Simbra Bylaag

Transcription

Simbra Bylaag
Simbra
S i m b r a
bl. 65 - 81
Groot planne vir 25ste
bestaansjaarvieringe in 2012
Kobus Bester
In 1982 het ’n vriend van Peter (CP) Massmann, ene Don Vanimann
(destyds die VSA se Simmental-bestuurder), die gedagte van ’n Simbra-ras met Massmann bespreek tydens ’n Wêreldfederasie-vergadering. Massmann het die gedagte verder bespreek met Willie Angus,
Kwaab Johnstone en Gerd Olschewski en hulle het die wiel amptelik
aan die rol gesit. ’n Maklike paadjie was dit beslis nie gewees nie, en om
’n Suid-Afrikaanse boer te oortuig van iets nuuts en vars, anders as dit
waaraan hy gewoond is, is ’n byna onbegonne taak. Daar was verskeie
wetlike aspekte wat eers bespreek moes word, toestemming om die
Simmentaler Genootskap se grondwet te wysig moes verkry word en
talle ander uitdagings moes die hoof gebied word.
64
July 2011
Gelukkig het die manne aan die stuur van sake die nodige insig en
visie gehad om te glo hulle sal daartoe kan bydra om ’n produk te vestig wat ’n positiewe bydrae tot die Suider-Afrikaanse beesbedryf sal
kan lewer en hulle het volhard in hul strewe. Dit het daartoe gelei dat
die Simbra amptelik as ’n ontwikkelende ras verklaar is met ’n kennisgewing in dié verband wat in die Staatskoerant (no. 11063) op 11 Desember 1987 gepubliseer is.
Die Simbra-ras het sedertdien gevorder tot 32 698 vroulike diere en
217 telers – waarlik iets om te vier en ’n bewys van die ras se sukses.
Intussen is die ras tot ’n ontwikkelde ras verklaar, soos gepubliseer in
die Staatskoerant (no. R. 935) op 2 Oktober 2009. In 2012 sal die Simbra amptelik sy 25ste bestaansjaar vier.
66
July 2011
65
Internasionale Kampioenskappe
2012
• Die Internasionale Simbra Kampioenskappe
sal in 2012 plaasvind. Die moderne Simbra,
Dr Arnold Olivier’s Chairman Report
“Management meetings were held on a regular basis with the Simbra Marketing Plan as
the main aim and objective. Earliers this year
discussions were held with Johan Potgieter,
General Manager of the Simmentaler-Simbra
Breeders’ Society in South Africa, to finalise
the framework that will serve as a working
document and be updated regularly. The
Marketing Plan is an important tool to ensure that Simbra breeders stay competitive
in an ever-challenging marketing environment where we need to compete with other
breeds,” Dr Arnold Olivier, Simbra Chairman
in Namibia, said in his annual report. Other
Simbra office bearers are Diethelm Metzger
(Vice-chairman), Michelle Adkins (Secretary),
and additional members Mike Wiechmann,
Jaco Labuschagne and Werner Wilckens.
According to Dr Olivier’s chairman report the participation by Simbra breeders
66
July 2011
in the 2010 Windhoek Show once
again was a proof
of competitiveness
compared with other cattle breeds. The
prestigious Select
Cow Queens Cup
was, among others, won by a SimDr Arnold Olivier
bra breeder, Dr Otto
Herrigel.
In the Grand Champion Beef Category two
more Simbras performed, namely the Junior
Champion Cow/Heifer (Hardus Breedt) and
the Reserve Grand Champion Cow/ Heifer
(Diethelm Metzger).
The 2010 Windhoek Show was attended
by seven Simbra breeders with the following results in the single classes:
• Calf Champion – Heifer D. Metzger
Reserve Heifer H. Breedt
• Calf Champion – Bull H. Breedt
Reserve – Bull A. Olivier
• Junior Champion – Cow/Heifer H. Breedt
Reserve – Cow/Heifer D. Metzger
• Junior Champion – Bull H. Breedt
Reserve – Bull O Herrigel
• Senior Champion – Cow/Heifer D. Metzger
Reserve – Cow/Heifer
H. Breedt
• Senior Champion – Bull
A. Bagot-Smith
Reserve – Bull
H. Breedt
• Breed Champion – Cow/Heifer D. Metzger
Reserve – Cow/Heifer
H. Breedt
• Breed Champion – Bull H. Breedt
Reserve – Bull O. Herrigel
• Super Simbra Cow O. Herrigel
• Breedplan Champion Bull H. Breedt
Live game dealer
SCI World Record 1996 - 2002 (Springbuck)
Trophy hunting
Dr Arnold Olivier
Box 23633
Windhoek Namibia
Tel: +264-61-248 447
Fax: +264-61-248 287
Cell: +264-81 124 3248
arnold@mtcmobile.com.na
Kom ons as Simbra-telers sit skouer aan die
wiel en maak seker dat ons die gemelde aktiwiteite ondersteun. Laat ons almal ’n groot
poging aanwend om die 2012 Internasionale
Kampioenskappe die grootste nog te maak. In
die proses kan ons seker maak dat die wêreld
kennis neem van die toonaangewende Simbra
(sonder die “h” agteraan) in Suidelike Afrika.
68
July 2011
Sport Horses
• Die eerste Simbra Nasionale Skou is in 1992
in Pretoria gehou. Daar was 34 diere wat
deur vier telers vertoon is.
