FET dosente staak
Transcription
FET dosente staak
Friday 6 March 2009 Meer as die bewoording is seker nie nodig tydens Fet dosente se "sitdown" nie. Dosente by die FET kollege het daarop aangedring om met hulle werkgewer te praat. Dit het op niks positief uitgeloop nie. FET dosente staak Dosente van die Mopani se FET Suid-Oos kampus in Phalaborwa het verlede Dinsdag aan 'n sit staking deelgeneem. Solly Mongole, een van die dosente het aan Phalaborwa Herald vertel dat hulle Dinsdag oggend die aantekenings register ingevul het. Daarna het hulle met die staking begin. Hulle wou nie uitbrei oor die redes R2.00c incl. VOLUME 24 NO. 09 nie, maar daar word verneem dat dit werks georiënteerd is. Die dosente het al hul griewe met die hoof uitvoerende beampte bespreek. Volgens Mongole word hulle gedreig om afgedank te word, of om hulle op 'n tydelike kontrak basis her aan te stel en om bonop al hulle voordele te ontneem indien hulle sou voortgaan met dié optrede. Hulle het luide sang daarop aan- gedring om met hulle "employer" te praat. Daar word verneem dat die dosente ongelukkig is oor twee dosent poste wat gevul is. Daar is glo nie vir die poste geadverteer nie, luidens Mongale. Studente het geen onderrig ontvang Dinsdag nie. Nog die kampus bestuur of hoof uitvoerende beampte was beskikbaar vir kommentaar nie. Solly Mongale, een van die dosente wat ongelukkig is oor die toedrag van sake by die FET kollege in Phalaborwa. Moord-vier vra borg DIE vier verdagtes wat verbind kan word met die moord op dr. Paul Meyer het weer Dinsdag in die Phalaborwa hof om borgtog aansoek gedoen. Die vier verdagtes het onlangs aan ‘n uitkennings parade deelgeneem in Polokwane. Hulle staan tereg op aanklagte van moord, roof en voertuig diefstal. Hulle is nie gevra om te pleit nie. Met ons ter perse gaan was dit nie bekend of borg aan hulle toegestaan is nie. PAGE 2 PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009 Kommunikasie-chaos DEUR: Bertus de Bruyn. MAANDAG was letterlik BLOU vir besighede in Phalaborwa en omliggende area. Geen Telkom, sellulêre of internet verbinding nie het menige hare in die hande gelos. Verskeie gerugte het dadelik die ronde gedoen. "Telkom staak," "‘n Sisteem het "gecrash" en ingenieurs moet van Italie ingevlieg word." Volgens dié gerug, sou ons area eers weer Vrydag op die been (lug) wees. Phalborwa en omgewing tot sovêr as Louis Trichard en Tzaneen was Maandag tegnolgies afgesny met die res van die wêreld. En dit deur net om (per ongeluk?), ‘ n verkeerde kaart in die Telkom databasis sentrum in Louis Trichardt se digitale netwerk skakel eenheid te druk. Dit het veroorsaak dat die hele databasis induie gestort het. Volgens ‘n bestuurder van ‘n bekende sellulêre besigheid in Tzaneen kon sy die volgende bevestig oor die kraaines van ‘n ERENSTIGE diplomatieke verleentheid ivm met ‘n grondeis in die Tzaneen omgewing stuur af op katastrofiese gevolge. Dit kom nadat ‘n enorme spog beesplaas van 1 400ha tussen Hoedspruit en Tzaneen van Alfred Huber, ‘n Duitse boer dit aan die grondhervormingsprogram van die staat verkoop het. Huber het hom nou tot die Duitse regering gewend om hulp. Huber het slegs die helfte van die verkoopsprys van die beesplaas gekry. Volgens ‘n bekende Sondagblad sê dr. Theo de Jager, adjunk president van Agri SA, het die kommissie vir die Herstel van Grondregte, wat die hervormingsproses bestuur, eenvoudig versuim om die res te betaal en reageer nie op Ben passed away probleme: Die databasis in Louis Trichardt is beskadig. Dit affekteer die hele kommunikasie opvangsgebied van Louis Trichardt tot by Phalaborwa. MTN gebruik Telkom se optiese verbygaande kabels. Indien Telkom hiermee probleme ondervind, affekteer dit ook die opvangs van die MTN-netwerk. Vodacom word minder hierdeur geraak. 