Besoedeling `n groot besorgdheid

Transcription

Besoedeling `n groot besorgdheid
Tel: 015 781 5484 • Fax: 086 583 1421 • Web: www.looklocal.co.za
R2.00 incl
Friday January 24, 2014
Meisie (7) brand erg KNP word besoedel Monster gekweek
Nuwe skietbaan
‘n Meisie het erge brandwonde
opgedoen na haar rok vlam vat
Mopanie Jagters is besig om ‘n
nuwe skietbaan te bou
Drie ruskampe in die Wildtuin se
water is nou al besoedel
2
‘n Inwoner kweek ‘n bielie van ‘n
beet wat 24.6kg weeg
3
3
12
Besoedeling ‘n groot besorgdheid
Omgewingsbewuste
persone
het hulle kommer uitgespreek oor
die bedrywighede van Palabora
Copper by die Mica stasie.
Palabora Copper berg sowat 10
000 ton magnetiet op ‘n gegewe
tyd by die stasie vir die versending
van die produk per spoor na
Mosambiek, waarvandaan dit dan
na Sjina versend word.
Sjina is ‘n groot invoerder van
magnetiet en dit word gebruik in
die vervaardiging van staal.
Direk langs Mica stasie word ‘n
spierwit produk deur Pegmin Mine
gemyn en verwerk, wat in verf ,
glas, seep en keramiek gebruik
word.
Die produk staan bekend as
feldspar. Personeel van Pegmin
Mine het hulle besorgdheid en
kommer uitgespreek oor die
pikswart produk wat moontlik
hulle wit produk kan besoedel.
Die bronne by Pegmin Mine voel
dat daar geen impakstudie in die
area gemaak was nie en dat hulle
net in kennis gestel was van 2.5
miljoen ton magnetiet per jaar wat
vanaf Mica verspoor gaan word.
Die gevaar bestaan dat indien
besoedeling plaasvind die myn
sy deure sal moet sluit en ‘n paar
honderd werkgeleenthede verlore
sal gaan.
Die paaie word besoedel en hulle
sê dat die produk ‘n manier het om
te kruip en dat stof nie alleen vir
KEER STOF:
Skadunette wat
opgerig is om te
probeer om die
verspreiding van
magnetietstof te keer.
besoedeling verantwoordelik is nie.
Die bron by Pegmin Mine sê ook
dat niemand nou van Mica stasie
gebruik kan maak nie behalwe
Palabora Copper. Mark Surmon
die bestuurder van omgewingsake
by Palabora Copper het in
antwoord op die besorgdheid gesê
dat Palabora Copper alles in hulle
vermoeë doen om besoedeling te
voorkom.
Hy wys daarop dat die paaie
rondom die stasie gereeld gevee
word. Daar is vier stofvergaarders
op die perseel aangebring wat die
stofgehalte op elke gegewe oomblik
monitor.
Groot
skadunetstelasies
is
opgerig om stof te probeer beheer.
Daar is ook ‘n reservoir opgerig
wat binnekort gebruik sal word om
te verseker dat die magnetiet ten
alle tye klam bly.
Intussen
word
waterkarre
ingespan vir die doel. Mark sê dat
daar ook ‘n ooreenkoms is dat daar
daagliks monsters van feldspar vir
ontleding getrek moet word om vas
te stel of besoedeling plaasvind. ‘n
Bron by Pegmin sê dat die koste
hieraan baie hoog is en dat dit nie
gereeld gedoen kan word nie.
Mark Sulman wys ook daarop
dat die water wat op die magnetiet
gespuit word chemies behandel
word wat dien as ‘n tipe bindmiddel
om besoedeling te voorkom.
Palabora Copper het ook ‘n
SPIERWIT: Feldspar,
die spierwit produk
wat in glas en verf
gebruik word.
stofstasie opgerig wat daagliks
gemonitor word. Sulman sê ook
dat Palabora Copper vir Transnet
genader het omdat die myn nie
van padvervoer tot in Mosambiek
gebruik kan maak nie.
Transnet het Mica stasie
aangebied omdat dit die naaste
stasie aan Phalaborwa is wat
beskikbaar was. Mark sê dat indien
‘n stasie nader aan Phalaborwa
beskikbaar sal wees, Palabora
Copper daarvan gebruik sal maak
in plaas van die stasie op Mica.
‘n Bron by Pegmin Mine sê egter
dat hulle klandisie verloor en die
hoop uitgespreek dat ‘n oplossing
spoedig gevind kan word
PADBESOEDELING:
Magnetiet wat met ‘n
magneet op die pad
na die stasie opgetel
is.
2
NEWS
PHALABORWA HERALD Friday January 24, 2014
Lorette in ongeluk oorlede
Kaptein Lorrette Snyman,
41, is op 24 Desember in ‘n
motorongeluk op die R71
oorlede.
Sy het haar SAP loopbaan
reeds in 1991 op Zeerust begin.
Sy is gedurende 2005 na
Phalaborwa oorgeplaas nadat
sy op verskeie plekke in Suid
Afrika en in die buiteland diens
gedoen het.
Haar kollegas sê sy was ‘n
baie goeie leier en ook ‘n harde
werker en hulle gaan haar
innemendheid baie mis.
Die projekte waarmee sy
voor haar dood mee besig
was, het drastiese verbetering
begin toon en haar dood is ‘n
geweldige groot verlies.
EINA: Verbande
bedek Karien
se lyfie wat
erg verband is.
BAIE BETER: Dit gaan al baie beter met Karien
en sy wag nou vir ‘n veloorplantingoperasie.
TRAGIES: Kaptein Lorrette Snyman
het die dag voor Kersfees tragies in ‘n
motorongeluk gesterf.
Rokkie vat vlam - Dogtertjie
brand erg
‘n Meisie van Phalaborwa het
brandwonde opgedoen nadat haar
rokkie aan die brandgeslaan het.
Karien Benson (7) het verlede
Woensdag, die eerste dag van skool
2de en 3de graad brandwonde
opgedoen.
Sonja Gouws, wat namens die gesin
optree, sê dat Karien na skool ‘n ligter
en koeler rokkie aangetrek het en toe
gemerk het dat daar ‘n stukkie soom
loshang.
Sy het, wat sy sien grootmense
doen, ‘n aansteker gebruik om die
stukkie soom af te brand.
Die nylonrokkie het in ‘n oogwink
aan die brand geslaan. Haar ma wat
in die vertrek langsaan by haar jonger
sussie was, het dadelik die vlamme
met ‘n duvet probeer blus en daarna
saam met Karien in die stort gespring.
Mediese hulp is onmiddelik
ontbied waarna sy in die hospitaal op
Phalaborwa opgeneem is.
Ongelukkig behoort haar ouers nie
aan ‘n mediesefonds nie en kon die
firma, Collibri Landscaping, met die
deposito vir opname, help.
Die geriewe by die hospitaal op
Phalaborwa maak na bewering nie
voorsiening vir die behandeling van
die aard van brandwonde nie en is sy
na die staatshospitaal op Pietersburg
oorgeplaas.
Karien se pa, Piet Benson, sê
dat dit tans goed gaan en dat ‘n
veloorplanting heelwaarskynlik teen
Woensdag op haar gedoen sal word.
Sonja Gouws sê dat daar heelwat
nasorg sal moet plaasvind wanneer
die operasies eers afgehandel is en
doen ‘n beroep op die gemeenskap
om finansieël hand by te sit waar
moontlik.
Sy kan geskakel word by 082 410
8909.