• Die kampioenbul was Belle Ombre DDD8919A. Van hom is 78 kalwers aangemeld,
waaronder die baie bekende stoetbulle
Belle Ombre Straight Forward met ’n nage­
slag van 222 en Corzel CHD9618B waaruit
191 Simbra-kalwers aangemeld is. Hy is ook
die vaar van die bekende Wisp-Will Vian en
Wisp-Will Lomu.
die resultaat van 25 jaar se doelgerigte en
toegewyde teling, sal vertoon word.
• Tydens die 2010 Internasionale Simbra Kampioenskappe op Vryburg is 254 Simbras deur
24 vertoners ingeskryf. Te midde van ’n verbod op die beweging van diere oor die land
se grense as gevolg van die uitbreek van
slenkdalkoors is ’n suksesvolle internasio­
nale skou gehou.
F1 bloodlines - from Simmentaler and Brahman Stud Cows inseminated with the
Australian Brahman Bull Ruschmore, Pretoria show champion bull (DSV 00404)
as well as Simmentaler bull Hommel.
Watch out for this Excellent offspring.
Bulls will be available at Rehoboth and Windhoek show auctions.
Eerste Simbra Nasionale Skou
• Getrou aan hul aard het die Namibiese telers
ook nie op hulle laat wag nie. Wolfaard Aring
vertoon die bul Makam Majestix (A9020B),
wat later net as Stix bekend gestaan het, by
die Windhoek Skou, en Stix word aangewys
as die Namibiese Grootkampioen Simbrabul.
• In 1994 word die eerste Internasionale Simbra Kampioenskap in Suidelike Afrika in Pretoria aangebied, en Stix word aangewys as
die eerste Internasionale Groot Kampioen
Simbra bul.
• Stix was die eerste Simbra KI-bul by Taurus
en meer as 1 000 kalwers van hom is aangemeld. Van sy nageslag het dan ook verskeie
skoue gewen.
• Skoue het bygedra tot die bekendstelling van
hierdie diere en op daardie manier kon telers
bewus word van hul genetiese potensiaal.
• Dit beklemtoon ook weer eens die waarde
van die wisselwerking tussen Namibiese en
Suid-Afrikaanse telers
KC 0925
Die Simbra is nie net ’n ras wat hoogs aanpasbaar is nie, maar kan ook gedy in omstandighede wat wissel van uiters ekstensief tot intensief in die voerkraal-opset. Hy beskik ook oor
’n uitstekende geaardheid en temperament.
Namibiese Kampioene
Die eerste internasionale grootkampioen­
bul, Makan Stix A90 208, het aan ’n Nami­
biese teler behoort. Hy was die Windhoek
Skou se nasionale Simbra-grootkampioen­
bul voordat hy in 1994 internasionele roem
verwerf het op die eerste Internasionale
Simbra Kampioenskap in Suidelike Afri­
ka wat in Pretoria aangebied is. Stix was
ook die eerste Simbra KI-bul by Taurus en
meer as 1 000 kalwers van hom is aange­
meld waarvan heelwat skouwenners ge­
word het.
Simbras
2012 Internasionale Simbra
Kampioenskappe
Die grootkampioenbul van die eerste Sim­
bra Nasionale Skou wat in 1992 in Preto­
ria gehou is, was Belle Ombre DDD8919A
(foto). Van hom is 78 kalwers aangemeld,
waaronder baie bekende stoetbulle.
AANWO
Daar is in hierdie stadium baie belangstelling
en navrae in hierdie verband van telers en
belangstellendes vanuit die buiteland en ons
gaan die geleentheid gebruik om ’n waardige
vertoonvenster vir die Simbra in Suidelike Afrika te wees.
• Sprekers van formaat sal gebruik word, wat
nuwe tendense kan toelig en relevante Simbra-aangeleenthede kan bespreek ten einde
die Simbra se pad vorentoe te help bepaal.
• Sprekers wat meer lig kan werp op die eise
wat aan die moderne vleisprodusent ge­
stel word – plaaslik sowel as internasio­naal
– sal optree.
• Erkenning sal gegee word aan die Simbrapio­niers en -stigters in Suidelike Afrika.
Rosie
Simbra Kongres/Simposium
KC 0859 (Roseveldt)
65
Die volgende word onder meer ter vie­
ring van dié groot geleentheid in die vooruitsig gestel:
Jennifer
S i m b r a
pla Bulle
as o is
ok op d
bes ie
k ik
baa
r
Simbra
Groot planne vir 25ste bestaansjaarvieringe in 2012
67
Simbra
The new Simbra Rand Value Indices
S i m b r a
Thys Meyer and Johan Potgieter
One of the goals of the Simmentaler/Simbra
Cattle Breeders’ Society of Southern Africa is
to improve the profitability of beef production
through proper sire selection and genetic improvement. To increase profitability through genetic selection our first objective is to identify
those traits that directly influence the income
and/or cost of production. Producers therefore
have to anticipate and research what the demands and needs of the market will be in 3 to
5 years from now.
Once a producer has identified these needs
and the economic relevant traits that he will
have to select for, a considerable number of
breeding values to be considered remain. Assuming that multiple traits will need simultaneous improvement an objective method for
determining relative importance and economic value of each trait is needed to ease the selection process. That is exactly what the Simmentaler/Simbra Cattle Breeders’ Society of
Southern Africa did in close collaboration with
BREEDPLAN. Since May 2011 Simbra breeders
and commercial customers have had the luxury to select sires that will maximise profitability under different production systems by making use of a single rand value index.