50% van Vodacom se netwerk-konneksie is van Polokwane, luidens ‘n area ingenieur van ‘n bekende sellulêre netwerk. Internet toegang is ook geaffekteer. Die ineenstorting van die sisteem het tegnici genoop om van Pretoria af na die databasis te vlieg om die sisteem te reboot. Hulle sou na verwagting omstreeks 19:00, (laelading) begin het met die herstelwerk. ‘n Besigheidsvrou het gepas gesê: "Ek kan net sowel sluit en krieket gaan kyk by die huis. Ek is absoluut afhanklik van die internet, ek het vandag baie besigheid en geld verloor." Grondeis-verleentheid aanmanings of navrae nie. Huber se plaas was aanvanklik vir R10 miljoen rand gewaardeer. Na uitgestrekte onderhandelings in 2008 is die plaas vir R7,5 miljoen rand verkoop nadat ‘n grond eis van die Hoveni gemeenskap op die plaas geregistreer is. Die kommissie het slegs R3,75 miljoen rand oorbetaal. Geen rede is verskaf nie. Hy het die staat ‘n maand gelede kans gegee om die geld binne 30 dae te betaal. Van die uitstaande miljoene het die erg ontstoke Huber nog niks gehoor nie. Hy wil die koop kanseleer. Indien hy nie sy geld ontvang nie oorweeg hy regstappe, luidens die dagblad. Die kwessie is deur die Duitse ambassadeur NUUS Well known Ben Jansen Van Vuuren passed away. Van Vuuren was born on September 3, 1940 He lost the fight against cancer on Sunday morning. Ben settled down with his family in Phalaborwa in 1945 when he was only five years old . The Van Vuuren family was one of the first three white families to settle in Phalaborwa. The memorial service is scheduled at the NG Moeder - gemeente Church, Tzaneen, 10h00 on Friday, March 6. For details & final confirmation of time regarding the funeral contact Timna on 082 603 8118. in Suid-Afrika opgeneem. Die Suid-Afrikaanse regering en die Duitse regering hetdie aangeleentheid op hoë vlak bespreek. Huber sê: "Die Suid-Afrikaanse regering kan nie vertrou word nie." Hy sal beleggings wat hy hier wou doen nou moet heroorweeg. De Jager spreek skerp kritiek uit op die kommissie se hantering van die aangeleentheid. "Die georganiseerde landbou het deur die jare miljoene rande bestee om buitelandse beleggers na die Suid-Afrikaanse landbousektor te lok en om daardeur nuwe buitelandse markte te ontsluit of in stand te hou." "’n Arrogante en onbevoegde jong grondsake-amptenaar maak dit alles ongedaan," sê De Jager Huber het darem die Duitse ambassade om sy belange te beskerm, maar plaaslike boere is uitgelewer aan die grofste vorme van burokratiese rompslomp, intimidasie en uitbuiting, luidens De Jager. Dispuut nie opgeklaar DIE voortslepende dispuut tussen Mark Scott-Crossley sy broer, Shaun en ‘n bekende sakevrou Dagmar Krause duur voort. Krause het luidens ‘n bekende Sondagblad Crossley hof toe gesleep omdat hy glo peuter met die watertoevoer na die deel van die plaas wat sy huur. Scott-Crossley ontken die bewering. Hy sê die water op die plaas was nog nooit standhoudend nie. Die hof in Phalaborwa het einde 2008 ‘n voorlopige bevel uitgereik waarin Crossley opdrag gegee is om nie met watertoevoer te peuter nie.. Die saak sou verlede Vrydag verder gevoer word. Die saak is uitgestel op versoek van Krause se regspan. Hulle is glo nie gereed om voort te gaan nie. Krause en haar eggenoot, Gert Niemand bedryf Bushmans Lodge op ‘n deel van die plaas. Maar die dispuut oor die watertoevoer is slegs die oortjies van die seekoei. Krause skuld die Crossley broers glo R140 000 aan agterstallige huurgeld. Dit is nie duidelik of sy dit kan of wil betaal nie. Volgens Jurgens Bekker, Crossley se prokureur is ‘n brief van Krause se ouditeur ontvang waarin sy skuld erken. Daar is aansoek gedoen vir ‘n uitsettings bevel by die hooggeregshof in Pretoria. Dit word later vandeesmaand aangehoor. Niemand beweer verder dat Scott-Crossley twee rolletjies ogiesdraad by hom gesteel het. Scott-Crossley ontken dit. Hy het dit blykbaar gekoop. PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009 PAGE 3 Moloto is coping Corporate Affairs Manager for SAB, Refentse Shinners, hands out a certificate to tavern owner, Selina Ramodiba. After months of speculation about the fate of Limpopo Premier Sello Moloto, it can now be revealed that he has resigned as Premier and ANC member. Moloto resigned in order to join the Congress of the People as its candidate for Premier for the April 22 general elections. At the time of going to the press, COPE’ s national office was to host a media conference in order to welcome Moloto as member and face of its campaign in Limpopo. COPE