Crime news from the area
Namakgale
Police in Namakgale have arrested 11
people for various criminal activities over
the past week. Constable Lucy Sekgotodi,
spokesperson for the Namakgale police said
one person was arrested for shoplifting,
one for violation of protection and nine for
drinking liquor in public.
Police in Phalaborwa arrested 16 people for
various criminal activities over the past week.
Phalaborwa
Phalaborwa police spokesperson,Constable
Elvis Mongwe said one person was arrested
for rape, one for common assault, two for
shoplifting, one for theft of copper, three
for violating the Road Traffic Act, five for
drinking liquor in public and one for indecent
assault.
Mongwe advised Mopani South East
FET College prospective students not to fall
victims to criminal who targets those who
come to register at the college.
Gravellotte
Police in Gravelotte only arrested one
person for trespassing over the weekend.
083 252 8928
Faks: 086 262 3152
92141
Press
Council
PHALABORWA HERALD
is an accredited member
of the Press Council
adhering to a code for
news that is truthful,
accurate, fair and
balanced. Complaints
can be addressed to the
Press Ombudsman at
(011) 484-3618/9.
PHALABORWA HERALD Friday January 24, 2014
NUUS
BESOEDELDE RIVIER: Die Selatirivier oppad met sy loop na die Olifantsrivier
KNP: Ekologiese ramp wink
DRIE kampe in die Kruger Wildtuin
se water is nou besoedel.
Luidens die Suid Afrikaanse
Nasionale Parke is bekend gemaak
dat daar verlede Donderdag ‘n
verdere stortsel besoedelde water
vanaf Bosveld Fosfaat in die
Selatirivier beland het.
Daar het reeds duisende visse
gevrek en SANparke is uiters besorg
oor die besoedeling vanaf Bosveld se
Kunsmisaanleg.
Dit is dadelik aan die adjunk
minister
van
Waterwese
en
Omgewingsake Rejoice Mabudafhasi
gerapporteer,
wat
saam
met
SANparke en die Departement
van
Waterwese
die
terrein
Donderdagmiddag besoek het.
Die minister het ernstige kommer
uitgespreek en gesê dat die saak baie
hoë prioriteit moet geniet.
Die SA weerdiens voorspel
gunstige weer vir die volgende twee
weke wat Bosveld in staat sal stel om
onmiddellik stappe te implementeer
om verdere besoedeling te voorkom.
Dr Stefanie Freitag-Ronaldson
se reaksie was dat ‘n opregte
onderneming deur die raad van
Bosveld geneem moet word om
die situasie baie spoedig aan te
spreek om sodoende ‘n katastrofiese
ekologiese ramp te voorkom.
Die Olifantsrivier wat deur die
Selatirivier gevoed word is baie
belangrik vir die ekonomieë van Suid
Afrika en Mosambiek.
Dit is ook ‘n baie belangrike
komponent in die ekosisteem van die
Kruger Wildtuin.
Sy voeg by dat as gevolg van die
huidige besoedeling, drie toeriste
kampe in die Kruger Wildtuin wat
van die Olifantsrivier vir water
afhanklik is nou deur naby geleë
boorgate van water voorsien moet
word.
Beet-zilla skok
‘n BIELIE van ‘n beet het veruis uit die
grond in Phalaborwa.
Lynn Kemp is al ‘n paar jaar besig om te
eksperimenteer met ondergrondgewasse.
Verlede week het sy ‘n knewel van ‘n beet
ge-oes met ‘n yslike gewig van 24,6kg.
Sy sê haar doelwit is om die groottse en
swaarste beet in Suid-Afrika te kweek, of dalk
nog in die wêreld.
Sy is werksaam op Palaplaas by Phalaborwa
en spandeer baie van haar tyd om
buitengewone groente te kweek.
Lynn vertel baie opgewonde van die groot
beet wat sy self gekweek het en sê dat van die
beet wat sy kweek al langer as ‘n jaar in die
grond is en nog steeds besig is om te groei.
Sy sê sy gebruik slegs hoendermis as
kunsmis en sorg dat die gewasse baie water
kry.
Show LOVE
your
plant a tree
BIELIE : Hierdie bielie van ‘n beet trek die skaal op ‘n yslike 24,6kg
3
4
NUUS
PHALABORWA HERALD Friday January 24, 2014
Canines to help catch rhino poachers
In an effort to curb rhino poaching
the South African National Parks
Honorary Rangers in Bushveld
Region built a dog kennel just outside
Phalaborwa gate.
The kennel accomodates three
dogs, two are sniffer dogs and one
is a tracking dog which will assist in
catching rhino poachers.
Chairman of the SANParks
Honorary Rangers, Quinton Vermaak
said they raised money to the amount
of R45 000 during the rhino festival
last year and they were able to raise
R30 000 during the fish research day.
‘We were able to complete the
kennel within six months, thanks
to the community members of
Phalaborwa for the contribution and
to all our sponsors,’ said Vermaak.
The dog kennel was initiated by
reverend Martin Van Ransburg
during the rhino festival.
The honorary rangers would like to
thank the following sponsors: Cross
Corn, Wilfred Projects, Eddie from
Kruger Spar and Rhemiro for their
assistant.
It took about 6-12 months for
the dogs to be trained and the cost
was approximately R45 000 per
dog. Andries Dhlamini and Michael
Nkuna are trained dog handlers, they
take the dogs for exercise daily. The
dogs names are Zoro, Stormy and
Baskat.
Ronnel Snydens takes care of the
dogs at the kennel. Karren Koetzee
from the veterinary provides the dogs
with free medicalservice.
Quinton Vermaak further said
that they didn’t think they could
complete the project since it’s a small
region. ‘We are happy to assist in the
fight against the rhino poaching,’
concluded Vermaak.
SNIFFER DOGS: From left is Ronnel Snydens (dog’s caretaker), Quinton
Vermaak, Herny Jansen Van Rensburg (project manager) and Andries
Dhlamini (dog handler) standing outside the dog Kennel at KNP
Phalaborwa gate.
BA-PHALABORWA MUNICIPALITY
BID No.
Tender no
17/2013
PROJECT
NAME
Erection of
New
Palisade
Steel Fence
at
Phalaborwa
Municipal
Office
CIDB
GRADING
COMPULSORY CLARIFICATION
MEETING
DATE
TIME
VENUE
2CE or
Higher
31/01/2014
09h00
Activity Hall
COST
CLOSING
DATE
AND TIME
CONTACT
PERSON
R300
20/02/2014
Mr MA
PHOSA
(015) 780
6346
at 10h00
TRACKING
DOG:
Michael
Nkuna with
Baskat the
dog that will
be tracking
rhino
poachers in
the field.
PHALABORWA HERALD Friday January 24, 2014
ALGEMEEN
DANKBAAR: Dankbare ontvangers van hulp. Voor van links, Nico Kruger en Danica Swart. Agter, Jannie Meintjies, Christo
Adendorff, Frangipani Skool, Chrizelle Meintjies, Lonika Booysen, Frangipani Skool en Nkhesani Khosa, Nthabiseng Special
School.
Die gemeenskap word bedank
Aan die einde van verlede jaar
het Jannie Meintjies van Ilanga
Konstruksie n geselligheid aangebied
om aan almal wat betrokke was by die
Good Morning Angels Projek dankie
te sê.
Chrizelle Meintjies sê dat hulle dit
ten doel stel om elke tweede jaar ‘n
projek aan te pak om mense in nood
van die Phalaborwa omgewing deur
middel van Good Morning Angels by
te staan.