Hazel developed the concept of total (aggregate) merit which represents the total monetary value of an animal in a given production
system due to the genetic potential of that individual. Henderson reported that the same
aggregate value could be calculated through
weighting breeding values by their relative economic value. These breeding values, weighted
by their relative economic values, are summed
to produce the total (aggregate) value for each
individual. The estimation of the relative economic values requires detailed economic information on the production system. Because
costs of production change from producer to
producer, these economic values also change
from producer to producer.
The new Rand Value Indices allow Simbra
breeders and their commercial customers to
select sires that maximise profit under different production situations. The difference in
the rand value of the index expresses the difference in profit potential.
The Rand Value Indices available to Simbra breeders and commercial customers are:
Thys Meyer (left) and Johan Potgieter
(right), the authors of this article.
• Simbra Self Replacing Feedlot Index (SRFL)
• Simbra Self Replacing Weaner Index (SRW)
• Namibian Self Replacing Grassfed Index
(NamGF)
Simbra Self Replacing Feedlot Index: The
Simbra Self Replacing Feedlot Index is aimed at
a production system in which calves are weaned
at 7 months. Steers are fed extra rations for 120
days and are slaughtered at around 11 months
and 410 kg live weight. The Feedlot Index
predominantly emphasises calving ease and
fertility as well as 400-day growth (red graph).
The economically relevant traits (blue graph)
emphasised are Cow Weaning Rate and Sale
Weight (at 11 months of age). This is followed
by the Cow Survival Rate with the carcass traits
following. Consistent longer- term application
of the index should result in hardy and fertile
animals with a high calf-to-cow weaning ratio
and acceptable carcass characteristics.
Namibian Self Replacing
Grassfed Index (NamGF)
The Namibian Self Replacing Grassfed Index is
aimed at a production system where calves are
weaned at 7 months and then kept on natural
veld to be slaughtered at around 28 months
and 470 kg steer live weight. The Namibian
Self Replacing Grassfed Index predominantly emphasises fertility, growth (600-day) and
70
067- 232 621
081 245 6624
Bulveilings 2011
3 Augustus Noordelike
Bulveiling, Grootfontein
25 Augustus Namibia
Genetics,Windhoek
23 September
Grootfontein Skouveiling
Namibian Self Replacing Grassfed Index
(NamGF) EBV Weightings
Self Replacing Feedlot Index (SRFL)
BV Weightings
Self Replacing Feedlot Index (SRFL)
Profit Drivers
8 Oktober Paresis
Produksieveiling,
Otjiwarongo
Simbra Rand Value 2. The Simbra Adviso­
ry Committee decided that the Simbra will
not compete with Bos Taurus as a terminal
crossbreed, which led to the exclusion of
the Terminal Sire Index.
Dr Olivier’s Chairman Report
66
Other activities Dr Olivier highlighted in his report included a threeday Simbra course on the farm of Katja and Diethelm Metzger in the
Seeis area. The course was presented by Fred Dell who was assisted by
cattle judges Sigi von Luttwitz and Lourens Swart. The first day started off with various lectures on the theory of cattle breeding, management, judging and the use of modern technology in breeding. This was
followed by a practical demonstration. The following two and a half
days were utilised for students to do their own evaluations and judging before they were evaluated by the examiners. Twenty-three people from all walks of life participated and six were promoted to candidate senior judges.
68
July 2011
Last but not least, Simbra breeders experienced a lovely “breeders’
visit” to the farm of Dagmar and Werner Wilckens in the Osire area.
The day started off with a lecture on the critical areas of feeding during the growth phase of stud animals by Christo du Plessis from Feedmaster. This showed how important and beneficial feed input during
the growth of an animal is. Erica Wiechmann then explained the use of
the mating predictor as a selection tool, which was well received. Most
of the day was spent looking at animals with parallel in-depth discussions on various breeding and management systems by Willie Grobler,
Technical Breed Advisor.
The Simbra Breed is here to stay and with the past wonderful rainy
season it will certainly grow from strength to strength.
KWALITEIT BULLE!!!
July 2011
69
Simbra
S i m b r a
The new Simbra Rand Value Indices
calving ease, fertility as well as the 200-day
growth (red graph).
The economically relevant traits (blue graph)
emphasised are Cow Weaning Rate and Sale
Weight (at 7 months of age) and thereafter the
Cow Survival Rate with the carcass traits following. Consistent longer-term application of the
index should result in medium-framed, hardy
and fertile animals with an excellent calf-tocow weaning percentage with moderate carcass characteristics.
Rand Value Indices identify animals with the
Simbra Self Replacing Weaner
overall most profitable genetic profile for a specific production or farming system. However,
Index (SRW)
The Simbra Self Replacing Weaner Index is as any tool, Rand Value Indices must be used
aimed at a self replacing (keeping replacement carefully to avoid undesired results. While inand breeding progeny) straight-bred herd. dependent culling levels tend to select animals
Calves are weaned at 7 months and then sold that are close to average for a large number of
as live animals at 250 kg bull-calf live weight. traits, Rand Value Indices may identify animals
The Weaner Index predominantly emphasises that are rather extreme in their genetic values.