Provincial Spokesperson, Molebatsi Masedi, confirmed that the long wait was over and that Moloto was their man in the province. Masedi could however not reveal much details about Moloto`s resignation and future. He stated that this would be done in due course when the former Premier is presented to the people of Limpopo as the face of change and hope. Moloto has had a turbulent term as Premier, with the ANC Youth League demanding that he be axed both as Chairperson of the province and as Premier. The Youth League achieved this much when they managed to have him removed as ANC Provincial Chairperson in favour of Cassel Mathale, whom they also touted as the next Premier. Despite sustained attacks against him, Mo- loto remained in office and even delivered his annual state of the province address. Many interpreted it as his farewell speech because of heightened speculations that he would be leaving the ANC for COPE. Another feather to COPE`s cap was their acceptance of seven high profile members from the ANC and the ACDP. Those unveiled at a media conference on Monday in Polokwane included leading Phalaborwa businessman and former ANC parliamentarian, Mannie Kriel, and former Mayor of Modimolle Local Municipality, TT Mohapi. Commenting on the resignations, Masedi said many more will still come to his party in the buildup to the elections. "COPE is a home for all South Africans," Masedi concluded. Meanwhile, this weekend will see the COPE presidential candidate, Dr Mvume Dandala, taking his election campaign to Limpopo. He will be addressing rallies and meeting with students, businesses, religious groups and academics. Dr Dandala will be part of the COPE national leadership delegation which will include President Mosiuoa Lekota and his deputy, Mbhazima Shilowa. High Court in Polokwane The group of tavern owners who received certificates for their participation in the Mahlasedi workshop. More photos on page 4. Trained tavern owners awarded Fifty five tavern owners were awarded performance certificates for their participation in the five day long Mahlasedi workshop, held in Mopani recently. The workshop was conducted in Tivumbeni in Nkowankowa outside Tzaneen and Mokwakwaila village in Bolobedu. Mahlasedi is an initiative of South African Breweries (SAB), and is conducted annually to equip tavern owners with skills on how to run their businesses efficiently and effectively. Fifty five tavern owners from Mopani took part in the workshop. Corporate Affairs Manager, Refentse Shinners, said the workshop was held free of charge. SAB has managed to train about 188 tavern owners in Limpopo through this initiative. She said the aim of the workshop is to educate their clients in order to be responsible traders and not take their licensing conditions for granted. They also aim to train their clients on how to market their businesses successfully. Shinners said the one big problem concerning tavern owners is their ignorance of their own rights as owners and of those of their customers. "What we are trying to do is make sure that owners adhere to their licensing conditions and not violate them," she said. Shinners said mentors will also be sent to check on the progress of the tavern owners who underwent the training. THE first Circuit of the High Court in Limpopo opened its doors in Polokwane on February 27. The Minister of Justice & Constitutional Development, Enver Surty, opened the court last Friday in demonstration of the Department’s mandate to make justice more accessible to all and to bring justice services closer to the people. The opening of the High Court will bring services performed by the Director of Public Prosecutions Office, appeals and reviews in criminal matters, motions, and civil matters, while expanding the services currently offered by the Office of the Master and Family Advocate in the Province. The Polokwane Circuit Court of the Transvaal Provincial Division (TPD) High Court will have five permanent judges, two for the Criminal Courts and three for the Civil Courts. This court addresses concerns of civil society. The Limpopo community will no longer have to travel