September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41
Transcription
September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41
September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. SIMBRA TERUGVOERING Ek wil net weereens vir jou gelukwens met al die reëlings met die Simbra fees, alles het so mooi gelyk en baie goed afgeloop. Baie dankie IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: Ronel Coetzee Sales Manager Mahindra Vaal Simbra Terugvoering Aankoms van Diere CA Froneman Biggarsgat Simbras experienced a great and positive Festival Week at Parys. We appreciate every new friend and all the effort that went into the organisation ..... well done!! Even non-participating people took note of this fine event. After all the accolades and champions were crowned, the real winner was the Simbra Breed. Inweeg van Slagosse Jeugskou Kerkdiens en Touleiersfunksie Slagosse op die Hoef Beoordeling Pierre van Niekerk Geluk met julle harde werk en professionele aanslag om die ras se waardes op verdienste uit te bou! Beoordeling van Statiese Uitstallings Damesprogram Osbraai Willem Engelbrecht Baie dankie aan almal se bydrae vir n onvergeetlike Feesweek! Kobus en Tannie Petro ek wil julle gelukwens met julle visie en leierskap. Vir ‘n eerste was dit uitstekend! Onthou "its easy to criticise from the back, but difficult to lead from the front". Baie seen aan almal, ek glo ons het die SIMBRA beeld sterk uitgebou hierdie week. Aan diegene wat nie daar was nie, julle het groot uitgemis! Amptelike Opening ABSA Meet & Greet Simbra Internasionale Skou 2012 Voermol Gala Funksie Damesprogram Christiaan Bouwer Ek wil net se dankie aan ons telers wat die afgelope week op Parys was. Dit was heerlik om saam met julle te kuier en te skou. Baie geluk aan alle wenners. Julle Simbra's was uitstekend!!!!! Show Off Veiling Mega Veiling Voorraad Veilings Uitslae - Simmentaler Stanley Jeanone Stanley en Jeanone van 3 Star Simbra wil almal bedank vir die afgelope week, maar grotendeels vir almal wat ons ondersteun het by die Show Off en Mega veiling. Dit het ons wildste verwagtinge oortref en is ons nou behoorlik oorgehaal om diere van uitnemendheid te teel. Veilings Uitslae - Simbra Nasionale Simmentaler Veiling Kuddelyste & Per Capita Heffing Herd List & Per Capita Levy “You don’t realize how strong a person really is until you see them at their weakest moment” Unknown September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. SIMBRA FEESWEEK: AANKOMS VAN DIE DIERE Op 1 September 2012 te Parys was daar skielik ’n verkeersknoop in die rigting van die Afridome... Ja, die Simbras het arriveer! Hulle het in massas opgetrek vir die groot fees. Dit dié feesviering van die 25ste bestaansjaar van die Simbraras. Altesaam 27 vertoners het die groot tog aangepak om hul diere veilig te Parys te kry. Daar was wel probleme van vragmotors wat gebreek het en die gewone langpad krisisse, maar almal was op die einde van die dag veiling in Parys. IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: Prosim Bultoets Wisp-Will Veiling Verandering van Hoof Bank Rekening Belangrike Datums Golfdag INWEEG VAN SLAGOSSE Beste kante na voor... Dit is mos hoe ‘n OS moet lyk! JEUGSKOU Lees gerus hier meer oor die Jeugskou gehou 2 September 2012 tydens die Feesweek te Afridome, Parys: