annika Strydom was also selected as the Senior Victrix Lodorum with a point total of 2658 ABSA points (3 items) The following athletes obtained points above 900 ABSA points: Mizelle Wichmann u/15 high jump 956 Annika Strydom u/16 long jump 950 Nushka de Beer u/14 javelin 939 Estiaan Schutte u/19 100m 930 Micayla du Toit u/17 100m hurdles 904 Jayneke vd Merwe u/14 high jump 903 Reece West u/15 100m 900 The u.19 boys are the best Ovie boys team (1st) and the best Ovie girls team is the u.14s (2nd). Congratulations to Mr Drikus Jacobs who organised the event. It was indeed fine planning! Congratulations as well to the Gees-Goggas with their performance on the pavilion. Thank you to every Ovie who helped throughout the day. You are our pride. 3.2 TENNIS Overkruin’s first girls team won 65:2 against Hoërskool Erasmus. Congratulations! 3.3 SWEM Congratulations to Licinda Kleynhans who qualified to participate at the National Level 3 swimming championship in Newton Park, Port Elizabeth from 12 to 16 March. Werner Henken participated at the Gauteng Provincial Lifesaving championship and obtained medals in all 6 items (4 silver and 2 bronze). Congratulations. 3.4 TABLE TENNIS Results of matches played on 3 March against Hoërskool Wonderboom: A team lose 9-3 Players of the match: Andries Putter Michael Kennedy B team lose 9-3 Player of the match: Reinhard Sanders 4. GENERAL 4.1 GEES-GOGGAS The spirit was high at LC De Villiers Inter High athletics eventand the GeesGoggas turned heads with their new, specially designed T-shirt. Thank you to every Gees-Goggas who attended the event and made Ovies proud. Those 3 who attended the Inter High and at least one of the previous athletics events of the past season will be rewarded with a Sun City outing. The date will still be communicated to the learners and parents. Take note that the Inter High Swimming’s organisers decided not to allow any supporters at Hillcrest swimming pool this year and the Gees-Goggas who had already paid the R20 bus ticket had been fully reimbursed. . Practise will recommence in the 3rd term for preparation for 2016 and the cheerleaders will also be chosen. All Ovies are welcome to join the group. Thank you to every parent who supported his/her child in this activity, for staying up late to fetch your child after events, the payment of bus fees and the purchase of items. The Gees-Goggas is indeed an exclusive group. 4.2 FIRST TEAM COACH: SOFTBALL Applications for the first team softball coach are awaited. Please send a complete CV to sport@overkruin.com . The closing date is 20 March 2015. 4.3 PARENTS MEETING: 11 MARCH 2015 Time: 18:00 Place: Assembly hall Theme: BETTER ACADEMIC ACHIEVEMENT IN HALF OF THE FORMAL LEARNING TIME – GUARANTEED 4.4 MYSCHOOL CARD All Gr.8 learners have been given an application form to become part of the MySchool loyalty card system. Parents are kindly requested to change the beneficiary to Hoërskool Overkruin if they already own such a card. All other Ovie parents can also become part of our winning team. You can get an entry form at reception to complete and send back to the school. Thank you very much to parents who use their cards regularly, thereby supplementing our school’s funds in a very easy way. 4.5 SILVER WAR Once again it is wartime! We kick off with the R2 war on 11 March 2015! The challenge for every class is to collect 3,8kg of R2 coins. Classes that achieve this goal may go home at 11:00 on Friday 13 March! We are counting on the enthusiasm of every Ovie. Kind regards MR P.J. NEL PRINICIPAL 4 JOHAN SCHOLTZ OOGKUNDIGE * OPTOMETRIST Zambesi Rylaan 200 Sinoville Tel: 012 543 2275 / 2714 Fax: 012 543 2714 Ce;; (w): 082 491 3495 E-pos: johanscholtzoogkundiges@gmail.com HOËRSKOOL OVERKRUIN TROTS GEBORG DEUR MECEDES-BENZ WONDERBOOM