all the way to either the Pretoria or Johannesburg High Courts for, among others, civil matters and family law services. This project forms a critical component of the Department's continuing efforts to make Access to Justice a reality for communities across the country. The first Circuit Court in Limpopo can be found on the corner of Landdros Murrais and Bodenstein street, Polokwane. PAGE 4 PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009 Tavern owners awarded The Top 10 SAB customers in the Greater Tzaneen area. Afrocentric Jazz singer Tlou performs with her group ‘Quiet storm’. NEWS After all is said and done, SAB colleagues gather to enjoy a meal and some time together. Ltr, Corprate Social Investment Coordinator, Shrifa Mtshali, Market Development Representative, Gaven Ndlovu, and Corporate Affairs Manager, Refentse Shinners. Rural crafters and artists get a leg-up Rural crafters, poets, story-tellers and traditional musicians will take part in an exhibition to be held at Fairview River Lodge in Tzaneen on Thursday, March 5. The more than 100 crafters and artists are the beneficiaries of a R1,4 million project, which was launched two years ago, to unearth and develop arts and crafts in the province's isolated rural areas. The Heritage-based Arts, Crafts and Tourism Development Project will hold an exhibition to showcase their work. "For the past two years we have been criss-crossing the rural hinterland, looking for ordinary people who are producing fascinating things, which can be turned into marketable products," said the project's field director, Harold Kolkman. "Most of them will be taking part in an exhibition for the first time in their lives," he added. He said the group includes pottery and jewellery entrepreneurs, traditional musicians, poets, story-tellers, woodcarvers and basket weavers. They hail from isolated rural villages in Mopani, Vhembe and Sekhukhune district municipalities, which have large populations of Vatsonga, Bapedi and Vhavhenda-speaking people. The crafters and artists will receive further training in design and product development, helping them ensure their work is competitively priced and designed to attract tourists. Their names, locations and products will be included on a web site that will be launched at the exhibition, which will market Limpopo's rural hinterlands as tourist destinations. The region, including its tour guides and tourism projects, will be marketed to tourists as the Valley of the Olifants. "The overall aim of the project is to bring tourism to rural communities. We want to see our crafter and artists making a decent living from their God-given talents," said Kolkman. The arts and crafts project is funded by the provincial government, the Mopani District Municipality, the Development Bank of Southern Africa, the European Union and state-owned minerals research and development agency, Mintek. PROMOSIE PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009 PAGE 5 PAGE 6 PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009 KALENDER Shave and save Marna du Plessis, Rosa Parau, Ulrik Hanson, Yolandie Cremore en Henk Pretoruis. Nuwe eienaars hier Postnet in Phalaborwa het 'n nuwe baadjie saam met twee nuwe eienaars. Rosa Parau en Urlik Hansen is die nuwe eienaars van Postnet Phalaborwa. Rosa en Urlik het op 2 Februarie wetiglik die nuwe eienaars geword. Presies 'n maand gelede het hulle ook verloof geraak. Parau sê sy is baie trots om oor te neem by haar vorige werkgewer, Ken Hartman. Sy was vir die afgelope 12 jaar werksaam vir hom. Postnet het hulle deure in 1997 oop gemaak in die Kruger Park Spar gebou. Daarna verhuis hulle. Hartman en Parau het altyd alles in die besigheid gesit. Rosa het later aandele bekom. Hartman vertel: "“It was never work for Rosa but a passion.