Die aand is bekend gemaak dat
‘n totale bedrag van R325 000
ingesamel is.
Die persone wat baat gevind het by
die projek het ook die aand bygewoon.
Hulle is Nico Kruger, Danica Swart,
Frangipani Skool vir Gestremdes en
Nthabiseng Special School.
Twee kerke, World Back to Jesus
en God’s Daily Blessing Ministry het
ook hulp ontvang.
Die borge wat met die groot projek
meegehelp het is: Charlie (Swimrite)
- Nico, Cheryl en Manager (Sefapane)
– Matrieks, Christina en Willem
den Heijer (Ruah bad produkte)
– matrieks, Nadine Adendorff en
Dorcus (Aberdine
Salon) – matrieks, Gene du Preez
en Karen van der Merwe (Edu
WE LOVE, CARE AND GET HAPPINESS
HOUSE 253 ZONE C
NAMAKGALE
P.O. BOX 2136
Phalaborwa
1390
Enquiries:
083 358 6856
076 361 7237
Activities:
- Breakfast
- Lunch
- Exercises
- Educational talk
- Art work
- Food Gardening
- Spiritual guidance
Open from
Monday to
Friday
Time: 7:00
until 16:00pm
Stand no:
253C
Namakgale
Centre) – Nthabiseng School, Ilse
en Jaco Klopper (Klere) – matrieks,
Jaco Gericke en lede van CPF
(Verbande en lede) – Nico, Karen
Benade (Playball) – Nico, Mariaan
en Erenst Breedt (Trampolien)- Nico,
Melissa en Ross (Renaissance Beauty
Salon) – matrieks, Patrick (Makoma
– koeldrank) – matrieks, Tiny (Tiny
Hair Salon) – matrieks, Tony en
Leone Cawood (Spur partytjie) –
Nthabiseng School, Piet en Adele
(Coastal) - kontant, Rupert Goss
(Cranetech) – kontant
Callie Burger (Burgess & Burger)
-kontant
5
6
GENERAL
PHALABORWA HERALD Friday January 24, 2014
Mine lends a (festive) hand
BA-PHALABORWA MUNICIPALITY
The children in Maphuta Malatji
Hospital received Christmas presents
from Palabora Copper in December.
Speaking on behalf of Palabora,
Alfred Ramoshaba, principal advisor
employee relations, said that the
visit was ‘a gesture to appreciate our
children, especially when in hospital.
As a company, we believe in making a
difference in people’s lives. It is also
important that we touch
the hearts of the children and bring
a smile especially during festive
season,’ said Ramoshaba.
He also said that these are the
children who will in future look
after us, who will grow up to become
professionals in the various fields
and further make a difference in our
society.
‘At Palabora, we encourage our
employees to also do more in their
communities and touch the hearts
of people in their communities,’
concluded Ramoshaba. The chief
executive officer of the hospital
Rebecca Peta thanked Palabora for
their continuous support during the
festive seasons.
‘It is a beautiful surprise for the
children who are sitting here today to
have the leaders of Palabora coming
down to the hospital and hand them
their Christmas presents. As the
hospital, we cherish and appreciate
the relationship that exists between
us and the company,’ said Peta. In
his vote of thanks Dr. Joshua Ajiwole
mentioned that the healing process is
very much depended on the love that
the patient receives from everybody
around them. ‘Healing does not
only happen because of medication
provided alone but the love that we
show to our children assists to hasten
the healing process,’ said Ajiwole.
Upon arrival, the PC team was
welcomed by songs of praise sung by
the hospital staff who showed to be
excited to have such visitors at their
midst.
The staff later dawned on their
Tsonga regalia and performed a
traditional dance until Ramoshaba
joined in to show his moves. Lira
KG Production Choir gave a suave
performance when they sang ‘Let it
shine’.
Also in attendance was the general
manager for human resources
Maboko Mahlaole, general manager
for
corporate
affairs
(acting)
Hulisani Nemaxwi, superintendent
communications Tshedi Motloi,
superintendent
stakeholder
engagement Ray Duba who also
directed the programme, pensions
officers Salma Malatji and Precious
Ndobe.
.
Beware of employment scammers
Ba-Phalaborwa municipality has
learnt with dismay of a job scam by
some criminals who masquerade as
representatives of the municipality.
Ba
Phalaborwa
Municipality
spokesperson, Jonas Mahesu said
criminals approach unsuspecting
desperate job seekers with promises
of employment in the municipality in
exchange for cash.
They demand an upfront fee from
the job seeker, either to be deposited
in a bank account or paid in cash.
The criminals also provide a
cell phone number which is either
switched off or ring unanswered.
‘We have put in place measures
to avoid leak of information about
applicants. We would like to set the
record straight. The Ba-Phalaborwa
municipality or any of its employees
or councilors will never demand any
fee or payment intended on securing
employment or even a tender in the
municipality,’ said Mahesu.
He further said that any individual
that make such assurance is doing it
illegally and must be reported to the
police immediately.
He also urged members of the
public and stakeholders to spread the
message.
Tweet your views on twitter
@looktzaneen
M&C SAATCHI ABEL 8481/E
GET
UP TO
50% OFF
A SELECTION OF OUR EXTENSIVE RANGE OF EXCLUSIVE SHOE BRANDS!
VERWOERD ROAD, PHALABORWA MALL, PHALABORWA, LIMPOPO.
23 JANUARY - 2 FEBRUARY 2014
PHALABORWA HERALD Friday January 24, 2014
SKOLE NUUS
Hoërskool Frans du Toit kan vanjaar met reg trots wees op uitstekende matriekuitslae. Die skool is aangewys as een van die
TOP 40-skole wat kwaliteitsonderrig lewer na aanleiding van kandidate wat geslaag het en wat universiteitstoelating verkry
het .
Fransies matriekuitslae
span die kroon
Hoërskool Frans du Toit kan
vanjaar met reg trots wees op
uitstekende matriekuitslae.
Die skool is aangewys as
een van die TOP 40-skole
wat
kwaliteitsonderrig
lewer
na aanleiding van kandidate
wat
geslaag
het
en
wat
universiteitstoelating verkry het .
Met die prestasies van leerders
soos Suné Scheppers met soveel as 8
onderskeidings, Carl Buitendach en
Carl Coetzee met 6 onderskeidings
elk, Leandri Bezuidenhout, Daniel
Klynsmith, Ndzalama Makhubele,
Motau
Selebale,
Khanyisile Ntimani
en Amu Shiseve met
4 elk en Ruan Els,
Tilana Locherenberg
en Agatha Mills met
3 elk en verskeie
leerders met twee
onderskeidings
elk en 26 met een
onderskeiding elk,
is dit duidelik dat
die skool in sy doel
van
akademiese
uitnemendheid
slaag.
The school can
be proud of its 96
subject distinctions.
Over and above
the
number
of
distinctions,
there
are
also
many
learners who can
be proud of results
showing excellent 6
(B-symbols) and 5
(C-symbols) counts
in their subjects.
One is once again
reassured by these
excellent grade 12
results achieved by
Frans du Toit High
School.
Hierdie skool van
uitnemendheid het
dit moontlik gemaak
vir 62 leerders om
te kwalifiseer om
‘n
graadkursus
van hul keuse aan
‘n universiteit te
kan volg, terwyl ‘n
verdere 79 kandidate
hulself
aan
‘n
tersiêre
inrigting
vir ‘n loopbaan kan
bekwaam.