Producers should scrutinise the individual EBVs
of top index sires to be
sure that all EBV values
are within an acceptable
range that will suit their
breeding objective. This
is especially important
when selecting calving
ease sires for commercial
herds. While all three indices heavily emphasise
Self Replacing Weaner Index
Self Replacing Weaner Index
calving ease, commercial
producers selecting heif(SRW) EBV Weightings
(SRW) Profit Drivers
68
cal­ving ease as well as carcass fat depth and
retail beef yield (red graph).
The economically relevant traits (blue graph)
emphasised are Sale Weight (at 28 months of
age) and the Cow Survival Rate with the Cow
Weaning Rate and carcass traits following.
Consistent longer-term application of the index
should also result in hardy, fertile, easy-calving
animals with good carcass characteristics for
this type of production system.
er bulls should still consider individual calving
ease and birth weight EBVs.
Owners of herds wishing to maximise genetic progress using these indices must record
calving ease (direct and maternal) and birth
weights, 200- and 400-day weights, scrotum
size, ultrasound scans, days-to-calving and mature cow weights. While mature cow weights are
not used in the index directly, they are affected by days-to-calving, 400-day weight and fat.
In Rand Value Index selection it is very important to measure as many of the component
EBVs as reasonably possible. Limited recording of traits may result in poor selection decisions of future breeding animals. As with all
indices, producers should use the Rand Value
Index to rank potential replacement animals,
consider the individual EBVs of those animals
in terms of their own breeding objectives,
and select those animals with individual EBVs
meeting these breeding objectives. Selection
should also consider non-EBV characteristics
of the animal such as functionality, structure
and temperament.
The selection of breeding animals has become burdened with information overload.
Currently, genetic evaluations (EBVs) are produced for many production, reproduction and
carcass traits, with more to become available
in the future. It is not easy to identify the most
desirable and profitable animals from such an
array of raw information. A well-formulated genetic selection index is the best approach to
summarising EBVs in a way that leads to optimum economic improvement.
Hatagob 1091B – Potensiële stoetbulletjie
met besondere EBV syfers. Praat vir homself
Hatagob 0998 – Khai axab Sire CM0310
Outsider kalf met goeie manlikheid, sterk
bespiering en baie vleis. Kyk na sy EBV’s
Name/ID
HATAGOB
CHU10091B
Breed Avg. EBVs for
2009 Born Calves
Gest. Birth
Len. Wt.
(days) (kg)
200
Day
Wt.
(kg)
400
Day
Wt.
(kg)
600
Day
Wt.
(kg)
Mat.
Cow
Wt.
(kg)
Milk
(kg)
+0.8
+4.3
+19
+28
+39
+38
+3
-0.3
+1.0
+13
+19
+25
+26
+2
Hatagob 0924B
– Kamab Tango
bulkalf. Vertoon
baie mooi op die
oog, sal nog ’n
goeie kuddevaar
word.
Gest. Birth
Len. Wt.
Name/ID
(days) (kg)
HATAGOB KHAI AXAB -0.9 +0.7
Breed Avg. EBVs for
-0.3 +1.0
2009 Born Calves
70
200
Day
Wt.
(kg)
+15
400
Day
Wt.
(kg)
+23
600
Day
Wt.
(kg)
+34
Mat.
Cow
Wt.
(kg)
+35
Milk
(kg)
+1
+13
+19
+25
+26
+2
July 2011
Charles /Urib
081 124 3004 • alltech@iway.na
Plaas Bergvallei 753, Kamanjab
July 2011
71
Simbra
Kuddebestuur op Ondekaremba-Nord
S i m b r a
Werner en Dagmar Wilckens het in 2000 die
plaas Ondekaremba-Nord by sy ouers oorgeneem waar daar suksesvol met die Simmentaler en Brahman gekruis is.
“In 2007 het ons besef ons maak geen vorde­
ring meer nie. Ons het van Willie Grobler se konsultantediens gebruik gemaak en hy het voorge­
stel ons moet Simbra-bulle gebruik. In 2007 het
ons die Ondeka Simbra Stoet geregi­streer om
waarde toe te voeg tot ons diere.”
Werner en Dagmar boer op twee aangren­
sende plase wat in totaal 10 000 ha beslaan. Die
bestokking is 1 bees per 10 ha, die gemiddelde
reënval die afgelope 10 jaar was 413 mm en die
aantal vroulike diere staan op 345 waarvan 260
geregistreerde Simbras is.
Met 3 000 ha ontboste veld en ’n stygende
dieregetal het die weidingkwaliteit en die massa aansienlik verbeter. Dus is hulle besig om die
bestokking aansienlik te verhoog. Die gemiddelde TKP wissel tussen 402 en 412 dae die afgelope vyf jaar.
Die kuddebestuurstelsel wat die Wilckense
volg, behels die volgende:
• Alle koeie kalf sedert 2006 by die huis nadat
klein huiskampies geskep is.
• Die agt klein huiskampies van 20 tot 30
ha bring mee dat die speenpersentasie
opgeskuif het van 75% na 90%.
• Meer wins word gegenereer omdat meer
kal­wers aankom (15 kalwers per 100 koeie).
• Verliese word beperk deur effektiewe
waarneming (ongediertes, gate, moeilike
kalwings, dooie geboortes, spene, baarmoeder-ontsteking vir herbesetting).