http://www.proagri.co.za/nuus/jongste/Simbra- hou-n-jeugskou-vir-25ste-bestaansjaar.html “Sports serve society by providing vivid examples of excellence” George Will September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. KERKDIENS EN TOULEIERSFUNKSIE Op Sondag, 2 September 2012 is daar ‘n Kerkdiens gehou vir die Touleiers. Direk daarna is aan elkeen ‘n sertifikaat oorhandig en het hulle lekker saam gebraai en gekuier. Baie dankie aan al die touleiers vir getroue werk! IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: SLAGOSSE OP DIE HOEF BEOORDELING Beoordelaars: Mnre Jan de Jong, Malcolm Moody en Rudy BEOORDELING VAN STATIESE UITSTALLINGS Bogenoede beoordeling het plaasgevind op Maandag, 3 September 2012 en die uitslae is tydens die Voermol Gala Funksie bekend gemaak. Beste Statiese Uitstalling is toegeken aan Jeanone van The 3 Star Trust. “Remember that happiness is a way of travel - not a destination” Roy M Goodman September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. Die Netste Stal Toekenning het gegaan aan Ezit en CA Froneman van Biggarsgat. IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: DAMESPROGRAM Die Dames was ook bederf, nie net met heerlike eetgoed nie... Op Maandag, 3 September 2012 het Prof Desire Vorster en haar dogter, Monique de Waal albei baie insiggewende praatjies gelewer. Prof Vorster het ‘n motiveringspraatjie gelewer getiteld “Seisoene in ons lewens” en Monique het met ons kom gesels oor Optimale Kinderontwikkeling. OSBRAAI Die Maandagaand is toepaslik afgesluit met ‘n Osbraai geborg deur Diethelm Metzger van Kamab Simbra. Mnr Pieter de Waal - Wynmaker, Wynmeester en Verteenwoordiger van FNB Top 10 Sauvignon Blanc wyne vir 2012 het ‘n heerlike paar wyne aan ons kom bekendstel. “In the field of observation, chance favors only the prepared mind” Louis Pasteur September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. AMPTELIKE OPENING Die Amptelike Openingseremonie is Dinsdag deur ons nuwe President, Kobus Bester hanteer. Elke vertoner het ‘n hemp geborg deur SHM ontvang. Die Ringgidse van Molatek het elkeen ‘n sweep by Oom Fanie Maré gekry. Daar was ook ‘n spesiale oorhandiging aan ‘n werker van Prof Steenekamp wat al 46 jaar diens by hom lewer. Die Beoordelaars, Willem Volschenk, Llewellyn Angus en Fanie Maré se baadjies is deur Jane en Bill Travis van Dallas oorhandig. Die Molatekspan het aan elke touleier ‘n pet oorhandig. IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: “Kindness is the language which the deaf can hear and the blind can see” Mark Twain Uitgawe/Issue No/Nr 41 September 2012 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. ABSA MEET & GREET ABSA het ‘n “Meet & Greet” geborg waar al die telers lekker saam gekuier het. Daar was ook ‘n paar Simbra 25 Jaar items opgeveil en elke vertoner het ‘n trofee ontvang. Foeta Lourens van Happy Venture en Oosie Strydom van Tallerman het dit goedgedink om ook aan elke vertoner ‘n geskenk te oorhandig. IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: SIMBRA INTERNASIONALE SKOU 2012 Die Beoordelaars - Willem Volschenk, Llewellyn Angus en Fanie Maré het elkeen ‘n hoed van Veeplaas ontvang. hier is hulle saam met Tiny (Veeplaas) op die aangehegte foto. T.O.V. SKOUE: Graag versoek ek dat enige foutiewe inligting en/of foto’s geplaas by skoue dadelik onder my aandag gebring word. Die skoue word