This is proof of
dedicated educators
who do not spare
themselves when it
comes to hard work
and inspiring their
learners to give their utmost.
Vakgemiddeldes van 60 % plus
(soos behaal deur talle van die
vakke wat by ons plaaslike skool
aaangebied word) wat in ‘n eksterne
graad 12 eksamen behaal word, dui
op leerkragte wat as van die beste
in die provinsie gereken word.
Daar was opgewondenheid onder
leerders met uitslae wat hulle
verwagtinge oortref het en onder
die leerkragte was daar ‘n groot
dankbaarheid om te kon ervaar hoe
leerders hul beste in die afgelope
eksamens gegee het.
Die gemeenskap van Phalaborwa
kan met reg trots wees op sy kinders
en leerkragte.
Frans du Toit is indeed a school
where educators are determined
to do their utmost amongst a spirit
of doubt and uncertainties when it
comes to education in the media;
educators capable of inspiring
young adults to strive for the
ultimate to prove themselves in the
world out there.
7
8
CLASSIFIEDS
classified
0000
NOTICES
0007
EMPLOYMENT
LOOKING FOR WORK
Experience: Roading
transport 1,4months,
Ilanga Phalaborwa,
Phalaborwa Mall,
Nmakgale mall cleaner
6 months, domestic
worker 1 year
Contact 0791236521
CODED WELDER
ZV000468
NEEDED
Coded welder needed
LOOKING FOR WORK
at Burger & Burger on
Experience: Security
Phalabora Copper
Gaurd 2 years, General
mine. Must have valid
worker 2years,
red seal. Must be
Domestic work,
medically fit.
Catering, Drivers
Emial cv to:
license code 10.
5
kallieb@burgess-burect.co.za Domestic work 1 year
Persoonlik / Personal
ZV000459
Contact 0716214124
iNDEX
6
Kerkdienste
Church Services
7
Vakature
Employment
8
Betrekking gevra
Employment wanted
9
Geld / Money
10
Besigheid te koop
Business for sale
11
Besigheid te huur
Business for rent
VACANCY
Tshega Christian
Missions has an
opening for: PreSchool Manager.
Applicants
must
have
following
requirements:
SACE Registered,
ENGLISH
medium, Honors
Degree.
Valid
Certification must
be
presented.
Applications:
lacademy63@gmail.com
Fax: 086-231-7713
ZV000469
13
Bloemiste / Florist
14
Kwekery / Nursery
15
Akkommodasie
Accommodation
16
Prof. Dienste
Prof. Services
17
Dienste / Services
18
Vermaak
Entertainment
19
Troeteldiere / Pets
20
Vervoer / Transport
21
Vakansie Oorde
Holiday Resorts
22
Plase & Plotte
Farms &
Small Holdings
23
Eiendom te koop
Property for sale
24
Eiendom te huur
Property to rent
25
Te Huur / To Rent
26
Gevra / Wanted
28
Eiendom gevra
Property wanted
29
Motorfietse / Bikes
30
Lewende Hawe
Livestock
31
Allerlei / Random
33
Ruilhoekie
Exchange
34
Karavane
Caravans
35
Te Koop / For Sale
36
Verlore / Lost
DOMESTIC WORK
1year experience in
cleaning and ironing.
Contact Grace
0764417660
LOOKING FOR WORK
I am looking for a job. I
am 32 years old, i have
grade C for sercurity.
Experience in working
in a restaurant. i also
have 1 year experience
as a domestic/general
worker.
Phone 0848628989
ZV000458
SOEK WERK VIR
MAANDAG,
WOENSDAG EN
VRYDAG
Huisskoonmaak, kyk
na kinders, kook. Het
ervaring opgedoen by
gaste huis.
Kontak Maria by
0730245211
ZV000475
DOMESTIC WORK
6years experience in
cleaning, ironing and
household chores.
Contact Joyce
0736617245
ZV000494
LOOKING FOR WORK
Experience: Impala Inn
3 years, Domestic work
2 years, Shoprite
cleaner 2 years
Contact 0764980461
Marie Helm
Gesertifiseerde - Hipnoterapeut
(Nie-Medies)
YM008344
SKYLIGHTS
Cheap and easy way to
get more light into your
house. From R2200.
Dewald 0844-455-455
YM008347
GARDEN CLEANING
AND FENCING
SERVICES
Do you want to remove
and clear all unwanted
trees that are
damaging your house,
yard wall and
pavement? Clearing of
Game farms for better
viewing and bush
clearing for new
development. Rubble
and wastes removal.
We also offer fencing
services.
For best service call
Aubrey on
078-441-5391 or
072-476-1146.
ZV000470
LIMPOPO
FURNITURE
MOVERS
AND
TRAILERS RENTAL
082-575-7769
YM008341
CARPET CLEANING
SERVICES, LOUNGE
SUITES
THE RIGHT WAY. 1.
Pre-spray soap to
clean. 2. Defoamer
softner nutralizer. Soap
attracts dirt and gets
sticky "nutralize"
Contact Danie at
0846522258
0016
PROFESSIONAL
SERVICES
Fusion Business
Registrations.
Company registrations,
CIPC annual returns,
SARS Registrations
(Individual /Corporate),
APPROVED
BEE EME Certificates,
THATCH ROOFS,
UIF and Workmans
HARVEY ROOFS,
Compensations.
WOODEN DECKS,
Please email
WOODPLASTIC registrations@fusionbusiness.co.za.
DECKING & JUNGLE
Call Shane 082 389
GYMS. CALL WALT
2467
AT 082-872-5530
ZV000517
YM008328
LOOKING FOR WORK
Experience: Omega dry
cleaners 5 years, Press
in time laundry 1 year,
Domestic work 1 year,
Shoprite cleaner.
Contact 0789115349
ZV000466
ZV000450
KUMON
Supplementary maths
and english activities.
Give your child a
chance to develop his
/her full potential! No
more stress/anxiety
before tests!
Contact Karen 076 273
5499 for more
information.
ZV000453
PHALABORWA
KARATE KLUB
Karate klasse het op 16
/01/2014 begin.
Beginners welkom
vanaf 6jr tot 100jr oud.
Klasse by Selatiklub
(langs kingfisher skool)
Tye: Dinsdae en
Donderdae vanaf 5uur
tot 6uur. Enige navrae
skakel asb. Adri by 082
436 2300
Senseis - Kiewiet,
Annerietha en Adri
ZV000498
PLUMBING /
ELECTRICAL AND
MINOR BUILDING
20 years experience.
Contact Gerrit
0713890605
ZV000496
To place a classified ad:
Tel: 015 781 5484
Fax: 015 781 5752
classifieds@herald.co.za
GRASDAKKE
HARVEY DAKKE,
HOUT DEKKE,
HOUTPLASTIEK
DEKKE & KLIMRAME.
SKAKEL WALT BY
082-872-5530
YM008324
JOU BESIGHEID SE
BOEKE; KOPSEER
OF VREUGDE?
By Maritel doen ons:
•Boeke tot op finale
proef (bank, kleinkas,
debiteure, krediteure
en alle gepaardgaande
rekonsiliasie)
•Bestuurstate •BTW,
alle fasette (Boere wat
mark toe stuur baie
welkom) •U.I.F.
(Werkloosheids
versekering) •NS! Doen
ook Pastel opleiding
met `n verskil, prakties
by die werkplek. Groot
sukses!! Skakel nou vir
Marie by 072-409-7057
YM008322
Manor Valley Ice.
Wholesale
Ice
suppliers. Blocks
and Cubes. We
deliver.