• Alle kalwers en koeie word by geboorte
geweeg en koeie word ingeënt met MultiMin, Vitamien A (droë seisoen) en die verpligte
inentings.
• Kalwers word op 6 weke geëvalueer. Swak
manlike kalwers word gekastreer.
• Die evaluering van die voorkoms van die jong
kalf, gespeende kalf en sy gewig, koei­tipe
en koeigewigte help om besluite te neem
oor paring.
• Koeie en kalwers (tussen 6 en 10 weke oud)
word na die bulle by die poste verskuif
waar hulle bly tot en met speen of dragtigheidsondersoeke, wat twee keer per jaar gedoen word.
Een van die spogkoeie wat mede-Simbra­
telers op ’n onlangse telersdag op Werner
en Dagmar Wilckens se plaas Ondekarem­
ba-Nord by Osire onder oë gehad het.
72
July 2011
Wilckens-egpaar deel kennis op telersdag
’n Simbra-telersdag is onlangs op die plaas Ondekaremba-Nord van Werner en Dagmar
Wilckens by Osire, 136 km noordoos van Okahandja, aangebied. Hiernaas deel hulle hul
voordrag met medetelers, vertel waarom hulle verkies om met die Simbra te boer en te teel en
W & D Wilckens
Tel: 067 306201
Cell: 081 280 7829
wilckens@iway.na
vertel van hulpmiddels wat hulle inspan om bestuur te vergemaklik en produksie te verhoog.
TH
ES
TUD
THAT M
AKES THE DI
FF
N
ERE
CE
THE STUD THAT MAKES THE DIFFEREN
Mag ons voorstel:
Telers op ’n posbesoek op Ondekaremba-Nord, waar verse besigtig is.
• Geen vaste kalfseisoene word gevolg nie en
elke bul bly by sy pos.
• Vrugbare koeie is altyd dragtig en onvrugbare koeie word uitgeskot.
• Vir aanvullende voeding word Futterfos
P12 met sout in die groen seisoen gegee en
Beesmix 4:1:5 met gemaalde peule in die
droë seisoen.
Speen
Speen vind elke drie maande plaas op die ouderdom van 7 tot 9 maande. ’n Maand ná speen word
elke kalf met Bovi-Shield en Multi-Min ingeënt.
Die gemiddelde speengewigte in 2010 was:
Hoogste
29 April
250 kg of 1.08 kg toename per dag
Laagste
21 Oktober 223 kg of 0.84 kg toename per dag
(235 kg of 0.89 kg toename per dag –
manlike diere)
(216 kg of 0.81 kg toename per dag –
vroulike diere)
Osproduksie
Gemiddeldes oor tien jaar
A-graad: 15%, 26 maande, 256 kg uitgeslag
AB-graad: 75%, 29 maande, 268 kg uitgeslag
B-graad: 15%, 31.4 maande, 277 kg uitgeslag
Gemiddelde uitslaggewig = 267 kg
Inhoud van kuddelys
Volgens Dagmar probeer sy om soveel inligting
as moontlik op een kuddelys weer te gee om
besluite oor seleksie en parings te vergemaklik.
Hieronder volg ’n voorbeeld van ’n uiteenKOEILYS IN TABELVORM (kommersiële koei)
Koeinr. (bloed % Brah/Sim - BS) Er 2-1-6 (75 BS)
Kg by geboorte van kalf
472
TKP
351
kg gespeen
478
% gespeen
44
Verwagte kalfdatum
T1/12
Kalfnr. (geslag)
Te 10337 A (B)
Geboorte­gewig
33
Geboortedatum
11/27/2010
Evaluasie
M (mooi)
Kalfbeskrywing
bruin met vierkantige bles
Nageslag in volgorde
We 7-1-9 (vroulik, mooi)
Koeimoeder
Rc 8-5-5
Ons eie bulle wat ons tans in ons stoet gebruik, oordeel gerus self:
setting van ’n lys van een van die vrugbaarste
kommersiële koeie wat dit reggekry het om drie
kalwers in 2007 te kry – ’n kalf in Januarie en ’n
tweeling in November.
Algemene voorkoms word aangedui met ’n
simbool, bv. t (top), m (mooi), g (gemiddeld), f
(fyn), p (plat), s (swak).
Die laaste speenkalf van ’n koei se data word
as volg uiteengesit.
SPEENLYS
Kalfnr
Geslag
Geboortegewig (kg)
Geboortedatum
Speengewig (kg)
Daaglikse gewigtoename
Beskrywing van kalf
Moeder ID
Koei se gewig by geboorte
TKP
Speengewig van koei
Koei-kalf-speen%
Te 9276 A
Vroulik
29
12/29/2009
210
0.99
Bruin met bles
Er 2-1-6
503
354
478
44
Alle verdere gewigte (200, 400 en 600 dae) van
groeiende diere word op die speenlys aangebring. Evaluasie word met speen en elke we­
ging weer aangepas.
Identifiseringstelsel vir kruisteel
Om kommersiële diere vir die kruisteelstelsel effektief te identifiseer word ’n kalf se geboortedatum as ’n nommer in sy oor aangebring. As twee
kalwers op dieselfde dag gebore word, word
een se geboortedatum met ’n dag aangeskuif.
Die letter van die vader word eerste as hoofletter geplaas, bv. E, daarna volg die letter van die
moeder se vader, bv. r (kleinletter) en dan die
geboortedatum, bv. Er 2-1-6 (gebore op 6 Janu­
arie 2002) op die oorplaatjie, soos in die voorbeeld op tabel aangedui word.
