GEAGTE OUERS
Transcription
GEAGTE OUERS
15 Januarie 2016 Uitgawe: 1 Webtuiste: www.gimmies.co.za GEAGTE OUERS Baie welkom terug aan al ons personeel, leerders en ouers. ʼn Besondere woord van welkom aan al die nuwe leerders wat deel word van die Gimmie-familie. Ons hoop en vertrou dat dit vir almal ʼn wonderlike ervaring sal wees. Ons het verlede jaar ʼn besonder goeie jaar beleef en hoop dat ons vanjaar weer so suksesvol kan wees. Alle ouers word uitgenooi om asseblief enige probleme met die hoof te kom bespreek, u is baie welkom. 13 14 15 16 17 18 19 20 Hoërskool Sannieshof Hoërskool Reivilo ZM Seatlholo High School Lighthouse Christian School Kismet Secondary Acadamy for Christian College Hoërskool Meerhof Sidibelo Secondary Die top 10 skole wat betref die aantal onderskeidings (LO uitgesluit) is: 1 Gimmies 277 2 Hoërskool Wesvalia 222 3 Hoërskool Rustenburg 213 4 Hoërskool Lichtenburg 186 5 Hoër Volkskool 122 6 Hoërskool Klerksdorp 110 7 Hoërskool Hartbeespoort 109 8 Potchefstroom Girls High 103 9 Hoërskool Brits 101 10 Hoërskool Bergsig 84 Gimmies het weereens puik matriekuitslae opgelewer en spog met ʼn 100% slaagsyfer. Drie kandidate tel onder die top 20 in Noordwes. Die klas van 2015 spog met 377 onderskeidings en ʼn universiteitsvrystellingsyfer van 87%. Top 20 skole volgens die departement: 1 Gimmies 2 Hoërskool Lichtenburg 3 Grenville High School 4 Hoërskool Schoonspruit 5 Hoërskool Wesvalia 6 Fields College 7 Hoërskool Zeerust 8 St Anne’s High School 9 Zinniaville Secondary 10 Ferdinand Postma 11 More Secondary 12 Hoërskool Coligny Die top 10 skole wat vrystelling betref is: 1 Gimmies 2 H/s Rustenburg 3 H/skool Lichtenburg 4 Batswana H/S 5 Hoër Volkskool 6 H/s Bergsig 7 H/s Wesvalia 8 H/s Klerksdorp 9 H/s Brits 10 H/s Hartbeespoort 1 universiteits178 176 156 152 124 117 115 106 105 100 (86%) (76%) (79%) (49%) (61%) (61%) (84%) (63%) (64%) (70%) Onderskeidings behaal: by me. Gerda Badenhorst beskikbaar. Moet asseblief nie nalaat om aansoek te doen of ʼn definitiewe reëling te tref as u ʼn probleem ondervind nie. Ons versoek dat u betalings, sover moontlik, asseblief nie met kontant werk nie, maar internetbetaling of aftrekorders sal gebruik. Die bankbesonderhede is: ABSA Tjekrekening: 670 640 469 (Takkode 632005). Ons verkies ook dat u die bewys eerder epos as faks. Indien u self ʼn betaling kom maak, versoek ons baie mooi dat dit daagliks voor 09:00 sal geskied. Dankie vir u ondersteuning in die verband. Agt: Danielle Badenhorst, JG Campher, Daniela Cronjé, Carissa Smit, Suné Steenkamp, Vicko Venter. Sewe: Carel Coetzee, Zandro de Beer, Rudi de Wet, Anika Grond, Brenda Knipe, Esmerelda Oberholzer, Marinette Roux. Ses: Heinrich Badenhorst, Marcél Burger, Annemie Calitz, Melinda Christodoulides, Elani du Preez, Stephanie Eloff, Louise-Mari Muller, Willem Venter. Ons vra ook weer