Hein:
072-775-4649
Gert:
083-288-2908
YM008272
0020
TRANSPORT / TAXIS /
COURIERS
ZV000502
0023
PROPERTIES FOR
SALE
DVD SHOP
DVD shop for sale
R420 000
Contact Glenda
015-781-7177
ZV000461
Find us at our new
location 11 Naboom
St., Hyacynth
Properties, call office
015 781 2828/ o72 561
7066 or Musa 079 992
6139.
ZV000532
Flat For Sale
3bedroom, 1.5
bathroom, lounge
/dining room, kitchen,
secure complex, selling
at R400 000. Call Musa
079 992 6139/072 561
7066 or Office 015 781
2828
ZV000523
Flat for sale
2bedroom, kitchen,
lounge, 1bathroom.
Secure complex,
communal pool, selling
at R340 000.
Call Musa 079 992
6139/ 072 561 7066 or
Office 015 781 2828
ZV000522
Flat For Sale
2Bedrooms, kitchen,
lounge, 1.5 bathroom,
fully tiled, secure
complex R310 000
neg. Call Musa 079
992 6139/ 072 561
7066 or Hyacynth
Properties 015 781
2828
ZV000528
Flat For Sale
2bedrooms, kitchen,
lounge, 1.5 bathroom,
secure complex selling
at R320 000 neg. Call
Musa 079 992 6139/
072 561 7066 or
Hyacynth Properties
015 781 2828.
ZV000530
Flat For Sale
2bedrooms, kitchen,
lounge, 1.5bathroom,
neatly tiled, secure
complex selling at
R320 000. Call Musa
079 992 6139/ 072 561
7066 or Hyacynth
Properties 015 781
2828.
VERVOER &
VERPAK VAN
MEUBELS
SKAKEL
ZV000529
MELODY VIR
KWOTASIE
FOR SALE: R1,05 m
015-345-1192/
SPACIOUS HOME
084-627-0956/
WITH POTENTIAL
076-410-9503/
Entrance patio, lounge,
082-851-7139
dining room, study,
large kitchen and large
epos:
troktrek@mweb.co.za laundry and scullery, 3
bedrooms, 2
web:
www.steynbergmeubel bathrooms, double
garage, store room,
vervoer.com
swimming pool and
YM008325
LETABA
REKENMEESTERS
Finansiële State, alle
Belastingsopgawes,
Belastingadvies,
Boedelberedding,NCR
Registrasie,
Oprigting van BK`s,
T r u s t
e n
Maatskappye,
Debietorder Stelsel.
Boekhouding
en
Belasting
Hersiening.
Professionele
Rekenmeesters(SA).
Skakel Jaco De Wet
082-804-4158
of
015-307-6202/3
Strictly Cash Only
Deadline: Mondays @ 12:00
SHUTTLE/BUS
SERVICE
Every 1st and last
Satruday of the month.
From Phalaborwa,
Tzaneen to Pretoria
and O.R.Tambo as well
as town in beween and
back the same day.
Also Game Drive`s
Daily Kruger National
Park and Panarama
Route Day Drives.
Contact Koos at
0721280552 or
0766296771
ZV000430
MOBI PERSONAL
TRAINER AND PURE
ROMANCE
CONSULTANT
Female orientated to
empower, educate,
entertain. In the privacy
of your own home. No
equipment required 45
minute sessions
Contact: Annatjie de
Klerk 083 452 4486
ZV000467
Kontak jou plaaslike
Hipnoterapeut dadelik by
082 683 2835
PESTCONTROL
For
all
your
Pestcontrol
needs
and services.
Contact
Louis
071-603-3314
ZV000472
ZV000495
ZV000500
• Jy kan aan jouself bewys
dat jy ernstig is omdat jy
NOU kan optree
TEMANI POOL CARE
& MAINTENANCE
Repairs to pool
surface, cracks,
poolcrete and painting
with epoxy resin. Pools
canbe viewed at 56
Alwyn street, Johan
Maritz; 24 Bains
Crescent and Grey flats
pool, Phalaborwa.
Contact Andy Young
0828021941, Danie
Richards 0765740811,
Dewald Bodenstein
0829235040
0008
EMPLOYMENT
WANTED
LOOKING FOR WORK
Hansmerenky 13yr golf
course gardener.
Mogol club, golf bolling
green. Turftek 5yr
experience, Health and
safety certificate,
Mystic river garden
maintenance,
Hardekool
maintenance.
Contact Erick
0717080572
JA!!
ZV000499
12
Meubels / Furniture
• Is dit jou
Nuwejaarsvoorneme?
Painting of houses.
Building of lapas/repair.
Tiles. Removal of
garden rubbish. Cut
and removal of trees.
Build of braais/wall
/paving. Build of steel
garages.
Contact 078-019-9049
YM008496
0017
SERVICES
WIL JY
OPHOU ROOK?
PHALABORWA HERALD Friday January 24, 2014
YM008338
Mr Cool - On site
repairs.
Repairs: Fridges,
Freezers, Washing
Machines, Tumble
Dryers,
Dishwashers,
Stoves.
Airconditioner
sales & service.
087-751-2333
/
015-386-8735
YM008493
PABX Telephone
systems.
Transfer of PABX
systems, Transfer of
ext points and any
cabling, Network
cabling and points,
Premicells, Cost
management.
Quatations contact
Hendrie 082-534-3785
YM008481
lapa, corner stand
property
Contact Douw-Marie
Loxton 072 625 9115 at
Jen Tom Properties
Weeklikse Shuttle
Service beskikbaar.
ZV000515
Tzaneen
na
Gauteng en terug via
FOR
SALE:
R3,5
Polokwane. Ook OR
HANS MERENSKY
Tambo en Lanseria
ESTATE
Lughawe.
OVERLOOKING
Kontak
GOLF COURSE
081-557-2299
of
FAIRWAYS
Lounge, dining room, 3
epos:
bedrooms with build-in
bsorahshuttle@gmail.com
cupboards, 3 en-suite
vir
verdere
bathrooms, kitchen,
besonderhede.
YM008348
MEUBELVERVOER
Vervoer en verpak
van
meubels
landswyd sowel as
plaaslik.
Marlien
083-252-8928
YM008315
scullery and laundry,
double garage, lapa
with build-in braai,
swimming pool,
servants toilet and
shower, alarm system,
sprinkle irrigated and a
maintained
Contact Tommie
Marais 082 882 5447 at
Jen Tom Properties
ZV000511
FOR SALE: R1,4
PRICE REDUCED
SPACIOUS HOME
Spacious home
consisting of lounge,
diningroom, family
room, 4 bedrooms, 2½
bathrooms (1 en-suite),
spacious double room
kitchen, laundry,
swimming pool, fish
pond, patio at back
door, lapa with built-in
braai, alarm system
with monitor and 5
cameras outside,
double carport, 5000
liter water tank with
pressure pump,
automated irrigation
system
Contact Tommie
Marais 082 882 5447 at
Jen Tom Properties
ZV000516
WANTED:
PROPERTIES FOR
SALE AND RENTAL.
WE NEED THE
PROPERTIES
URGENTLY.
Contact Tommie
Marais 082 882 5447
OR Jenny Marais 082
878 6871 OR
Douw-Marie Loxton
072 625 9115 at Jen
Tom Properties
ZV000512
FOR SALE: R750 000
FOR THE BEGINNER
Lounge and dining
room, kitchen, 3
bedrooms, 1 ½
bathrooms, laundry,
lock up garage,
servants room
Contact Tommie
Marais 082 882 5447 at
Jen Tom Properties
ZV000514
Town House For Sale
3bedroom townhouse,
1.5bthrooms, combined
lounge and dinning
room, neat kitchen,
scullery, carport, close
to town and schools.
