Dit begin alles hier It all starts here - North
Transcription
Dit begin alles hier It all starts here - North
Dit begin alles hier #MYNWU It all starts here Alumni-kantoor/ office ‘n Woord van welkom A word of welcome Jy is slegs vir ‘n kort tyd ‘n student, maar jy sal altyd ‘n NWU-Puk wees. En, dit is waarom ons nou al van die geleentheid gebruik maak om jou hartlik geluk te wens met jou keuse om deel te word van die Noordwes-Universiteit. Dit is hier waar jou toekoms begin. Wanneer jy in 2015 as student die NWU-Potchefstroomkampus betree, begin jou lewenslange verbintenis met die NWU, maar spesifiek die NWU-Potchefstroomkampus. Die volgende paar jaar van jou lewe gaan jou blootstel aan die beste studentelewe in die land. Maar wat maak die NWU en veral die Potchefstroomkampus so besonders en waarna kan jy uitsien? ʼn Lewendige, interaktiewe en georganiseerde studentelewe • • ’n Veilige en onrusvrye kampus in ʼn moderne studentestad Morele ondersteuning in krisistye • • Die beste sportgeriewe en -fasiliteite • Die NWU-Puk is dié kuns- en kultuurmekka Lekker kuierplekke en ontspanningsgeriewe waar almal mekaar ken en lewenslange vriende word • • Ons kan spog met van dié beste deurvloeisyfers in die land • Internasionaal erkende grade waar jy graadkry met lekkerkry klaarkry • ‘n “Omgee-kultuur” Bogemelde is slegs ‘n paar redes waarom jy in die volgende paar jaar die beste herinneringe van jou lewe gaan maak, jou beste vriende gaan ontmoet en jouself voorberei vir ‘n blink toekoms. Hierdie is waar vir elke alumnus van die NWU. You are only a student for a short while, but you will always be a NWU Puk. And, that is why we are already making use of this opportunity to congratulate you on choosing the North-West University. Your future starts here. When you enrol as a student at the NWU Potchefstroom Campus in 2015, you begin a life-long association with the NWU, but specifically the NWU Potchefstroom Campus. During the next couple of years you will be exposed to the best student life in the country. But, what makes the NWU and the Potchefstroom Campus so exceptional and what can you look forward to? • A lively, interactive and organised student life A safe and trouble free campus in a modern student city • • Moral support in times of crisis • The best sports facilities and equipment • The NWU-Puk is an art and culture hub • Fun hangouts and leisure facilities where everyone knows everyone else and become friends for life • We can brag with some of the best throughput rates in the country • International recognised degrees - a degree that matters worldwide • A “Caring Culture” The above is just a few reasons why the next couple of years will form the best memories of our life, where you will meet your best friends and prepare yourself for a bright future. This rings true for every alumni of the NWU. Vir ʼn voorsmakie kyk gerus na die volgende video’s of besoek die NWU virtueel by For a taste of what is to come watch the following video or partake in a virtual tour at Virtuele-kampus / Virtual campus http://www.nwupukvirtual.co.za Studentelewe video / Student life video http://bit.ly/1uAulHu Vertrekkende student / Departing students http://bit.ly/1EljF0C Visekanselier Vice Chancellor Prof Dan Kgwadi Dit was die regte besluit om in te skryf by die Noordwes-Universiteit. Laat ons jou help om jou drome te verwesenlik – op watter studierigting jy ook al besluit het. Ons koester hoë verwagtinge van jou en jou toekomstige bydrae tot hierdie universiteit en die land. Dit is belangrik om van die geleenthede gebruik te maak wat die Universiteit bied om te ontwikkel as iemand wat bewus is van en sensitief is vir jou omgewing. Kyk na alles met nuwe en kritiese oë; vra moeilike vrae; neem met oorgawe deel aan alles wat die studentelewe bied; neem deel aan sport- en kultuurgeleenthede; en onthou om tyd te maak om lewenslange vriendskappe aan te knoop. Vier die diversiteit van ons kampusse. Jy sal ander studente van allerlei kulture, nasies en tale ontmoet. Wees sosiaal inklusief en ontvanklik, en jy sal waardevolle lesse leer vir die lewe en die wêreld van werk. Die Universiteit is getrou aan sy waardes – integriteit, toewyding, toerekenbaarheid en respek. Dit is nie-onderhandelbaar, en as ʼn universiteit het ons geen toleransie vir enige optrede wat hierdie waardes in die gedrang bring of ondermyn nie. Op al ons kampusse is toegewyde personeel wat vennootskappe sal aangaan met jou in jou leerervaring. Beplanning en harde werk deur gemotiveerde personeel en studente is belangrike bestanddele van die NWU se suksesresep. Onthou dat ʼn vervullende studentelewe ʼn gevolg is van dit wat jy bereid is om te investeer. Belê in hierdie geleenthede; leef voluit en verantwoordelik; wees voorbereid om iets van jouself te gee. Jy sal verbaas wees om te sien hoeveel jy terugkry, en hoeveel dit kan doen vir jou leerervaring. Die kennis en vaardighede wat jy hier opdoen, sal jou goed te pas kom in die toekoms. Maak die meeste van jou tyd by die NWU. Dit alles begin hier. Indien jy enige gedagtes of klagtes ten opsigte van die Registrasie en Oriëntasieprogram het, of enige vorm van gedrag wil aanmeld waar jy voel jy is afgeknou of geïntimideer, kan jy Prof Dan Kgwadi direk kontak by 082 929 6081. You have made the right choice by enrolling at the North-West University so that we can work with you on the realisation of your future dreams, in whatever field of study you are undertaking. We have high expectations of you and the contribution you can make to this university and the country. It is important that you use the opportunities the university offers to develop as a person aware of and responsive to your environment. See things with new and critical eyes; ask difficult questions; participate in what student life has to offer in abundance; take part in the sport and cultural opportunities presented by the university; and remember to make time to invest in lifelong friendships. Celebrate and embrace the diversity of our campuses. You will meet fellow students from diverse cultures, and nationalities and speaking languages other than yours. Be socially inclusive and open-minded and you will learn valuable lessons for life and the world of work. The university lives by its values – integrity, commitment, accountability and respect. These are non-negotiable and as a university we have a zero-tolerance approach to any actions that undermine or fail to observe these values. On all of our campuses you will find dedicated and committed staff who will partner with you in your journey of learning. Planning and hard work by motivated staff members and students are important ingredients for a recipe for success at the NWU. Remember that a rewarding and fulfilling student life will result from what you put into it. Invest in these opportunities; live fully and responsibly; be prepared to give something of yourself. You will be surprised to see how much you will get back, and how much your learning will be enhanced. The knowledge and skills that you will acquire here will serve you well in future. Make the most of your time with us. It all starts here. If you have any compliments and complaints about the Registration and Orientation Programme or want to report any behaviour where you feel you have been intimidated or abused, you can contact Prof Dan Kgwadi directly at 082 929 6081. Prof Herman van Schalkwyk Rektor Rector Beste Eerstejaar Ek skryf hierdie boodskap vir jou met groot verwagting! Ek is nie net opgewonde oor die Noordwes-Universiteit nie, maar ook vir jou wat hierdie groot en wonderlike besluit geneem het om jou toekoms op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit te begin. Baie hartlik welkom aan al die nuwe NWU-Pukke van 2015. Julle staan op die vooraand van ‘n totaal nuwe en opwindende tydperk in julle lewe waartydens julle vorming verder sal geskied en julle toegerus sal word met die nodige kennis om ’n beroep te kan begin beoefen. In die dae wat voorlê sal elke nuwe eerstejaarstudent deeglik kennis maak met alle fasette van studentwees. Die NWU wil elkeen graag hierin ondersteun en julle help om ‘n vaste fondament te bou deur middel van hoë gehalte onderrig en ‘n wye verskeidenheid ontwikkelingsgeleenthede wat stewig op ons doenwaardes gebaseer is. Die Noordwes-Universiteit is