deurgegee vir publikasie in joernale en dit sal die proses om foute uit te skakel net vergemaklik indien dit dadelik deurgegee en hanteer word. Skou foto’s vir die joernaal moet ook asb geneem word sonder linte op die diere. Baie dankie vir u samewerking in hierdie verband. Belinda “They are able because they think they are able” Virgil September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. SIMBRA INTERNASIONALE SKOU 2012 IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: 4-5 September 2012 Beoordelaars: Willem Volschenk, Llewellyn Angus en Fanie Maré 28 Vertoners 262 Diere Meeste punte vir: Bulle: (1) Excelsus Trust, Oranjeville (2) The 3 Star Trust, Danhof (3) Froneman CA, Dundee (4) Smaldeel Simbras, Bothaville (5) Delft Vennootskap, Piet Retief (6) Grobbelaar DB, Tosca Vroulik: (1) Quatro Simbras, Rant-en-Dal (2) Herdha Boerdery, Bethlehem (3) The 3 Start Tust, Danhof (4) Cornelis Derksen Trust, Viljoenskroon Stydom JJO, Delmas (5) Grobbelaar DB, Tosca (6) Excelsus Trust, Oranjeville Groepe: (1) Quatro Simbras, Rant-en-Dal (2) Becker LP, Warden (3) Cornelis Derksen Trust, Viljoenskroon Van Deventer JF, Klerksdorp (4) The 3 Star Trust, Danhof (5) Excelsus Trust, Oranjeville (6) Grobbelaar DB, Tosca Algeheel: (1) Quatro Simbras, Rant-en-Dal (2) The 3 Star Trust, Danhof (3) Cornelis Derksen Trust, Viljoenskroon (4) Grobbelaar DB, Tosca (5) Becker LP, Warden (6) Delft Vennootskap, Piet Retief “Abilities wilt under fault finding, Blossom’s under encocuragement” Donal A Laird September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. Vaderafstammelingsgroep Bestaande uit twee seuns, ouer as 12 maande: (1) Kamab Thabiso DM03407C, JF van Deventer, Klerksdorp; (2) PRR Prevail 774S 2341008, Exelsus Trust, Oranjeville; (3) PRR Prevail 774S 2341008, Quatro SSG, Rant-en-Dal; (4) Donkerbruin BG03118B, DG Grobbelaar, Tosca; (5) Kamab DM04250C, DM04250C, Smaldeel Simbras, Bothaville; (6) Corzel Smittie CHD04139C, JJO Strydom, Delmas. IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: Vaderafstammelingsgroep Bestaande uit twee dogters, ouer as 12 maande: (1) Marimbra Cadillac JDJ0429C, LP Becker, Warden; (2) Omuheke Dollar JGB0023C, Cornelis Derksen, Viljoenskroon; (3) Donkerbruin BG0691B BG0691B, DB Grobbelaar, Tosca; (4) Marnell Fanie MZ078, The 3 Star Trust, Danhof; (5) PRR Prevail 774S 2341008, Quatro SSG, Rant-en-Dal; (6) Groenkol Welorus GK0443A, Groenkol Boerdery, Clanwilliam; Vaderafstammelingsgroep Bestaande uit vier diere (oor 12 maande), verteenwoordigend van beide geslagte (minstens 1 manlik en 1 vroulik): (1) PRR Prevail 774S 2341008, Quatro SSG,Rant-en-Dal; (2) Happy Venture Pavarotti CPL0614B, Quatro SSG, Rant-en-Dal; (3) Kamab Thabiso DM03407C, JF van Deventer, Klerksdorp; (4) Marnell Fanie MZ078, The 3 Star Trust, Danhof; (5) Marnell Fanie MZ078, The 3 Star Trust, Danhof; (6) PRR Prevail 774S, 2341008, Exelsus Trust, Oranjeville. Moederafstammelingsgroep Bestaande uit twee kalwers, enige geslag en ouer as 12 maande: (1) Stefmar 0221C FM0221C, LP Becker, Warden; (2) Quatro-Pro Quinet SSG08102C, Quatro SSG, Rant-en-Dal; (3) Stefmar 0247B FM0247B, Quatro SSG, Rant-en-Dal; (4) Stefmar 0247B FM0247B, Quatro SSG, Rant-en-Dal; (5) Stefmar FM05187, JJO Strydom, Delmas; (6) Mica Kiara MW012282, M Wiechman, Windhoek. Groepe van 4 diere Bestaande uit twee bulle oor 12 maande en 