Selling Price
R560.000.Call Musa
079 992 6139/ 072 561
7066 or Hyacynth
Properties 015 781
2828
ZV000527
Property Wanted For
Sale and Rental
Property for sale
wanted up to
R900.000. Call Musa
079 992 6139/ 072 561
7066 or Hyacynth
Properties 015 781
2828.
Urgently looking for
rentals from R3000 to
R8000, Call Musa 079
992 6139/ 072 561
7066 or Hyacynth
Properties 015 781
2828
ZV000533
FOR SALE: R 825 000
THE PERFECT
FAMILY HOME
Lounge, Dining room,
Study, 3 Bedrooms, 1
bathroom, Kitchen,
Laundry, Garage,
Patio, Swimming pool,
Servants room with
toilet and shower,
Alarm system with
monitor, camera and
censors, Electric motor
gate, Electrical facilities
are fitted to have a
generator connected,
5000 lt water tank with
pressure pump.
Contact Douw-Marie
Loxton 072 625 9115 at
Jen Tom Properties
ZV000513
PLOT FOR SALE
23,8ha Plot Grietjie
Nature Reserve for
only R880 000
Contact Glenda at
015-781-7177
ZV000462
PHALABORWA HERALD Friday January 24, 2014
SKOLENUUS
9
classif ied
Strictly Cash Only
Deadline: Mondays @ 12:00
NUWE GRAAD 1’S: Rooiskool verwelkom 2014 se nuwe Gr 1 leerlinge. ‘Ons weet dat julle sommer
baie gelukkig sal wees hier by ons’.
House for sale(
Namakgale)
Tastefull recently
renovated 3 bedroom,
2.5 bathroom, lounge
kitchen, neatly tiled,
garden, garage for sale
at R440 000. Call Musa
079 992 6139/ 072 561
7066 or Hyacynth
Properties 015 781
2828
ZV000531
House For Sale
3bedroom,
1.5bathroom, kitchen,
dinning room, lounge,
study, 1 lock up
garage, outside room
and toilet. Selling price
R620 000.Call Musa
079 992 6139/ 072 561
7066 or Hyacynth
Properties 015 781
2828.
ZV000526
NUWE GESIGGIES: Die Groenskool op Phalaborwa spog met meer as 90 nuwe gr1 leerders
House For Sale
3bedroom,
2bathrooms, open plan
kitchen, pantry,
scullery, dinning room,
lounge/tv room,
jaccuzzi, carport,
outside flatlet with
2bedrooms, tv room,
kitchen, 1.5bathroom,
carport, palisade fence,
close to town,all
schools and college.
Selling price R840 000.
Call Musa 079 992
6139/072 561 7066 or
Hyacynth Properties
015 781 2828.
ZV000521
PICKING OUT
PERFORMANCE
We make a point of recognising success.
ENGINEERING TECHICIAN, SUPERVISOR: PLANT
TECHNICIANS (PLANT), KUMBA IRON ORE, SISHEN MINE,
NORTHERN CAPE
BAND 6
Kumba Iron Ore is a world leader in the mining and supply of the highest quality iron
ore to the global steel industry. With haematite reserves of more than a billion tonnes,
we’re a growing South African company and the fourth largest supplier of seaborne
iron ore in the world. A part of Anglo American, we are helping to build the leading
global mining company.
This role will see you be responsible for managing the Plant Technicians, which will
include identifying and implementing improvement projects to reduce trade costs and
increase production, as well as compiling the operations- and manpower budget.
Developing and managing manpower as well as liaising with contractors, suppliers and
other heads are further key role focuses.
To be successful, you will need an NDip/BTech Engineering (Mechanical/Electrical)
qualification, and some 4-6 years’ relevant experience as a technician, foreman or in
a related field (preferably in the plant). Computer literacy is a prerequisite, along with
Scada and PLC knowledge and a valid driver’s licence. Technical expertise and good
communication skills will stand you in good stead, and you will need strong leadership
skills.
Ref: S707912
Incomplete applications and applications without valid copies of qualifications and/
or licences attached as indicated in the job requirements for this role will not be
considered. Preference will be given to applicants from the designated groups defined
in terms of the company’s Employment Equity policy.
See your career dreams grow at Kumba Iron Ore Ltd. Apply today by visiting
www.angloamerican.com/careers Follow the links to Careers/Current Vacancies,
enter the above reference number/job title and continue. Closing date: 31 January 2014
All applicants are thanked for their interest. If you do not receive feedback from us
within 6 weeks of the closing date, please consider your application unsuccessful.
Communication will be with short-listed candidates only.
www.humanjobs.co.za
Human Communications 105564
House For Sale
4bedroom, open plan
kitchen,
2bathrooms,Lounge,
Dining room,
Bar,laundry room,
swimming pool, Carport
enough to park 5 cars,
servant quarters,
selling at R1 200 000.
Call Musa 079 992
6139/ 072 561 7066 or
Office 015 781 2828
ZV000524
Priced To Sell
4bedroom, neat
wooden kitchen,
pantry, 2bathrooms,
dinning room, tv/family
room, spacious lounge,
3lock up garages,
swimming pool, neat
garden, palisade fence,
selling at R850 000.
Call 079 992 6139/ 072
561 7066 or Office 015
781 2828
ZV000525
0024
PROPERTIES TO LET
To place a classified ad:
Tel: 015 781 5484 or Fax: 015 781 5752
classifieds@herald.co.za
Rental Available
3 bedroom, 1.5
bathroom, neat wooden
kitchen, lounge/dinning,
fully tiled, flat with 1
bedroom, shower,
toilet, laundry room, I
lock up garage,
Carport, neat garden
available for rent on the
1st of Februaury 2104
@R7000pm.
Call Musa 079 992
6139/ 072 561 7066 or
Hyacynth Properties
015 781 2828.
ZV000520
TE HUUR
1 Slaapkamer woonstel
te huur, water en ligte
ingesluit en vol DSTV
paket beskikbaar.
R4000
onderhandelbaar.
Kontak Barend 083 956
0714
ZV000544
TO LET: R4500.00
SPACIOUS 2
BEDROOM FLAT: NO
KIDS & NO ANIMALS
Lounge, Kitchen, 2
bedroom, bathroom,
veranda, carport,
Pre-paid meter.
Contact Jenny Marais
082 878 6871 at Jen
Tom Properties
ZV000506
TO LET: R6600
FAMILY HOME
Lounge, Dining room,
Study, 3 Bedrooms, 1
bathroom, Kitchen,
Laundry, Garage,
Patio, Swimming pool,
Servants room with
toilet and shower,
Alarm system with
monitor, camera and
censors, Electric motor
gate, Electrical facilities
are fitted to have a
generator connected,
5000 lt water tank with
pressure pump.
Contact Douw-Marie
Loxton 072 625 9115 at
Jen Tom Properties
ZV000507
TO LET: R7000
SPACIOUS HOME
House with lounge and
dining room, 3
bedrooms and study
OR 4th bedroom,
bathroom and separate
toilet, kitchen, laundry,
swimming pool, lock up
garage, alarm system
with sensors and
monitor
Contact Jenny Marais
082 878 6871 at Jen
Tom Properties
ZV000508
GARDEN FLAT TO
RENT
Ideal for bachelors,
sitting room,
kitchenette, one
bedroom, shower &
toilet, carport & aircon seperate from the main
house. Rent: R3000
incl W&L
Contact 0729389306
ZV000501
NEWLY BUILT
SELFSTORAGES
WITH SECURITY
TO LET IN
TZANEEN AREA.
9, 18 and 32sq.m.
from R250, R500
and R1000 p.m.
plus vat.
Contact
083-265-3129
/
083-451-9557
TO LET: R8500 FOR
THE EXTENDED
FAMILY
House with very large
lounge, tv room, dining
room with open plan
kitchen and large
pantry, 4 bedrooms (3
bedrooms en-suite), 3
bathrooms and
separate toilet, sewing
room OR 5th bedroom,
laundry, linen room,
lock up garage for 4
vehicles, servants room
and bathroom, outside
store room
Contact Jenny Marais
082 878 6871 at Jen
Tom Properties
ZV000510
TO LET: SELF LOCK
STORAGE
AVAILABLE IN
SECURED AREA
Contact Tommie
Marais 082 882 5447 at
Jen Tom Properties
TO LET: R8500 HOME
WITH INDIGINES
GARDEN
House with open plan
lounge - dining room
and kitchen, pantry, 4
bedrooms and study on
loft, 3 bathrooms, high
walls around property
Contact Tommie
Marais 082 882 5447 at
Jen Tom Properties
ZV000505
ZV000509
YM008446
TO RENT
Available 1 February
2014. 3 Bedroom,
lounge, dining room, 2
bathrooms, prepaid
meter, fully tiled, split
units, motorised gate,
shady garden with
boma, garden service
included, irregation, no
dogs. R7000 pm, same
deposito.
Call 0731439649
Almost New
Yamaha Mio,
Motorfiets R10.000.
Robin EC 17 Striker
Selfaangedrewe
Grassnyer
R5000.
Butchery as running
concern.
Skakel
Jaco
082-804-4158
YM008505
ZV000519
0026
WANTED
WANTED
Victorian ball and claw
bath, any condition.
Contact Gerrit
015-781-2124 or
071-389-0605
ZV000497
0030
LIVESTOCK
Livestock for sale.
Chickens.
Australorp Cock plus 4
Hens R350.00.
Australorp Haan plus 4
Henne R350.00.
Phone John:
015-307-4479 or los
boodskap by
082-440-2033
YM008478
TZANEEN:
Sheep and Goats for
sale from R1000.00 R1850.00 Incubators
/Hatchers from
R4000.00. Makoue
R300 pair.
Jaco 082-804-4158
R100
The ad
will
appear in
the Letaba
Herald
with a
block and
logo or colour
background.
YM008337
0035
FOR SALE
3 x 2009 Yamaha AG
100 Motorbike for sale R7000.00 each. 1 x
2009 Yamaha AG 200 R12000.00.
Call 083-457-8832
YM008485
MANGO AND
PALM TREES FOR
SALE
Grafted at R25 and
Palms from R10 5L
bag.QUADS
FOR
HIRE R300per hour
plus R150 lifting.
Doug 083-453-2228.
Sunland
Nursery.
ACCOMMODATION
available
AT
WORLDS BIGGEST
BAOBAB. 5 Chalets
ensuite. R300 p/p.
Contractors Wendy
houses/caravans
etc.
R100
p/p.
Heather
082-413-2228
R75
The ad
will appear
in the
Letaba,
Phalaborwa
and
Hoedspruit
Herald
with a block
around.
YM008332
TE KOOP
Gypsey 3B Karavaan
1981, baie goeie
toestand met al sy
tente en extras. Prys
R22000›D›D›D 000
onderhandelbaar.
Kontak 073 477 9046
ZV000518
INSTANT LAWN
LM & COASTAL
BUFFALO (SWAZI)
AND ST AUGUSTINE
GRASS @ R25 per
sq.m. Contact
073-548-3684
YM008319
Dressed farm fresh
chickens.
R28/kg while stocks
last. Free delivery for
any order of 10 or
more. Mon, Wed or
Friday.
Andrew
084-687-5299
YM008448
R50
The ad will
appear in
the Letaba,
Phalaborwa
and
Mopani
Herald
10
PROMOTION
PHALABORWA HERALD Friday January 24, 2014
New Stock
coming soon!
R135 000
2009 Hyundai Tucson 2.0 GLS
R179 000
R59 000
2014 Chana 1300 P/U NEW
R159
R105000
000
R298 000
2011 Mercedes C180 BE Classic
A/T Navigation 47 269km
R115 000
2008 Nissan Qashqai 2.0 DCi
Accenta
2012 Hyundai i10 1.1 GLS Motion
2012 Nissan Micra 1.2 Accenta 5 DR
R139 000
R125 000
R154 000
2010 Opel Corsa 1.4 Essentia 5DR
2012 Hyundai i20 1.4 Fluid
Uys de Villiers 078-472-3187
Cliff Raphala 072-327-7310
Kevin Zwane 073-689-6958
Pollie Smit 083 463 3531
Lisbeth Lamola 076-385-4969
2011 Chevrolet Cruz 1.6 LS
R157 000
2011 Hyundai i30
60 000 km
R95 000
2009 Ford Focus 2.0 TDCi
R99 500
2012 Chevrolet Spark 1.2L 5D
Hyundai Tzaneen
Tel: (015) 307 3179/3172
Fax: 086 691 9218
www.hyundai-tzaneen.co.za
Hyundai Tzaneen
20 Skirving Street Tzaneen
Nick Madzivanzira
072-368-4880
Albertina Kapa
071-384-2400
Patrick Phaladi
073-351-0007
Tel: 015 307 1239/3441
Marius Atkins
083-755-1234
PHALABORWA HERALD Friday January 24, 2014
Phala rugby op dreef
Phalaborwa rugby is goed
op dreef en die eerste week het
goed afgeloop met ‘n gemiddeld
van 22 spelers wat die oefeninge
bygewoon het.
Hulle kort nog spelers om 3
spanne in te skryf, hoe gouer jy
gaan oefen hoe beter vir jou.
Daar heers ‘n baie goeie gees
tussen die afrigter en spelers soos
wat hul met die oefen sessies
werk.
Gaan kyk vir jou self, daar is
‘n groot dryf om hierdie jaar ‘n
groot seisoen te maak.
Hulle is bevooreg om met so
‘n goeie afrigtings span te kan
spog, hul het ook self groot rugby
gespeel om hul kennis van die
spel oor te dra na die spelers.
Hulle oefen Maandae, Dinsdae
en Donderdae op Impala Park,
daar word vanaf 18:00 bal geskop
maar die oefeninge begin stiptelik
om 18:30.
Hulle is bevoorreg om Louis
Peens by te kry om te help met
die afrigting van die agterlyne.
Indien daar enige navrae is
skakel Cassie Strydom 082 821
7643
SPORT NUUS
11
LEGALS
Plant trees
Happiness tips
Plant hope
Avoid credit cards. Pay
cash for a
purchase,
you’ll
spend less,
feeling the
bills
Switch off your geyser
between 5pm and 9pm.
Here’s why:
The reason we ask you to switch off your geyser between
5pm and 9pm, is that the country uses more electricity
during this time and supply is under severe pressure.
Switching off your geyser helps free up power for other
things and relieves the pressure on the grid.
Here’s an interesting fact, the huge demand for energy
during the evening between 5pm and 9pm is the equivalent
of one power station. There is an estimated 5,4 million
electric geysers in homes across South Africa.