by uitnemendheid toekomsgerig. Plaas ‘n groot prioriteit op akademie en maak ten volle gebruik van al die studiegeleenthede wat die Universiteit bied. Onthou altyd dat akademiese skoling die hoofdoel vir elke student moet wees. Wees egter ook gebalanseerd en neem deel aan aktiwiteite wat jou persoonlikheid ontwikkel, naamlik sport, kultuur, die koshuislewe, die georganiseerde studentelewe, ens. Dit dra by tot die vorming en die toerusting vir die latere lewe. Die Universiteit se Registrasie en Oriëntasieprogram sal vir julle ‘n belangrike bron van inligting wees. Wees betrokke en neem ten volle deel. Dit sal van julle volwaardige en suksesvolle lede van die NWU-gemeenskap maak. Dit is vir my ʼn wonderlike voorreg en eer om julle welkom te heet by dié lekkerste kampus in die land. Dear First-Year It is with great expectation that I write this message to you! Not only am I excited about the North-West University, but also for you making this big and wonderful decision to start your future on the Potchefstroom Campus of the North-West University. Welcome to all the new NWU Pukke of 2015. You are standing on the threshold of a totally new and exciting period in your life during which you will further develop and where you will be equipped with the necessary knowledge to start a profession. In the days that lay ahead every new first-year student will get thoroughly acquainted with all facets of being a student. The NWU would like to support everyone in this and help you to build a solid foundation by means of high quality tuition and a wide variety of development opportunities that are firmly based on our do values. The North-West University is future oriented par excellence. Make academics a big priority and make full use of all the study opportunities that the University offers. Always remember that academic schooling must be the primary aim for every student. However, be balanced and participate in activities that develop your personality, namely sport, culture, the residence life, the organised student life, etc. It contributes to the development and the equipment for your future life. The University’s Registration and Orientation programme will be an important source of information to you. Be involved and participate to the full. It will make you full-fledged and successful members of the NWU community. It is my wonderful privilege and honour to welcome you to the nicest campus in the country. Dekaan: Studentesake Dean: Student Affairs Prof Rikus Fick Die kantoor van die Dekaan Studentesake is die eerste aanklopplek vir studente. Hier kan jy jou vrae kom stel of voorstelle kom maak oor studentestrukture, aktiwiteite op kultuur- en sportgebied en nog vele meer. Dié Kantoor help ook graag studente om enige probleem wat in die pad van hulle akademiese ontwikkeling en prestasie staan, op te los. Die Dekaan Studentesake, in samewerking met die Studenteraad en sy strukture asook die koshuisbesture, wil seker maak dat jou studente-ervaring op die kampus uniek is. Studente en ouers kan enige tyd gedurende kantoorure by die bekwame personeel in hierdie kantoor aanmeld of die kantoor skakel by 018 299 2831/2 of stuur ʼn e-pos na die volgende: janco.jordaan@nwu.ac.za rikus.fick@nwu.ac.za SMS jou gedagtes of klagtes na 31750 The Office of the Dean Student Affairs is the first place where students can knock on the door for assistance. Here you can pose your questions or offer suggestions regarding student structures, culture and sport activities and much more. This Office is also available to help students to solve any problem that stands in the way of their academic development and achievement The Dean Student Affairs, in collaboration with the Student Council and its structures as well as the residence managements, want to make sure that your student experience on campus is unique. Students and parents can report to the competent staff in the office any time during office hours or contact the office at 018 299 2831/2 or send an email to: rikus.fick@nwu.ac.za janco.jordaan@nwu.ac.za SMS your thoughts or complaints to 31750 SMS ʼn Gedagte of Klagte na SMS a Thought or Complaint to 31750 By die