2 vroulike diere ouer as 12 maande – eiendom van vertoner: (1) LP Becker, Warden; (2) Cornelis Derksen, Viljoenskroon; (3) Delft Vennootskap, Piet Retief; (4) Quatro SSG, Rant-en-Dal; (5) Smaldeel Simbras, Bothaville; (6) Exelsus Trust, Oranjeville. “Proverbs are mental gems gathered in the diamond districts of the mind” William R Alger Uitgawe/Issue No/Nr 41 September 2012 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. BULLE IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: BLUP Kampioen Exelsus Penzance HDL09138C HDL09138C; 35 mnde; BW: +1.0; WW: +28; (PRR Prevail 774S 2341008 X Stefmar FM03123C) Teler en Eienaar: Exelsus Trust, Oranjeville Reserwe BLUP Kampioen Talerman Pilot MAN3315C MAN1135C; 15 mnde; BW: +1.3; WW: +26; (PRR Prevail 774S 2341008 X Talerman Charlize MAN089) Teler en Eienaar: JJO Strydom, Delmas Penkop Kampioen Bul Biggarsgat Isuzu 1080C BIG1080C BIG1080C; 23 mnde; BW: +1.5; WW: +14; (Richter 418 JHR05418C X Wisp -Will Nissa P WC0822B) Teler en Eienaar: CA Froneman, Dundee Reserwe Penkop Kampioen Bul Delftkom Zeppelin DTM10166B DTM10166B; 22 mnde; BW: +2.3; WW: +21; (Wisp-Will Cado WC0777A Xmarnell MZ0823B) Teler en Eienaar: Delft Vennootskap, Piet Retief “Tomorrow is often the busiest day of the week” Spanish Proverb September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. Junior Kampioen Bul IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: Quatro-Pro SSG1010C SSG10101C SSG10101C; 26 mnde; BW: +1.0; WW: +20; (Happy Venture Pavarotti CPL0614B X Quatro-Pro Quinet SSG08102C) Teler en Eienaar: Quatro SSG, Rant-en-Dal Reserwe Junior Kampioen Bul Delftkom Monti Renegade DTM08167C DTM08167C; 35 mnde; BW: -0.5; WW: +14; (Marnell Fanie MZ078 X Marnell Olga MZ0629B) Teler en Eienaar: Delft Vennootskap, Piet Retief Senior en Groot Kampioen Bul Stefmar FM0945C FM0945C; 36 mnde; BW: +3.0; WW: +37; (PRR Prevail 774S 2341008 X Stefmar FM0585C) Teler en Eienaar: Cornelis Derksen Trust, Viljoenskroon Reserwe Senior en Reserwe Groot Kampioen Bul R2K Texan RIC085C RIC085C; 55 mnde; BW: +2.5; WW: +16; (Kamab DM03417C X R2K Luca 1 RIC0447B) Teler en Eienaar: Delft Vennootskap, Piet Retief “It is possible to fail in many ways... while to succeed is possible only in one way” Aristotle September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. VROULIK IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: Koningin, Groot en Opperste Kampioen Koei Rumba Dorka HB04105B HB04105B; 95 mnde; S = 93; K = 5; (Omuheke Dollar JGB0023C X Rumba HB813A) Teler en Eienaar: Cornelis Derksen Trust, Viljoenskroon Reserwe Super en Reserwe Koningin Kampioen Koei Stefmar FM0524C FM0524C; 85 mnde; S = 109; K = 5; (Belle Ombre Jared DDD019 X FanieMare FM 04217 FM04217B) Teler en Eienaar: Quatro SSG, Rant-en Dal Super en Senior Kampioen Koei Quatro-Pro Quinet SSG08102C SSG08102C; 49 mnde; S = 122; K = 2; (LM Fullhouse 5L/122 2144815 X Stefmar 0247B FM0247B) Teler en Eienaar: Quatro SSG, Rant-en-Dal Reserwe Senior Kampioen Koei Rotswand LZ0837C LZ0837C; 49 mnde; S = 97; K = 1; (Maratana Pieta LP0493B X Rotswand 0412B LZ0412B) Teler en Eienaar: Herdha Boerdery BK, Bethlehem “Every sucsess is built on the ability to do better than good enough” Unknown September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. Prinses en Reserwe Groot Kampioen Koei IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: Lekkervleis Babara DJ05143B DJ08143B; 45 mnde; S = 106; K = 2; (Lekkervleis DJ037A X Lekkervleis DK03121A) Teler en Eienaar: Herdha Boerdery BK, Bethlehem VOERMOL GALA FUNKSIE Aand van glans en glorie... die rooi tapyt is vir die Kampioene uitgerol en die wenners is aangekondig. Die uitslae van die osse aan die hak is ook bekend gemaak en die karkasse is in ‘n glaswa, geborg deur Johan Munnik van FeedPro, rondgery. “Be beautiful if you can, Wise if you want to... But be respected - that is essential” Anna Gould September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. Op Woensdag, 5 September 2012 tydens die Voermol Gala Funksie is die dames van die Simmentaler en Simbra Kantoor verras met ‘n geskenkbewys te De Oude Kraal Country Estate & Spa vir ‘n heerlike bederf-dag! Baie dankie aan al die onderstaande telers wat bygedra het tot hierdie ongelooflike bederf wat vir ons voorlê!!! Tydens die Feesweek is daar ‘n kompetisie gehou waar die gewig van die “Groot Os” geraai moes word. Die wenner van die kompetisie is Mnr Johan Müller en die gewig van die os was 960kg, uitgeslag 560kg (koue gewig) en graad C4. DAMESPROGRAM gaan voort... Die Dames was lank nog nie klaar bederf nie en op hierdie koue reënerige Donderdagoggend het hulle die bus gevat stad toe. Hulle het lekker gekuier en geëet by In Style, waar elkeen ook ’n pakkie ontvang het en hulle kans gekry het om te doen wat dames so goed doen... SHOP!!! “Ability and necessity dwell near each other” Pythagoras IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. Daarna is ons terug op die bus na Oppie Plaas waar ons hartlik deur Rykie ontvang is met ‘n warm stoof en koffie/tee. Sy het aan ons meer van kruie vertel en ons het ook het verder gekuier en ietsie soet geëet. Natgereën en terug op die bus... Daarna is ons terug na Parys waar ons by die O’s Restaurant middagete geniet het. Terug by die Afridome het elke dame ook ‘n gekenkpakkie van FNB en Eskom ontvang. BAIE DANKIE!!!! SHOW OFF VEILING Die groot een waarvoor almal gewag het... Die Show Off Veiling is gehou op Donderdag, 6 September 2012. Die hoogste bod op Bul Quatro-Pro Protector SSG09123C Verkoper: Quatro Simbras Koper: Johan Dippenaar Prys: R190 000 “Stupid is forever, ignorance can be fixed” Don Wood IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: Hoogste bod op Vroulike Dier 3-Star Starstruck DS09109C Verkoper: The 3 Star Trust Koper: Ed Barry en Mark Newborn Prys: R55 000 Prevail seun op Jared dogter FM0945C, bul van Cornelis Derksen is verkoop aan Tito Vorster (Delft), T Ferreira (Tobonama) en H Zeelie (Hendazee) vir R350 000 wat ‘n nuwe Rekord is vir die duurste Simbra Bul in die Suidelike Afrika. MEGA VEILING Mnr Zeelie: “Almal is so mooi, ek kan nie ophou koop nie!!!” MEN!!! Tito: “Hierdie ene moet ek hê - NOU!” “Discretion is being able to raise your eyebrow instead of your voice” Anonymous Uitgawe/Issue No/Nr 41 September 2012 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. VOORRAAD Die volgende items is steeds beskikbaar en kan van die kantoor bestel word. Doen sommer nou jou Kersinkopies! Car Mouse - R185 Mouse Pad - R100 Campstar Knife & Torch - R450 Ranger Mini BBQ Set - R450 Coco Travel Mug - R160 IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: Colour Change Mug - R90 Calculator - R180 Thermal Mug - R85 Trailblazer