Ondeka Abel WW07524A
Ondeka Viggo WW08041B
Vanjaar ons 1ste bulle op veiling
Namibia Genetics Veiling
25 Augustus 2011 om 11:00 Agra/Bank Windhoek Ring
Paresis
Produksieveiling
6 & 7 Oktober 2011,
Otjiwarongo
Voordele van die identifiseringstelsel
• Die presiese ouderdom van die diere is altyd beskikbaar.
• Kruisteling word vergemaklik.
• Onbewuste inteling word verhoed omdat albei ouers op die oorplaatjie en die kuddelys
aangedui word.
• Die nommer is maklik memoriseerbaar (ons
ken die koei dadelik as die nommer genoem­
word).
WW07531A – ‘n Goed
WW08303B – ‘n Wisp-Will
gebalanseerde bul geteel
uit ‘n vrugbare moeder en
Junior Skoukampioen bul.
Daan 2P seun met ‘n moeder
wat ‘n gemiddelde TKP van
347 dae het.
WW08205B – ‘n Lang sterk
poenskop bul, wat osse
van formaat sal teel.
* Foto’s van alle bulle geneem
onafgerond,
vanaf die veld
July
2011
73
Simbra
S i m b r a
Bles de Klerk
Almal ken die gesegde: penny wise and pound foolish. Miskien is dit ’n
goeie beskrywing van boere se filosofie agter bulkoop. Boerdery is ’n
besigheid waarin winsgrense klein is en ’n boer planne moet maak
om soveel moontlik geld te bespaar om te kan oorleef. ’n Vervoerkontrakteur het eenkeer gesê: “Boere soek alles verniet en dan soek hulle
daarby nog afslag ook.” Menige keer wanneer bulkopers redekawel oor
pryse van bulle het ek al aan dié vervoerkontrakteur se woorde gedink.
As jy vir ’n boer sou vra waarheen hy op pad is met sy boerdery en
hy weet nie, vra hom net waar sy bulle loop. Wys hom sy bulle en sê vir
OOrnaggeriewe
beskikbaar
Veilig en
binne loopafstand
van Medi-Clinic
Skakel Anke Erasmus
081-288 9310 /
061-290 9355 (w)
Eksklusief vir boere
en plattelanders
hom: “Hier is die toekomskaart van jou kudde.” Die vinnigste manier
waarop ’n kudde geneties vordering kan maak, is deur die regte bulle
aan te skaf. Dit is algemeen bekend dat 50% van die gene in die kudde kom van die laaste bul wat gebruik is, 75% van die laaste twee bulle
en 87.5% van die laaste drie bulle. Die toekoms van jou kudde is dus in
die hande van jou bulle.
Naas ’n boer se grond, is sy beeste sekerlik sy grootste bate. Konserwatief bereken is die waarde van 500 teelkoeie sowat N$5 000 000. Indien jy 500 teelkoeie het en jy gebruik 40 koeie per bul, dan het jy 13
bulle nodig. Indien jy goeie kwaliteit bulle aanskaf en jy betaal N$30
000 per bul, gaan jou bulle jou N$390 000 kos. Dit is baie geld om aanvanklik uit te gee, maar indien jy in ’n siklus kom om elke jaar drie bulle
te vervang raak die bedrag heelwat kleiner. Dan kan jy die drie ouer
bulle laat slag vir N$10 000 elk wat jou weer N$30 000 in die sak gaan
bring. Dit beteken dat jy net N$60 000 per jaar aan bulle hoef te be­stee.
Ek weet N$60 000 krap jy nie agter ’n bos uit nie, maar onthou net dat
die besluit oor bul koop ook een is wat jy neem wat jou N$5 000 000
se belegging meer of minder gaan maak.
Die ander faktor wat geweldig belangrik is, is die gebruik van teelwaardes om meer geld in jou sak te sit. Indien jy selekteer vir bulle met
’n teelwaarde wat net +6 kilogram bo die rasgemiddeld is vir 200 dae,
behoort jy 3 kg per kalf swaarder te speen, want 50% van die massa
word deur die bul bepaal. Indien jy jaarliks 400 kalwers verkoop en jy
speen kalwers wat 3 kg swaarder is, produseer jy 1 200 kg meer vleis.
Teen N$20/kg is dit reeds N$24 000 in jou sak. Teelwaardes kan jou ook
help om die probleem van kalwingsgemak te verminder. Tien dooie
kalwers is N$40 000.
Aangesien die resessie ons almal in ’n wurggreep het, is dit elke boer
se versoeking om sy eie goedkoop steek-osse te gebruik. In dié tyd is dit
miskien goed om te onthou wat ’n ou vriend van my gesê het, naamlik: “My pa het my geleer as ek kunsmis en bulle gaan koop moet ek nie
suinig wees nie.” Koop goeie bulle en vermeerder die waarde van jou
beeskudde. Moenie penny wise and pound foolish wees nie.
Dedicated to Simbras for
25 years
Meet us at the auctions:
Superior Genetics Sale
30 August 2011 at 17:00
Agra/Bank Windhoek Ring, Windhoek
Paresis Production Auction
6 & 7 October 2011
Otjiwarongo Auction Ring
ZINKEV
SIMBRAS
WE SET THE STANDARD FOR EXCELLENCE
Bayer Olivier
Zinkev Simbra – for all your breeding purposes.