dat leerders persoonlike eiendom self ordentlik sal oppas en so min as moontlik duur items skool toe bring. Ons kan ongelukkig nie verantwoordelikheid aanvaar vir eiendom wat wegraak nie. 5 onderskeidings: 7 leerders 4 onderskeidings: 15 leerders 3 onderskeidings: 12 leerders 2 onderskeidings: 25 leerders 1 onderskeiding: 45 leerders Carel Coetzee is die nommer 1 kandidaat in Noordwes en landswyd nommer 2 vir kwintiel 4-skole. Esmerelda Oberholzer is nommer 5 en Danielle Badenhorst nommer 13 in Noordwes. Welgedaan! Baie voorspoed vir 2016. Gimmiegroete, RA Oosthuizen Baie dankie vir almal wat die vakansie besig was by die merksentrum, hoofleier-simposium, swem, krieket en koshuiskamp. VOLGENDE WEEK SE PROGRAM Maandag 18 Januarie Atletiek: Interhuis – PUK Mc Arthur (07:30) Aan die begin van die jaar wil ek namens die personeel en Beheerliggaam ʼn baie ernstige versoek rig dat u asseblief sal help met voorkoms, algemene dissipline, boelies en swak taalgebruik. Ons wil regtig hierdie negatiewe gedrag in ons skool totaal uitroei. Dinsdag 19 Januarie Groentjiekonsert-oefening (18:0019:00) Ouervergadering: Gr. 12 – saal (18:00) ATKVonk-vergadering k32 (14:00) Skoolfonds beloop R12 000 (gr. 8 en 9) en R13 000 (gr. 10 tot 12) per jaar. Betaal asseblief hierdie rekening betyds. Indien u ʼn probleem ervaar, kan u aansoek doen vir skoolgeldverligting. Dit word volgens inkomste op ʼn glyskaal bereken. Die vorms is Woensdag 20 Januarie Groentjiekonsert-oefening (18:0019:00) Prysuitdeling: Meriete gr. 9 en 10 (aantreevierkant) 2 Donderdag 21 Januarie Groentjiekonsert-oefening (18:0019:00) Rugby: Afrigtersvergadering – personeelkamer (18:00) Toneeloudisie – saal (18:00) Wedstryd 2 teen Eldoraigne Gimmies wen met 2 paaltjies. Dag 3: wedstryd 1 teen Rustenburg A Gimmies verloor met 100 lopies. Gimmies eindig algeheel derde uit 8 skole. Vrydag 22 Januarie Gimmie-word-naweek: H+H-program (08:00-16:00) en (18:00) deurnag en inhuldiging. Atletiek: Dr. Malan (Meyerton) Prysuitdeling: Meriete gr. 11 en 12 (aantreevierkant) Eerstespan-toer – Cornwall Hill College Dag 1 teen Nelspruit Gimmies kolf eerste en teken 156 aan in 45 beurte. Nelspruit is almal uit vir 129 lopies. Gimmies wen met 27 lopies. • Marco Jansen 56 lopies. • Marco Jansen 3 paaltjies vir 12 lopies. • Divan Mienie 17 lopies vir 2 paaltjies. • Vernon Charslund 18 lopies vir 1 paaltjie. Saterdag 23 Januarie Inhuldiging en gr. 8-ouervergadering (07:00) ATLETIEKDATUMS 18 Jan.: Interhuis (McArthur) 22 Jan.: Dr Malan (Meyerton) 29 Jan.: Waterkloof (Tukkies) 2 Feb.: Aflosbyeenkoms (Pretoria) 6 Feb.: Gimmie-Prestige (Mc Arthur) 10 Feb.: Top 10 (Noordheuwel) 12 Feb.: POSSA (Potchefstroom) 19 Feb.: Interhoër (Mc Arthur) 20 Feb.: Kenneth Kaunda 23 Feb.: PUK-interskole (Germiston) 27 Feb.: NOWESSA 17-19 Maart: SA-kampioenskappe (Bloemfontein) Dag 2 teen