Adventure Set Black Check - R240 Navy Check - R240 “You win some, you lose some, you wreck some” Dale Earnhardt September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: Two Tone Shirts - R260 Tracker Short Sleeve - R270 VEILINGS UITSLAE - SIMMENTALER Simmentaler Veilingsuitslae van die Asmer gehou op 22 Mei 2012: Bulle 2/1 R 28 000 Dragtige Koeie 8/8 R 12 375 R 21 000 Koei & Kalf Dragtige Verse 30/30 2/2 R 19 787 R 37,000 R 13 750 R 16 500 Simmentaler Veilingsuitslae van die Noordwes Veiling gehou op 12 Julie 2012: 14/12 R 41 500 R 80 000 Bulle Verse Dragtige Koeie Dragtige Verse 7/6 R 13 666 R 20 000 7/7 16/16 R 22 428 R 57 000 R 16 875 R 22 000 Simmentaler Veilingsuitslae van die Ermelo Bulveiling gehou op 25 Julie 2012: Bulle 53/51 R 27 549 R48 000 “Dreams seldom materialize on their own” Dian Fossey September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. Simmentaler Veilingsuitslae van die All Stars gehou op 21 Augustus 2012: Bulle R 33 750 R 56 000 Dragtige Koeie R 18 538 R 36 000 Koei & Kalf Verse R 18 071 R 26 000 R 15 409 R 19 000 IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: Simmentaler Veilingsuitslae van die PZ Veiling gehou op 8 September 2012: Bulle 16/16 R 32 062 2 @ R60 000 elk Simmentaler Veilingsuitslae van die Drie van die Bestes gehou op 12 September 2012: Bulle 42/30 R 34 233 R90 000 Dragtige Koeie 7/3 R 21 000 R 30 000 Koei & Kalf Dragtige Verse 32/29 12/5 R 21 810 R 41 000 R 17 600 R 27 000 Simmentaler Veilingsuitslae van die Central Select gehou op 13 September 2012: Bulle 13/13 R 37 923 R68 000 VEILINGS UITSLAE - SIMBRA Simbra Veilingsuitslae van die Asmer gehou op 22 Mei 2012: Koei & Kalf 28/25 R 13 240 R 17 000 Dragtige Koeie Dragtige Verse 17/12 10/7 R 10 042 R 11 500 R 10 071 R 11 500 Simbra Veilingsuitslae van Richter Simbras gehou op 19 Julie 2012: Bulle Koei & Kalf Dragtige Koeie Dragtige Verse 28/24 R 29 625 R90 000 6/6 R 19 083 R 36 000 35/34 7/7 R 9 205 R 13 000 R 11 357 R 16 000 Simbra Veilingsuitslae van die Ermelo Bulveiling gehou op 25 Julie 2012: Bulle 10/6 R 30 000 R44 000 “Dreams are illustrations...from the book your soul is writing about you” Marsha Norman September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. Simbra Veilingsuitslae van die Noordwes Veiling gehou op 26 Julie 2012: Bulle 34/21 R 26 095 R 40 000 4/3 R 11 700 R 12 000 Dragtige Koeie 10/8 R 12 125 R 16 000 Verse Dragtige Verse 20/20 48/48 R 9 500 R 14 000 R11 000 R 14 000 Koei & Kalf IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: Simbra Veilingsuitslae van die Rotswand en Maratana Veiling gehou op 22 Augustus 2012: Bulle 35/29 R 29 862 R 70 000 Dragtige Koeie 10/10 R 18 400 R 22 000 Simbra Veilingsuitslae van die Central Select gehou op 13 September 2012: Bulle 18/18 R 30 667 R 60 000 NASIONALE SIMMENTALER VEILING Soos reeds genoem, vind die Nasionale Simmentaler Veiling (Simmentaler Bulle en Vroulike Diere onder beskerming van die Genootskap) op Donderdag, 4 Oktober 2012 te Stonehenge, PARYS om 11h00 plaas. Laaste aankoms van diere Dinsdag, 2 Oktober 2012. Vir meer inligting skakel gerus die kantoor by 0514460580 of besoek ons webblad by http://afrikaans.simmentaler.co.za/index.php/vorms/ vir ‘n volledige stel inskrywings vorms en reëls. KUDDELYSTE & PER CAPITA HEFFING Kuddelyste word jaarliks ± middel November aan elke teler gepos. Kansellasies en