NWU-Potchefstroomkampus poog ons om die gesprek tussen student, hul ouers en die kampusbestuur (én Studenteraad) voortdurend oop te hou. Ons wil ingelig wees oor die ervarings van die eerstejaars en hul ouers. Daarom het ons ʼn SMS-lyn gevestig waar studente en ouers hul menings kan lug. Ons wil almal aanmoedig om dit deurentyd te gebruik en enige gedagte (positiewe terugvoer) of klagte (negatiewe ervaring) onmiddellik aan ons te rapporteer. Wees verseker dat alle inligting met omsigtigheid hanteer word en dat anoniemiteit ten alle tye gewaarborg word (tensy anders versoek). At the NWU Potchefstroom Campus we strive to continuously keep the discourse between student, their parents and the campus management (and Student Council) open. We want to be informed about the experiences of the first-years and their parents. We therefore established an SMS line where students and parents can air their opinions. We would like to encourage everybody to use it to immediately report any thought (positive feedback) or complaint (negative experience) to us. Be assured that all information is treated with circumspection and that anonymity is ensured at all times (unless otherwise requested). Welkom my mede NWU-PUK of moet ek eerder sê Pukki! Ek raak elke jaar meer opgewonde om die nuwe eerstejaars welkom te heet. Hier in Potchefstroom, gaan jy van die lekkerste tye in jou lewe ervaar. Pukki werk saam met prof. Herman van Schalkwyk (Kampusrektor van die NWUPotchefstroomkampus) om vir jou hierdie ervaring nog beter te maak, deur die Gee Om Inisiatief wat prof. Herman saam met Pukki geloods het. Jy kan daarom ook enige tyd direk met Pukki gesels deur Pukki@nwu.ac.za. Groete, Pukki HIERONDER IS TWEE VAN DIE ENKELE DIENSTE WAT DEUR PUKKI AANGEBIED WORD: http://bit.ly/1qsZeqj Pukki-verblyf: Pukki-verblyf bemark ʼn groot verskeidenheid privaatverblyf van kampus af en kan jou met enigiets van ʼn gedeelde kamer, luukse, gemeubileerde eenhede, studentehuise en woonstelle help. www.nwupukkiverblyf.co.za | Huurders kontak: 018 285 2340 | Verhuurders kontak: 079 877 1043 Pukki-vervoer: Pukki-vervoer bring jou waar jy wil wees. Die Pukki-vervoerdiens is ‘n diens wat die NWU-Potchefstroomkampus spesiaal aan die kampus se studente bied om tydens vakansies en ander spesiale geleenthede by hulle bestemming uit te kom. Daar is tans ‘n bussie wat elke naweek na JHB, PTA, Lanseria, sowel as OR Tambo ry teen ‘n gesubsidieerde koste om ons studente veilig by hulle eindbestemmings uit te bring. Om meer uit te vind oor die diens kan jy ‘n epos stuur na pukki-pendel@nwu.ac.za of enige tyd skakel tussen 09:00 – 16:00 by 083 878 3333. Hierdie nommer is beskikbaar tot 10 Desember, en sal weer van 5 Januarie in werking wees. Welcome my fellow NWU-PUK, or should I say Pukki! Every year I get more excited to welcome the new first-year students. Here in Potchefstroom you are going to experience some of the best and nicest times of your life. Pukki works together with Prof Herman van Schalkwyk (Campus rector: NWU Potchefstroom Campus) to make this experience even better through the Care Initiative that Prof Herman launched in collaboration with Pukki. You can therefore talk to Pukki directly any time you wish at Pukki@nwu.ac.za. Regards Pukki BELOW ARE JUST TWO OF THE SERVICES THAT PUKKI OFFERS: http://bit.ly/1EnPgi7 Pukki accommodation We market a large variety of private accommodation off-campus and we can help you with anything from a shared room, luxurious, furnished units, student houses and flats. www.nwupukkiverblyf.co.za | Rental contact: 018 285 2340 | Lessors contact: 079 877 1043 Pukki transport: Pukki transport brings you to where you want to be. The Pukki transport service is a service that the NWU-Potchefstroom Campus offers specially for the campus’ students to reach their destinations during holidays and other special occasions. Currently there is a little bus that travels to and from Johannesburg, Pretoria, Lanseria as well as OR Tambo every weekend at subsidised costs to get our students safely to their destinations. To find out more about the service you can send an e-mail to pukki-pendel@nwu.ac.za or contact