“ Rosa se passie is nie net haar werk nie. Rosa is ook betrokke by die Bosveld Skouspel wat die Round Table beplan. Sy is nou betrokke by liefdadigheid. Baie van Phalaborwa se besigheid eienaars en bestuurders was teenwoordig om Rosa en Urlik geluk te wens. Dit is duidelik dat Rosa ’n verskil maak in Phalaborwa se gemeenskap. Living with cancer is no soap opera. Join hands and show solidarity for cancer patients and acknowledge the devastating effect cancer and cancer treatment can have on thousands of people every year. Join the Bald and the Beautiful brigade for Shavathon 2009 and show you care and are helping CANSA fight cancer to save lives! Shave or spray your hair a multitude of colours at the Cancer Association of South Africa (CANSA) Shavathon at workplaces on Friday, March 6, or at your nearest shopping centre on Saturday March 7. “Shave or spray in solidarity with a cancer survivor” is the theme of this year’s CANSA Shavathon because hair loss is a common side-effect of cancer treatment, said Sue Janse van Rensburg, National Executive Director of CANSA, who is a cancer survivor. “Many South Africans take part in the CANSA Shavathon on behalf of a loved one who is living with cancer or who has lost the battle with the disease.” Spray or shave for a R50 donation which goes towards CANSA’s prevention programmes and patient care services in the region where the event takes place. Shaving will not entail heads to be completely clean-shaven, with the shortest being number 1 on the Wahl Clippers. Colour spray options are pink, blue, green, purple, silver and gold, so you can choose one or a combination of colours. Some people collect pledges, while others even shave and then spray to double their support! You can also make a donation to CANSA Shavathon on any day by going to your nearest Nedbank branch. “CANSA is very grateful for all the support from the South African public and long-time sponsor Nedbank, which is challenging other companies to help make this Shavathon the biggest and best ever,” Janse van Rensburg added. Other proud sponsors include SABC 2, Wahl, Dawn Wing and Newsclip Media Monitoring. Members of the public can shave or spray on Saturday March 7, 2009 at one of the following shopping centres in the Limpopo region: Tzaneen: Oasis Mall, Tzaneng Mall. Hoedspruit: Spar Centre and Phalaborwa: Phalaborwa Mall. For a list of all 138 malls registered or for more information see www.shavathon.org.za or phone CANSA toll free on 0800 22 66 22 during office hours or email shavathon@cansa.org.za. You can also contact Leatitia Jordaan at 015 297 1268 or email ljordaan@cansa.org.za Brian at birding weekend BRIAN Jones of Moholoholo Rahab Centre will be the guest speaker at the next Phalaborwa Birding Club evening. Jones will be bringing along the beautiful birds they have saved at Moholoholo, and will talk about the work they do there. Jones is very controversial and always makes his presentations memorable. The birds that are saved at Moholoholo are used for education purposes, introducing audiences to the intricate details of the birds’ existence. At previous events, Jones brought along eagles and owls - always a hit with the children. Accompanied children are welcome and may enter for free. A R10 donation will give you the chance to win an original Penny Meakin water colour painting, the profit of which will go towards Moholoholo. Join Jones on Wednesday, March 18 at the KNP Lapa. Be there at 18:30 for 19:00. Members of the birding club get free entrance. Non-members are welcome at R20 per person. Jones’ presentation will be followed by a Bring-and-Braai. Bring your own meat, drinks and utensils, as well as a salad, something to share and chairs. For more information, please contact Chris Sewards at 082 885 0888 or e-mail phalaborwa.birdclub@gmail.com. This event will be the first in a long weekend of birding fun, which cumulates with BirdLife South Africa’s 80th AGM on Saturday, March 21. All events are open to the public, apart from the AGM meeting itself. For more information contact Martin Taylor on 072 277 7254. Kalenders Bly op hoogte van belangrike geleenthede en sommer ook op datum saam met Phalaborwa/Hoedspruit Herald. Daar is tans lessenaar kalenders beskikbaar by ons kantore in Hardekool straat 24. Die kalenders beloop R20 elk. PROMOTIONS PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009 The winning customers with Allen Johnson, SAB Tzaneen Sales Manager. Liquor outlet