Eldoraigne Gimmies boul eerste. Eldoraigne almal uit vir 142 in die 44e beurt. Gimmies wen met 6 paaltjies. • Vernon Charslund 34 lopies vir 2 paaltjies. • Anton Prinsloo 35 lopies. • Francois van Deventer 34 lopies. • Jooste Fourie 20 lopies. KRIEKET Dag 3 teen Parktown Boys High Gimmies kolf eerste en teken 196 aan in 46 beurte. Parktown is almal uit vir 92 in die 32e beurt. Gimmies wen met 104 lopies. • Francois van Deventer 36 lopies. • Drian van der Bank 32 lopies. • Anton Prinsloo 20 lopies. • Marco Jansen 10 lopies vir 3 paaltjies. • Vernon Charslund 7 lopies vir 2 paaltjies. • Ian van Wyk 8 lopies vir 1 paaltjie. O.15-toer – Wildman camps/kampe Dag 1: wedstryd 1 teen Rustenburg B Gimmies wen met 9 paaltjies. Wedstryd 2 teen Kemptonpark. Gimmies wen met 33 lopies. • Ronald Hendriks 68 lopies. • Ronald Hendriks 3/16 in 4. Dag 2: wedstryd 1 teen Cambridge Gimmies verloor met 4 paaltjies. • Ronald Hendriks 50. 3 Spanoefentye vir die kwartaal is op Dinsdag- en Woensdagmiddae vanaf 16:30 tot 17:30. RM gaan die oefeninge waarneem en ek vra GROOT ASSEBLIEF dat julle die oefeninge sal bywoon. Die tye sal vroeg bekendgemaak word sodat ekstraklasse en ander persoonlike oefentye rondom dit gereël kan word. SWEM Die Noordwes-swemkampioenskappe het die afgelope vakansie in Rustenburg plaasgevind. Baie geluk aan die volgende swemmers wat medaljes verower het: Van Zyl Brand (8 goud, 7 silwer, en 1 brons). Eliz-Maric Cronjé (8 goud, 3 silwer en 2 brons). Martin du Toit (1 goud, 2 silwer en 5 brons). Botha du Toit (2 silwer en 2 brons). Annien Müller (2 silwer). Ek sien uit na ʼn opwindende tennisjaar by Gimmies en om julle almal te verwelkom. Vir enige navrae kontak my gerus by 073 887 9231- Hanlie Smuts (Tennisorganiseerder). Alle ouers word vriendelik uitgenooi om by Gimmies se bidgroep in te skakel. SKAAK Lené de Kock (o/18A) en Niel Bekker (o/16A) het vanaf 4 tot 7 Januarie die dr. Kenneth Kaunda-distrik by die SAskaakkampioenskappe in Kaapstad verteenwoordig. Albei hierdie spanne behaal onderskeidelik ʼn sewende plek. Baie geluk en sterkte met vanjaar se skaak. Waar: Geleentheidskantoor in kantoorblok. Wanneer: Maandae 07:00-07:30 Kom bid saam vir ons skool, ons ouers, ons leerders en onderwysers. TENNIS Baie welkom aan elke nuwe graad 8leerder. Ons is baie bly jy het Gimmies as jou nuwe ankerplek gekies! Vir dié van julle wat graag tennis wil speel, het ons die volgende goeie nuus: Van vanjaar af gaan RM Rossouw voltyds by ons skool afrig. Sy pryse is baie billik en hy is gerieflik beskikbaar. Hy het ʼn balmasjien wat jy kan huur om teen te “oefen”. Jou ouers is welkom om hom by 082 330 9798 te kontak. Verder beplan ons om in Junie 2017 ʼn oorsese toer na Wimbledon en Roland Garos te onderneem. Slegs 10 tot 15 spelers kan saamgaan. Einde Januarie word die inligtingsvergadering aangebied. 4 5