Wat is Kinderkinetika? - North
Transcription
Wat is Kinderkinetika? - North
“Pretland” A perceptual-motor movement development programme which is specifically designed for various aspects of motor development and school readiness. This programme includes movement development on music. The programme is presented at this fun-center called PRET Land situated at the North-West University (School for Biokinetics, Recreation and Sport Science). Sessions include components such as: Body awareness; Co-ordination (total body and hand-eye / footeye); Spatial orientation; Balance; Rhythm and timing; Fine motor skills; Sport development and Total wellness. Free play opportunities every Wednesday 17:00 at PRET Land for children participating in Kinderkinetics! Children 18 months - 6 years R200 / Term Nursery Schools Include all the above mentioned components, BUT your child can participate at his / her nursery school! Free play opportunities every Wednesday 17:00 at PRET Land for children participating in Kinderkinetics! Children 2 - 6 years - R200 / Term Remedial and Adapted Programmes Specially designed programme according to the unique needs of the child! Ideal for children with specific motor development and physical movement delays, learning and visual problems, physical inactive children, or the disabled child. Specific designed programme with a holistic approach for children with obesity. Children 2 - 12 years - R60 / session Total Wellness and Sport Development For a healthy, balanced lifestyle! An exercise programme with the focus on aerobic dancing for girls. Adventure and sport related programme for boys Children 9 - 13 years - R200 / Term Baby massage & stimulation For special mother and baby times! Short workshops for mothers in baby massage and stimulation. The workshops empower the mother to optimise the baby's sensory and motor abilities. Contact us for more information. Registration fee of R80 payable for all programmes What is Kinderkinetics? Kinderkinetics is a scientifically based movement development programme that aims to optimize the development of the child as a whole. This programme will have a therapeutic, preventing and / or improving nature to meet the specific needs of your child, as determined through a scientific based evaluation process. Programmes differ according to various levels of age and skill. Who will work with your child? Qualified Kinderkineticists, registered with the South African Professional institute for Kinderkinetics (SAPIK) Qualifications include: " " " We also offer: Toddler Gymnastics This programme increases and promotes gymnastic skills, strength, flexibility and motor development while the child enjoys him / herself to the extreme! Free play opportunities every Wednesday 17:00 at PRET Land for children participating in Kinder-kinetics! Children 5 - 6 years - R200 / Term Swim Programme Our focus is on water safety and water orientation. The swim programme continues throughout the winter in a heated indoor swimming pool. Toddlers 18 months - 6 years - R230 / Term " Scientific Evaluations and Home Programmes Nursery excursions to PRET Land with exercise as a theme " Birthday Parties for your child at PRET Land " Free play opportunities every Wednesday 17:00 at PRET Land " Loads of holiday fun programmes - Structured programmes " Swimming lessons - Contact us for more information School readiness tests ENQUIRIES: CONTACT BETWEEN 09:00 AND 15:00 Clinic for Kinderkinetics (018) 299 1773 / (018) 299 4240 Manager: Clinic for Kinderkinetics: Karyna Barnard 076 733 9349 Pretland@nwu.ac.za Visit our website: www.nwu.ac.za/kinderkinetika/ YOUR CHILD - OUR PRIORITY An honors degree, specializing in Kinderkinetics Various