owner, Moyahabo Ramafalo, SAB Accounts Manager, Mabule Mojela, overall winner, Michael Malatji and SAB Tzaneen Sales Manager, Allen Johnson. Breweries awards their customers South African Breweries (SAB) Tzaneen rewarded their customers last week who took part in the regional Cash Back Promotion Challenge. About 12 tavern and shebeen owners walked away with prizes in the form of free beer. Prizes ranged in value from R2000 to R25 000. The biggest winner of the day was Michael Malatji, the owner of Dinoko Tavern at Ga-Kubjana in Bolobedu, who received R25 000 worth of free beer. Those who did not win received 10 cases each for their participation in the promotion. According to the Tzaneen depot Sales Manager, Allen Johnson, the outlets were audited over a six month period on such criteria as volume growth, availability of key brands, pricing and general merchandising. " We give away big prizes to our valued customers to encourage them to double their efforts in managing their businesses," he said. Erl bedryf nou onafhanklik EEN VAN Tzaneen se bekendste motor verkoopsmanne gaan voortaan onafhanklik nuwe en gebruikte motors bemark en hy nooi almal uit wat ‘n voertuig wil koop om met hom te skakel. Erl König, wat meer as twintig jaar se ondervinding in motorverkope het, het vandeesweek bekend gemaak dat hy sy bande met Mercurius Tzaneen verbreek het en dat hy voortaan die volle reeks Mercedes Benz, en ander fabrikate, onafhanklik gaan bemark. Enige persoon wat ‘n nuwe of gebruikte voertuig wil aankoop kan met hom skakel op 083 993 3266. PAGE 7 PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009 PAGE 8 ALGEMEEN Die o/7 spannetjies weet reeds bietjie meer van die spel. Lowveld receives healthy rain Phalaborwa, Hoedspruit and surrounding areas received a healthy dose of rain the past few days. Dams all over the province are overflowing and farmers can only be thankful. The Letaba and OIifants rivers have reached the 100% mark, and then some. The Klaserie Dam is currently 104% full, partly thanks to the 53mm of rain that fell over the dam last week. Low level bridges are reportedly under water, but according to Raymond Travis, Media Liaison of National Parks, everything is under control and no one is in any danger. Phalaborwa has already received 320.8mm of rain this year, with signs of more to come. Hoedspruit will have a low of 17 deg C today and tomorrow, with a high of 25 and 26 deg C respectively. Saturday and Sunday will be very hot. Saturday will bring a temperatures of 18 to 30 deg C, and Sunday 19 to 32 deg C. Phalaborwa temperatures won’t differ very much. Expect today to start of at 21 deg C, with the mercury eventually stopping on 28. Friday’s low is predicted at 22 deg C, with the high reaching the 30 deg C mark. Both Saturday and Sunday will greet the morning with 21 deg C. The afternoons will be much hotter though, with Saturday’s temperatures coming to a rest at 33 deg C, and Sunday’s at a scorching 35 deg C. Die o/5 spannetjies beproef hulle rugby-kennis. Opgewondenheid tydens Maroelafees Die bulletjie rugby tydens die afgelopeMaroela fees het vir groot pret gesorg. Dit was groot pret om die o/5 bulletjies dop te hou. Hulle eerste jaar van rugby speel was gekenmerk dat hulle net ‘n drie wou druk. Al die ouers en toeskouers was daar om die bulletjies te ondersteun . Spanmaats het mekaar aarde toe getrek, vekeerde kant toe gespeel en op enige wit lyn is ’n drie gedruk. Die afrigters het meer rondgehardloop as die spelers.Vir die bulletjies en ouers was elke ‘tekkel’ en drie groot genot. Die Bulletjies o/6 is nou al in hulle tweede jaar van rugby speel en weet al bietjie meer. Weer staan al die ouers reg om die veld en kyk baie trots na die seuns wat hulle harte uit speel. Daar word ’n paar goeie ’tekkels’ ingesit deur Shaun en het self ’n drie of twee gedruk. Wentsel is ’n vinnige mannetjie en as hy die bal kry is daar beslis ’n drie en Junior lyk of hy ons volgende Brian Habbana is. Daar is geen stop as die speler die bal kry nie. Hy hardloop lag-lag asof dit geen moeite is om nog ’n drie te druk nie, die pa’s staan breë bors en moedig hulle seuns aan. Die