The optimum package of reproduction, growth,
milk and carcass value.
081 124 2907
062 523552
Simbra female,
the best calf factory
in the world.
bayer@mweb.com.na
4
Hoof stoetbul DM0531
Simbras
make farming easy
Practical
demonstration
of Simbras for
farmers and
students.
74
FOR SALE
July 2011
FOR SALE
July 2011
75
Simbra
Balancing growth, carcass and fertility
S i m b r a
in your breeding programme
The increasing focus on “customer requirements” presents
a major challenge for modern beef producers. While
backgrounders, finishers, feedlotters and processors
continue to push for faster growing cattle with improved carcass yield and quality there is an ongoing need to maintain on-farm productivity
in the commercial breeding herds. Continued
selection pressure will be required to maintain
and improve reproductive performance, maternal ability and cow efficiency.
Fortunately, breeders have access to BREEDPLAN Estimated Breeding Values (EBVs) for a range
of traits of importance to each segment of the beef
supply chain. Through the careful use of EBVs, together with visual assessment of market suitability, maturity type and structural soundness, it is possible to achieve a
high probability of selecting the best animals to meet your particular production situation and customer requirements.
There are a number of important principles that you should consider when planning a balanced breeding programme. The first and most
important step, is to establish a clear set of breeding objectives for your
herd. This involves analysing the current performance of your herd and
comparing this with the anticipated requirements of your future customers and with your herd production targets. Once you have completed this exercise you will be well situated to specify the characteristics
required in replacement breeding stock to meet your breeding goals.
MAMUMBE
Hoogs aanpasbare bulle altyd beskikbaar
Top-genetika uit Top-bloedlyne
SIMBRA STOET
Hoogs aanpasbare bulle altyd beskikbaar
Top-genetika uit Top-bloedlyne
STEPS IN ESTABLISHING BALANCED
BREEDING OBJECTIVES
The worksheet used in the example can be used
to assist you in establishing suitable breeding
objectives for your herd. The steps required
to complete the worksheet are as follows:
Smorenswind
simbra stoet
Kontak ons gerus:
F A Jordaan • Selfoon: 081 129 1343 • faj@rhinotrek.net • Posbus 305, Outjo, Namibia
Huidige stoetvaars:
Step 1. List the traits of economic importance
List only those traits of real economic importance to your customers and/or your
own herd’s future productivity. This should
include traits influencing herd reproductive
performance, growth and carcass traits. You
can also include “non‑BREEDPLAN” traits if you
believe that they are of real economic importance.
Step 2. List your customers’ requirements
Remember that “the breeding for today is already done”. Your breeding objectives should relate to your vision of likely future market demands in at least 3 to 5 years’ time. That is when the results of your current breeding decisions will be realised.
Obviously it is impossible to be definite about what the future will
bring. Nevertheless, careful analysis of market forecasts and trends in
consumer demand can provide some ”best-bet” insights into likely future customer requirements.
Due to the uncertainty of predicting future market opportunities it
is important that your breeding objectives are designed to ensure that
future generations of progeny have a high degree of versatility and the
ability to match a range of production and market situations.
The wide array of market specifications make it extremely difficult,
if not impossible to produce an animal which is ideal for all situations.
You should define a particular market as your primary target and focus
mainly in that direction. The golden rule to remember is that for maximum market versatility it is important to avoid extremes in any trait.
Step 3. List your future herd production targets
In order to optimise the use of the land and feed resources allocated
to your cattle enterprise it is important to set realistic targets for weaning rates, calving spread, turn-off age, etc.
This may require an investigation of the typical production levels
achieved by other producers in your region. Don’t be too conservative.
It is a good practice to set targets for your herd which are at least as
good as or better than average of the top 25% of herds in your region.
Vrugbaarheid
Melk
Groei
JORIBRA SUPERIEUR
Voorbeelde van vroulike stoetdiere:
Plaas Dempsey, Outjo-distrik
Niklaas Mberirua
Sel: 081 256 6358 º E-pos: nmberirua@gmail.com º Bus 5658 Windhoek
76
July 2011
Nellie 2
Tek a M ilo (RK04124C )
Shirley
Avatar
Ster
BS Hom er (BS05216C )
Step 4. List your herd’s current performance levels
This is often the most difficult step in many situations. It requires knowledge of your current herd production levels (e.g. weaning rates, percentage of difficult calvings, turn-off weights), as well as feedback from your
customers on the performance of your stock further along the production and marketing chain (e.g. growth rates during the backgrounding
and finishing phases, carcass yield and meat quality).
It is difficult to determine in what direction you should be shifting
your herd to achieve your future targets unless you have a good understanding of the base from where you are starting. If you haven’t
collected relevant production data and market feedback information,
now is probably a good time to start.
Step 5. List your breeding goals
By comparing your current performance levels with your future herd
production targets and future customers’ requirements you can identify those traits which need to be emphasised in your future selection
and bull purchase decisions.
For example, if your customer feedback indicates that your steers tend
to be too light with excessive fat cover, then maybe you need to select
78
Gehardheid • Gradering
Langlewendheid • Kalwingsgemak • Hitte- en insekbestand.