coaching courses in sport An INHERIT love for children! Remediërende en Aangepaste programme Pretland Perseptueel-Motoriese bewegingsontwikkelingsprogramme wat spesifiek vir verskillende aspekte van motoriese ontwikkeling en skoolgereedmaking ontwerp is, word by hierdie 'pretpark' aangebied. Verder word hierdie program ook gedeeltelik op musiek aangebied. Dit is geleë by die Noordwes-Universiteit se Skool vir Biokinetika, Rekreasie en Sportwetenskap. Lesse bevat die volgende komponente: Liggaamsbewustheid; Koördinasie (algeheel en hand-oog / voet-oog); Ruimtelike oriëntasie; Balans; Ritme en tydsberekening; Fynmotoriese vaardighede; Visuele vaardighede; Sportontwikkeling en Totaliteitsontwikkeling. Gratis vryspelgeleentheid elke Woensdag 17:00 by PRET Land vir kinders wat in die program ingeskakel is! Kinders 18 maande - 6 jaar R200 / kwartaal Kleuterskole Sluit al die bogenoemde komponte in, MAAR u kind oefen sommer by sy / haar kleuterskool! Gratis vryspelgeleentheid elke Woensdag 17:00 by PRET Land vir kinders wat in die program ingeskakel is! Kinders 2 - 6 jaar - R200 / kwartaal Spesiaal ontwerpte program volgens u kind se unieke behoeftes! Ideaal vir die kind met spesifieke motoriese en fisieke bewegingsagterstande, leer- en visieprobleme, fisiek onaktiewe kinders of gestremde kinders. Spesifiek ontwerpte programme met 'n holistiese benadering word vir kinders met obesiteit aangebied. Kinders 2- 12 jaar - R60 / les Welstandprogramme & sportontwikkeling Vir 'n gesonde, gebalanseerde leefstyl! Aërobiese, dansgerigte oefenprogram vir dogters. Avontuur en sportgerigte program vir seuns. Kinders 9- 13 jaar - R200 / kwartaal Wat is Kinderkinetika? K i n d e rki n e t i ka i s ' n we t e n s kap l i k ge f u n d e e rd e bewegingsontwikkelingsprogram met totale ontwikkeling van die kind ten doel. Hierdie program word terapeuties, voorkomend en / of bevorderend aangebied om by die spesifieke behoeftes van u kind aan te pas soos vasgestel deur wetenskaplik gegronde evaluasies. Programme word op verskillende ouderdoms- en vaardigheidsvlakke aangebied. Babamassering & Stimulasie Vir spesiale mamma-baba tye word kort werkswinkels in babamassering en stimulasie vir ouers aangebied. Die werkswinkels rus die ouer toe om die baba sensories en motories optimaal te stimuleer. Kontak ons vir enige verdere navrae. Registrasiefooi van R80 betaalbaar tydens inskrywing. Wie werk met u kind? Gekwalifiseerde Kinderkinetici wat geregistreer is by die Suid-Afrikaanse Professionele Instituut vir Kinderkinetika (SAPIK). Kwalifikasies sluit in: " 'n Honneursgraad met spesialisering in Kinderkinetika " Verskeie sportafrigtingskursusse " GROOT liefde vir kinders! Ons bied ook: Kleutergimnastiek 'n Program wat gimnastiekvaardighede, krag, soepelheid en motoriese ontwikkeling bevorder terwyl die kind hom / haar gate-uit geniet! Gratis vryspelgeleentheid elke Woensdag 17:00 by PRET Land vir kinders wat by die program ingeskakel is! Kinders 5- 6 jaar - R200 / kwartaal Swemprogram Ons fokus op waterveiligheid en wateroriëntasie. Daar word reg deur die winter ook geswem in ‘n verhitte swembad. Kleuters 18 maande - 6 jaar - R230 / kwartaal " " " " " Wetenskaplike Evaluasies en Tuisprogramme Kleuterskooluitstappies na PRET Land met oefening as TEMA Partytjies vir u kind in PRET Land Vryspelgeleentheid elke Woensdag 17:00 by PRET Land Hope vakansie pret - Aanbieding van gestruktureerde programme Skoolgereedheidstoetse VIR ENIGE NAVRAE KONTAK ASB TUSSEN 09:00 EN 15:00 Kliniek vir Kinderkinetika (018) 299 1773 / (018) 299 4240 Bestuurder: Klin iek vir Kinderkinetika Karyna Barnard 076 733 9349 Pretland@nwu.ac.za Besoek gerus ons webtuiste! www.nwu.ac.za/kinderkinetika/ JOU KIND - ONS PRIORITEIT