Bulletjies se o/7 span weet nou al mooi hoe die rugby storie werk. Daar is hard uit geroep: "tekkel tekkel, hard loop, YES" Daar is goeie rugby gespeel, en rugby is die spelers se lewe. SKOLENUUS PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009 Letlhogonolo Ralepelle and Naledi Thaane show off the soccer and netballs as well as the sport kits which was won in Tzaneen in the Bahle Bagezile schools competition. Gravelotte one of the winning schools Three schools in the Tzaneen/Phalaborwa area are among the winners of the OMO/SPAR Bahle Bagezile competition held at 75 SPAR stores. First school to the ribbon receives a complete sports kit for every child in the school. Runners up receive netball or soccer kits while each of the schools in third place received soccer or netballs. The winning schools in this area are: Gravelotte Laerskool – Sports Kits. Lekgolo Maake Primary School – Soccer or netball kits. Marobang Primary School – Soccer or netballs. "You know, the OMO/SPAR idea was wonderful!" enthused a very happy parent at one of winning schools, who had rallied parents from her children's school to make sure they would be in the running. "It is not easy for us parents to contribute to our kids' schools like we want to, because money is short and times are hard. But this competition helped us to support our children and their schools - it was so easy. All we had to do was write the name of our school on the till slip when we went to SPAR and put it in the Bahle Bagezile box!" Winners were announced to the delight of eagerly listening parents and teachers who ululated with joy when they realised their school was one of the winners. Both principals and teachers acclaimed the competition point- ing out that the resources at their schools are insufficient to afford the equipment needed. All agreed it will be not only a tremendous boost for the learners, but also encouragement for parents to participate in school life. "We always look for ways to become more involved in the communities where we operate," commented spokesperson for Spar, Mike Prentice. "OMO gave us a magnificent opportunity. It is a highly favoured product among our shoppers and the lure of the prizes caused heightened levels of interest." Excitement in participating shops was almost tangible as results of shoppers' choices were updated every three weeks. "Community projects aimed at helping children achieve their full potential are a natural fit for OMO," smiled Ethne Whitley, public affairs manager for Unilever, which manufactures OMO. "When children participate in activities such as sport they learn many important life skills which are invaluable to them as they grow up! And so what if they get dirty, Mums know that OMO sorts out the stains”. The OMO/SPAR Bahle Bagezile competition ran from October to December 2008 and was promoted by extremely well attended roadshows. At many of the schools, boxes of OMO in the classroom kept the competition top of mind and many principals sent circulars to parents to encourage their participation. Bulletjie-rugby vier hoogty by Fees Bulletjies wens mekaar geluk na afloop van die wedstryd. PAGE 9 PAGE 10 PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009 CLASSIFIEDS SPORT PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009 PAGE 11 LETABA 2 het skoonskip gemaak teen Duiwelskloof die naweek. Links: die wenkaptein van hierdie Driedruk wedstryd, Tienie van Wyngaard en Paul du Toit, speler van die wedstryd. Skitter rugby Vrydag op Impalapark DIE FOKUS op vanjaar se driedrukkompetisie skuif Vrydagaand na Impalapark op Phalaborwa waar die tweede ronde in vanjaar se kompetisie aangebied gaan word. Die kompetisie, wat geborg word deur die LETABA en PHALABORWA HERALDS en SIMPSON MOTORS Tzaneen en Phalaborwa, lok jaarliks duisende toeskouers en 'n groot aantal mense word Vrydagaand op Phalaborwa verwag. Die eerste wedstryd begin om 18h30 wanneer Letaba 2 en Bosveld 2 mekaar die stryd aansê. In die tweede wedstryd, wat om 19h30 begin, pak Phalaborwa 2 en Duiwelskloof 2 mekaar. In die hoof-voorwedstryd van die aand draf Letaba 1 teen Bosveld 1 op die veld in wat 'n