Joribra Gert (JOR0824)
Joribra Bismarck (JOR073C)
o
o
o
o
o
o
o
SP BUL
Poenskop
Diep
Breed
Lank
Te koop op veiling in 2011 ( Veiling TBA)
Moet my nie mis nie, alles in een pakket.
July 2011
77
Simbra
S i m b r a
Balancing growth, carcass and fertility
76
bulls with greater growth potential and increased leanness. If your calving rates are less than optimal or your calving spread is too long, then
maybe you should place greater emphasis on female fertility and/or
reduce the milk production potential of your cows to give them a better chance of re-breeding early in the mating season.
Step 6. List your selection criteria
Once you have determined your breeding goals, the next step is to list
the relevant selection criteria that are available to assist in meeting these
goals. For most economically important traits EBVs are available to assist in ranking potential candidate animals for selection.
Trait
Future CustomHerd production
ers’ requirements targets
Sale weight of oxen
Not all economically important traits have objective measurements
available. Selection for structural soundness, temperament and “maturity pattern” still requires visual assessment and judgement.
When listing your selection criteria, remember that the more traits
you consider the less progress you are likely to make for any particular
trait. While single-trait selection is rarely an optimal breeding strategy it is just as important not to try to incorporate too many traits into
your selection programme. (The exception is where you make use of
a genetic selection index, e.g. Self Replacing Namibian Grassfed). It is
important that each selection criterion is related to a breeding goal
with real economic importance.
Current performance level
Breeding
goals
Selection
criteria
Relative
importance
200 - 230 kg at
15 months
170 - 210 kg
at 15 months
Increase oxen weight at turn-off
EBV 400 Wt
****
Carcass weight
180 - 230 kg
(milk teeth)
-
-
Increase carcass weight
EBV 400 Wt
****
Fat depth
6 - 12 mm
-
4 – 8 mm
Improve finishing ability
EBV p8 Fat
**
Heifer calving difficulty
-
<5% in heifers
10% in heifers
Improve heifer calving ease
EBV CE DIR
EBV CE DTR
EBV Birth Wt
**
**
**
Weaning rate
-
>90%
85%
Improve female fertility
EBV SS
EBV DC
**
***
Mature Cow Weight
-
450 - 500 kg
480 - 520 kg
Reduce mature cow weight
EBV M Wt
*
For example, if one of your breeding objectives is to reduce the incidence of dystocia (calving difficulties) in your herd, then relevant selection criteria include EBVs for Birth Weight and Calving Ease. If a breeding
goal is to increase retail beef yield, then relevant selection criteria include
EBVs for Eye Muscle Area, Fat Depth and Retail Beef Yield percentage.
Step 7. Prioritise the selection criteria
In most cases, there will be several traits identified as requiring some
emphasis in your breeding programme. Once you have identified the
relevant selection criteria it is important to establish their relative im80
DANUBÉ SIMBRA STOET
Outjo/Khorixas
E.D. Köhler • Tel: 067-312 916 • Sel: 081 129 0124 • E-pos: danube@iway.na
GETOETSTE BULLE OP DIE PLAAS BESKIKBAAR
78
July 2011
July 2011
79
Simbra
S i m b r a
Balancing growth, carcass and fertility
78
CG BLAAUWBERG
MEDFED TRADING
Voermeester-agent
Kampmateriaal
Dieremedisyne
Mieliemeel
En vele meer....
Bekostigbare transport
vir vaste vrag
vanaf Grootfontein.
Maksimum gewig: 4 ton
Besigheidsure
Maandag - Vrydag:
07:30 - 13:00 en
14:00 tot 17:00
Saterdag: 07:30 - 12:00
Hoenderporsies, Chips,
Hoenderslaai, Pops
& Hoenderburgers
Besigheidsure:
Maandag - Vrydag 08:00 - 18:00
Saterdae 08:00 -13:30
Cell: 081 146 3063 vir
bestellings
sies op
Gratis Kwota
rybehoeftes
enige boerde
Okavangostraat 249, Grootfontein • Tel: 067-24 2381 / 067-24 0049
Faks: 067-24 2374 • Sel: 081 291 4959 / 081 122 3308
80
July 2011
portance. This will require some knowledge of the scope for genetic
improvement of the various traits, the genetic relationships between
traits (both favourable and antagonistic) and the relative economic importance of genetic improvement in each trait.
When determining priorities for selection it is important to distinguish between the benefits of achieving gains in your current herd from
those obtained from gains in future herd performance. The optimum
balance between reproduction, growth and carcass traits to maximise profitability from the current herd will differ from the optimum balance for future herd profitability.
For example, due to the economic importance of maximising the
number of live calves born, reproduction traits usually demand greater emphasis when considering culling strategies for the current herd.
However, after consideration of its low heritability and limited scope
for genetic change, fertility usually commands less emphasis in selection to improve future profitability.
Examples of establishing breeding objectives
The example below shows a completed worksheet used for establishing breeding objectives in a herd targeting the production of yearling
cattle suitable for the supermarket trade.
In the example it was determined that major emphasis should be
placed on increasing sale weights and carcass weights; with some emphasis also on improving finishing ability, heifer calving ease, female
fertility and reducing mature cow size. Again, relevant EBVs are available to assist in the selection of animals to improve these traits.
Establishing breeding objectives in a situation where the main market target is the production of yearling cattle suitable for the domestic supermarket trade.
(Adapted from an article by Peter Parnell)
July 2011
81