them any time between 09:00 – 16:00 at 083 878 3333. This number is available up until 10 December, and will be operational again from 5 January 2015. Belangrike skakels vir inligting Important links to inormation Studiegelde / Study Fees http://bit.ly/1mR3TF6 Beurse / Bursaries http://bit.ly/1tGJKT8 Fakulteite / Faculties http://bit.ly/1yclXuW Studentevoorligting / Student Counselling Services http://bit.ly/1ycm2Pi Studente met gestremdhede / Studentes with disabilities http://bit.ly/1xbH6pP Gesondheidsorgsentrum / Health Care Centre http://bit.ly/1xtIsNE Biblioteek / Library http://bit.ly/10CTnb6 Beskermings- en nooddienste / Protection Services http://bit.ly/1tGQbWl Tag-toets / Tall test http://bit.ly/13QeWHl / http://bit.ly/1uFcazH Verpligte Wiskundige geletterdheid / Mathematics Refresher Course http://bit.ly/1sm0rjN / http://bit.ly/1xc33oA Virtuele kampus / Virtual Campus http://bit.ly/1qt4Pgc Lojale ondersteuning Loyal support ‘n Kenmerk van die NWU se alumni, studente en personeel is lojaliteit – en dit kan ook met trots gesê word van elke onderneming wat in hierdie boek adverteer. Hierdie ondernemings lewer dienste of produkte wat jou studentelewe gaan vergemaklik en verryk. A characteristic of the NWU alumni, students and staff is loyalty - and it can proudly be said of all the businesses advertising in this book. These businesses provide services or products that will simplify and enrich your student life. Yes Allow Marketing Material Card No: Postal Code Account No: + 10000 FOR OFFICE USE ONLY 7501-10000 5001-7500 Street Address information supplied. may request additional documentation from you to verify the approve or decline your application. Van Schaik Bookstore being satisfied. Van Schaik Bookstore has the discretion to Bookstore's credit assessment, approval criteria and conditions Your application for a credit facility is subject to Van Schaik days. account payee address information must reach us within 14 Signature Name Date have read and understood the Terms and Conditions. I certify that the above information is true and correct and that I Account payable in full 30 days from date of statement. 7. The applicant chooses the postal address reflected under account payee as their domicilium citandi. Any change to the theft of the card. Replacement cost of card will be R20.00. at a different address will remain responsible for any debt incurred through the loss or reported to us within 48 hours. Should you fail to advise us, you the property of Van Schaik Bookstore. Any loss or theft must be The Van Schaik Bookstore Card which is issued to you remains account. R20.00 administration fee will automatically be debited to the parent or guardian on the application form. A minor or unemployed student must have the signature of the outstanding debts for its own account. may charge certain fees and interest in respect of such party for collection. I acknowledge that the collection agent hand any debt outstanding in respect of my account to a third furthermore reserves the right to institute appropriate action and me as a defaulter with a Credit Bureau. Van Schaik Bookstore and conditions, Van Schaik Bookstore shall be entitled to list Should I not comply with Van Schaik Bookstore's payment terms for purposes of such verification. (but not limited to) the Credit Providers Association and its members, may be requested from and/or shared with third parties, including to be verified, my personal information and credit information a Credit Bureau. I am aware that in order for my credit worthiness I hereby consent that my Credit Worthiness may be verified with TERMS AND CONDITIONS ALTERNATE CONTACT Telephone Number Surname First Name Yes Allow Marketing Material 6. 5. All Items Books Only No 4. 3. 2. 1. Year of Study FOR OFFICE USE ONLY Salary Cell Work Home Telephone Numbers Postal Code Study Institution Yes E-mail Statements Postal Address Cell Number E-mail Course of Study E-mail SA ID/Passport Number No SA ID/Passport Number Surname No Surname First Names STUDENT DETAILS Student Number First Names Title ACCOUNT PAYEE DETAILS APPLICATION FOR A VAN SCHAIK BOOKSTORE STUDENT CARD