baie interessante wedstryd behoort te wees. In die hoofwedstryd pak Phalaborwa en Duiwelskloof se tweedespanne mekaar en die wedstryd begin om 21h30. Beide Letaba en Bosveld het verlede Vrydagaand goeie oorwinnings behaal en dit sal dus interessant wees om te sien hoe gedug die Hoedspruiters vanjaar is. Dis 'n jong span wat nog in 'n bouproses is en dit sal bars gaan om Letaba in toom te hou. Phalaborwa het Vrydagaand, teen die verwagting in, teen Bosveld verloor en hulle sal graag op hul tuisveld wil wys waartoe hulle regtig in staat is. Indien Phalaborwa daarin slaag om Duiwelskloof met 'n groot aantal drieë te klop, kan hulle nog maklik vir die eindstryd kwalifiseer. Daar wag dus 'n aand van heerlike hardlooprugby op rugby-ondersteuners en verversings sal die hele aand beskikbaar wees. PAGE 12 PHALABORWA HERALD - Friday 6 March 2009 SPORT LETABA 1 tree as oorwinnaars uit die stryd. Links: Kaptein Bobby du Plessis, saam met Jaco Scholtz, speler van die wedstryd. WENNERS van die eerste wedstryd van 2009 se Driedruk kompetisie was Phalaborwa 2. Lnr: Raymond Badenhorst, kaptein van Phalaborwa 2, Vincent Jamie Sambo, speler van die wedstryd, en Marco Lottering van Simpson Motors, mede-borg van die Driedruk toernooi. Bosveld verslaan Phalaborwa in hoof-voorwedstryd ALLEN Khoza saam met Marco Lottering van Simpson Motors. Alhoewel Bosveld 1 hulle wedstryd teen Phalaborwa 1 gewen het, was Khoza van Phalaborwa aangewys as speler van die wedstryd. SKITTERENDE hardlooprugby, ‘n verrassing of twee en groot getalle toeskouers is die kenmerke van die eerste ronde van vanjaar se Driedrukkompetisie wat Vrydagaand op Merensky afgeskop het. Die gewilde reeks word geboprg deur Letaba Herald, Phalaborwa/Hoedspruit herald en Simpson Motors Tzaneen en Phalaborwa. Goeie ondersteuning deur die rugby-publiek is al kenmerkend van diè kompetisie en Vrydagaand het die ondersteuners weer in groot getalle opgedaag om te sien hoe Letaba se eerstespan Duiwelskloof in die hoofwedstryd van die aand met 8 drieë teenoor 0 klop. Letaba het diè kragmeting heeltemal oorheers en ‘n paar skitterende drieë ingeryg. Mens moet in gedagte hou dat Duiwelskloof hul eerste wedstryd van die seisoen gespeel het, terwyl Letaba reeds ‘n paar harde vriendkspalike bepalings en in die Super 16 kompetisie agter die rug het. Desondanks het Letaba regtig goed gelyk en lyk hulle vroeg reeds na die gunsteling om vanjaar weer die kompetisie te wen. Haker Jaco Scholtz van Letaba is welverdiend as speler van die wedstryd aangewys. In die hoof-voorwedstryd het Bosveld van Hoedspruit vir ‘n baie groot verrassing gesoeg deur Phalaborwa met 5-1 te verslaan. Bosveld huiwer op die randjie van toemaak, maar op grond van Vrydagaand se vertoning is daar nog baie rugby in die Bosvelders oor. Phalaborwa is baie duidelik ook besig om nog span te bou en beide diè spanne gaan net beter word. Eerskomende Vrydagaand se wedstryde word op Phalaborwa gespeel en dit kan aanvaar word dat die tuisspan klaar ‘n ander faktor gaan wees. Allen Khoza, flank van Phalaborwa, het skitterend gespeel en is as speller van die wedstryd aangewys. Dis ‘n groot verrassing omdat daar seker ‘n handvol spelers aan Bosveld se kant was wat ook met diè toekenning kon wegstap. In die eerste wedstryd van die aand het Phalaborwa se tweeds vir Bosveld met 9-0 oorrompel en hier is senter Jamie Sambo as speller van die wedstryd aangewys. In die volgende wedstryd was Letaba se naasbestes met 7 drieë teenoor 0 heeltemal te sterk vir Duiwelskloof en senter Paul du Toit van Letaba is vir sy puik spel beloon deur as speler van die wedstryd aangewys te word. Om die kroon op Letaba se goeie naweek te span het die klub Saterdag teen Benoni se naasbeste in ‘n Super 16 kragmeting te staan gekom en hul puik vertoning van die vorige aand voortgesit deur met 27-19 te wen. Vrydagaand skuif die hele Driedrukkompetisie na Phalaborwa waar daar weer ‘n baie groot aantal toeskouers verwag word. Die eerste wedstryd begin om 18:30 op Impalapark en in die hoofwedstryd gaan Phalaborwa se eerstes teen Duiwelskloof kragte meet. Opwindende rugby word verwag en ‘n heerlike aand se rugby lê vir almal voor.