oordragte wat nie reeds gedurende die loop van die jaar aan ons gestuur is nie, moet dan jaarliks voor 10 Februarie by ons op kantoor ontvang wees. Ons stuur ook sms’e uit aan elke teler om hulle aan die sper datum te herinner. Per Capita heffing word elke jaar einde Februarie gefaktureer. Dit is die teler se verantwoordelikheid om toe te sien dat hy/sy ‘n kuddelys ontvang en die nodige kansellasies en oordragte betyds indien. Geen krediet gaan gegee word vir kansellasies en oordragte wat na die sper datum ontvang word nie, tensy jy vooraf ‘n reëling met jou registrasie dame getref het vir uitstel in uitsonderlike gevalle. Kansellasies kan per e-pos aan ons gestuur word of per faks op die amptelike kansellasie vorm, of anders kan dit ook per sertifikaat ingedien word. Oordragte kan per e-pos of faks of per sertifikaat ingedien word. “The strongest principle of growth lies in human choice” George Eliot September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. HERD LIST & PER CAPITA LEVY Herd lists are mailed annually to every member ± middle November. Cancellations and transfer that wasn’t submitted during the course of the year, must be received by the office before 10 February annually. We also send sms’s to every member to remind them of the deadline. Per Capita levy is debited at the end of February each year. It is the member’s responsibility to ensure that he/she receives a herd list and that the cancellations and transfers are submitted to us in time. No credit will be given for cancellations and transfers received after the deadline, except when an arrangement was made for postponement with your registration lady in exceptional circumstances. Cancellations may be submitted per e-mail or may be faxed on the official cancellation form, or else you may also submit per certificate. Transfers may be submitted per e-mail, per fax or per certificate. PROSIM BULTOETS Die Prosim Studiegroep het die jaar weer ‘n bultoets aangebied. Die bulle is opgeneem op die 16de Junie 2012 by Mushlendow Voerkrale. Altesaam 200 bulle is opgeneem in die toets. 119 Simmentaler bulle van 23 telers en 81 Simbra bulle van 7 telers. Die toets eindig Oktober 2012. WISP-WILL VEILING 12de Unieke Wisp-Will en Gaste Bul, Vers en Ramveiling 7 Aug 2012 te Whispering Willows, Arlington weereens groot sukses onder haglike weerstoestande. 110 Simbra en Simmentalerbulle is in yskoue kapokweer van 0 tot 2%C aangebied en 85% is verkoop vir gemmideld R30450. Volumekopers was Willem de Klerk van Ugie, Dirk Gous, Wessel Campher, beide van Harrismith en Friedel von Maltitz van Ficksburg. 20 Merinoramme is vir R4215 gemiddeld van die hand gesit. 30 verse is ook verkoop. Hoogste prys Simbrabul: Biggarsgat Kanon 0964 van CA Froneman van Dundee verkoop aan Dirk Gous van Harrismith vir R70 000. Hoogste Prys Simmentaler bul: Wisp-Will Chris 2 van Llewellyn en Gareth Angus verkoop aan Friedel von Maltitz van Ficksburg vir R70 000. Dit is die Grootste Simbra en Simmentalerbulveiling van sy soort in Suider-Afrika. Nagenoeg 200 mense van oor die hele land het die veiling bygewoon en daar was 88 kopers geregistreer. Uniek is dat daar ook be-oordeel word. Die Elite en Randwaarde Kampioene is aangewys deur Martin Seyfferdt en Ian Currin. Llewellyn en Gareth Angus van Wisp-Will het met meeste van die louere weggestap. Stefan van Zyl van PZ Stoet en CA Froneman van Biggarsgat was ook pryswenners Vleissentraal Bethlehem het die veiling aangebied en Mike Killasy was die afslaer. Die jaarlikse sukses van hierdie veiling kan aan die volgehoue kwaliteit van die aanbod toegeskryf word. “Quality always sells itself” het Llewellyn Angus van Wisp -Will gese. “Ons kopers is altyd bereid om te betaal vir goeie diere en dit is ons plig om sulke diere aan te bied aan hulle.” “The best vision is insight” Malcolm S Forbes IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. SIMMENTALER JOERNAAL 2012 Daar is steeds baie joernaal advertensies uitstaande en ons doen ‘n ernstige beroep op adverteerders om dit so spoedig moontlik te stuur om sodoende ook die sukses van hierdie joernaal te verseker. Vir enige navrae kontak gerus vir Petro Ferreira by 051-4460580 of marketing@simmentaler.org IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: NAMIBIA NASIONALE SIMBRA SKOU Mnr Kobus Bester sal op 3 Oktober 2012 die Namibia Nasionale Simbra Skou te Namibia namens die Genootskap bywoon. Baie sterkte aan al die verkopers. VERANDERING VAN HOOF BANK REKENING Die Genootskap het tans twee lopende rekeninge, by Standard Bank en ABSA Bank. Die Standard Bank rekening is in die verlede as die hoof rekening gebruik. Tydens die Julie 2012 Raadsvergadering is besluit om die ABSA rekening nou as hoof rekening te gebruik, aangesien ABSA ons Genootskap die afgelope tyd gereeld met groot borgskappe ondersteun. Die ABSA Bank besonderhede is as volg: Absa Bank, Brandwag-Tak, Takkode 334 334, Rekening nr 406 936 6041. Die Standard Bank rekening gaan nie gesluit word nie en indien u dit so verkies, kan u steeds die Standard Bank rekening gebruik vir u rekening betaling. BELANGRIKE DATUMS Sept 25-26 25 Okt Di-Wo Herdmaster Kursus, Windhoek Di 26&27 Leeupoort SIM veiling, Rhenosterfontein, Moedwil Simbra Beginnerskursus Delmas omgewing Kontak Wo-Do JJOStrydom of Riaan Odendaal 3 Wo Windhoek Simmentaler Skou 3 Wo Windhoek Namibia Nasionale Simbra Skou Windhoek Skou Veiling Weskaap Simmentaler Beginners Kursus Elsenburg (Stellenbosch) kontak Jamie Berger Wo 1&2 Ma-Di 3 Wo 4 Do 9 Di 10 Wo SIM Classic Sale - Grahamstad Nasionale SIM veiling - Afridome, Parys Oos Vrystaat Simbras te plaas SPAARSAAM,WARDEN JDH Hattingh - Klippan, Delareyville 17 Wo Hoogland SIM Veiling Bethlehem - Sim & SBA 18 Do Gulland Gesamentlike Produksie Veiling, Koster 17-19 23 Wo-Vry Stockmanschool Aldam Di Kalahari Sim Veiling Kuruman “You have to expect things of yourself before you can do them” Michael Jordan September 2012 Uitgawe/Issue No/Nr 41 The Sim Bulletin is a regular newspage that will be issued on a monthly basis. IN HIERDIE UITGAWE / IN THIS ISSUE: Okt 25 Do 26 Vry 30 Di Nov 9 15 Des 7 Vry Do Vry Viska Trust, SCHWEIZER-RENEKE SIM Golfdag Parys Golf en Country Estate kontak Petro Ferreira Die Noordwes Klub Veiling, kontakpersoon Jannie van Deventer Deo-Volente Veiling (Dannhauser) plaas Braklaagte Parys Vryburg Nov Bulveiling Kantoor Jaareindfunksie GOLFDAG Onthou ook die Golfdag op 26 Oktober 2012 te Parys Golf & Country Estate. Vir meer inligting of om ’n putjie te bespreek kontak gerus vir Petro Ferreira by 0514460580 of marketing@simmentaler.org To view the Bulletin Electronically you need to register on the website at http://www.english.simmentaler.co.za/ index.php/login-register/