Switch off your geyser every day between 5pm and 9pm,
and help us beat the peak to keep South Africa powered up.
For more information visit www.eskom.co.za/idm
Eskom Holdings SOC Limited Reg No 2002/015527/06
Mohlaleng_1739_E1
AUCTION
IN THE MAGISTRATES COURT FOR THE DISTRICT
OF GROBLERSDAL HELD AT GROBLERSDAL. In the
matter between: Case no: 618/2013. CLIVE ROLAND
WIGGILL N.O., 1ST EXECUTION CREDITOR. ELSIE
MARIA WIGGILL N.O., 2ND EXECUTION CREDITOR.
NICOLAAS WILLEM LIGTHELM N.O., 3RD
EXECUTION CREDITOR and MOGALAKWENA
WILDSBOERDERTY EXECUTION DEBTOR.
PURSUANT to a judgement by the magistrate
GROBLERSDAL granted on 05 SEPTEMBER 2013 the
under mentioned goods will be sold at 09h00 on 01
MARCH 2014 by public auction to be held at THE
SHERIFF'S STORE, 13 NABOOM STREET,
PHALABORWA, by the sheriff for the Magistrates Court
to the highest bidder for cash, namely: 1 X NISSAN
FORKLIFT 2.5 TON.
1. This sale is a sale in execution pursuant to a judgment
obtained in the above honourable Court.
2. The rules of the auction is available 24 hours prior to
the auction at the Magistrate PHALABORWA Office at
13 NABOOM STREET, PHALABORWA.
3. Registration as a buyer is a pre-requisite subject to a
specific condition, inter alia.
4. Directive of the Consumer Protection Act 68 of 2008;
(Url http://www.info.gov.za/view/downloadfileaction?id99961)
5. FICA legislation in respect of proof of identify and
address particulars, payment of registration deposit of
R500.00 in cash.
6. The office of the Sheriff wil conduct the sale with the
auctioneers being A. SMITH.
7. Goods will be sold for cash only to the highest bidder
or sold subject to confirmation as per the Consumer
Protection Act upon instructions from the execution
creditor.
SIGNED at TZANEEN on the 14th day of JANUARY
2014. (sgd) S J VAN RENSBURG. ATTORNEYS FOR
E X E C U T I O N C R E D I TO R . S T E P H A N VA N
RENSBURG ATTORNEYS, RENCOLE RIDGE
BUILDING, 11 LOOP STREET. P O BOX 720,
TZANEEN. Tel: 015307-4458. Fax: 015-307 1253.
Email: invorderings@vanrensburgprok.co.za. Ref:
WB0031 / ar / SJVR
APPLICATION FOR WRITTEN CONSENT IN TERM OF
CLAUSE 23.1(a) OF THE BA-PHALABORWA LANDUSE SCHEME 2008 FOR: USE OF BUILDINGS FOR
MORE THAN ONE PURPOSE ON 13 PRESIDENT VAN
RENSBURG STREET, ERF 1051.
It is hereby notified that application has been made in
terms of clause 23.1(a) of the Ba-Phalaborwa land use
scheme, 2008 by Alda Schaap for the use of Erf 1051 at
13 President Van Rensburg Street, Phalaborwa for more
than one purpose. Applicant contact details: Alda
Achaap, 13 President Van Rensburg Street,
Phalaborwa, Cell 0836491271. Date of first notice 24
January 2014.
PHALABORWA WYSIGINGSKEMA 32
Ek, Theo Kotze, synde die gemagtigde agent van die
eienaar van ondergemelde eiendomme, gee hiermee
ingevolge artikel 56(1)(b)(i) van die Ordonnansie op
Dorpsbeplanning en Dorpe (Ordonnansie 15 van 1986),
kennis dat ek aansoek gedoen het by die BaPhalaborwa munsipaliteit vir die hersonering van
Gedeeltes 34, 35, 42 45, 55, 58, 63 66, 68, 69 van Erf
1013 Namakgale-C vanaf “Residensieel 1” na
“Residensieel 3”. Voorts doen ek ook aansoek in terme
van Klousule 21 van die Phalaborwa
Grongebruikbestuurskema 2008 vir die verslapping van
die toegelate digtheid op voormelde erwe na 65
eenhede per hektaar. Besonderhede van die aansoeke
lê terinsae gedurende gewone kantoor ure by die
kantoor van die Hoof stadsbeplanner, Munisipale gebou,
Nelson Mandela weg, Phalaborwa, vir 'n tydperk van 28
dae vanaf 17 Januarie 2014. Besware teen of vertoë ten
opsigte van die aansoeke moet binne 'n tydperk van 28
dae vanaf 17 Januarie 2014 skriftelik by of tot die Hoof
Stadsbeplanner (Mnr. J. Behrens), by bovermelde adres
of by Privaatsak x01020, Phalaborwa 1390 ingedien of
gerig word. Agent:Developlan, Posbus 1883,
Polokwane, 0700, Tel: 015-291 4177, Faks: 086 218
3267.
NOTICE OF SALE IN EXECUTION
IN THE NORTH GAUTENG HIGH COURT, PRETORIA
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA. CASE NO:
28448/2011 In the matter between: VOLTEX (PTY) LTD
t/a VOLTEX T & D JOHANNESBURG, PLAINTIFF and
TIYANI SLINGS MABUNDA ID NO. 7101265314087,
DEFENDANT IN PURSUANCE of a judgment granted
on 29 NOVEMBER 2011 in the High Court of South
Africa the goods listed hereunder will be sold in
execution by the Sheriff, GIYANI TEL: 015 781 1794 on
6 FEBRUARY 2014 at 13h00 in front of the sheriff's
store: LIMDEV (NPDC) BUILDING, MAIN ROAD,
GIYANI to the highest bidder: 2x LG SAMSUNG
COMPUTERS, 3x OFFICE TABLES, 5x OFFICE
CHAIRS, 1x HP PRINTER, 1x LG COMPUTER.
CONDITIONS: CASH/BANK GUARANTEED
CHEQUE. DATED AT PRETORIA ON THIS THE 7TH
day of JANUARY 2014. HACK STUPEL & ROSS
ATTORNEYS FOR PLAINTIFF, 2ND FLOOR,
STANDARD BANK CHAMBERS, CHURCH SQUARE,
PRETORIA, REF: MR FRANCES/EB.VS9744, TEL:
(012) 325 4185, PO BOX 2000, PRETORIA, 0001
Sport
herald.co.za
24 Hardekool Street • Phalaborwa
Friday January 24, 2014
OOPGESTOOT: Die nuwe langer skietbaan in wording met die
oopstoot van die terrein.
NUWE OMHEINING: Nuwe
omheining word by die nuwe
langer skietbaan opgerig
Jagters kry nuwe skietbaan
Gedurende 2013 is die Mopani tak
van die SAJWV in kennis gestel dat die
5 Verkenningskommando Skietbaan nie
meer beskikbaar is vir die Mopani tak se
gebruik nie.
Die Mopani tak benodig ‘n 300 meter
skietbaan om die langer afstand SAJWV
tabelle te beoefen. Die Phalaborwa
Skietbaan se langste baan is slegs 100 meter.
Die wiele is aan die rol gesit en Foskor
het die grond beskikbaar gestel om die 100
meter baan te verleng na 300 meter.
Die uitleg van die nuwe baan is reeds
goedgekeur en in Desember 2013 het Daan
Smit (Daan en Zena) die opmeterswerk
afgehandel. LA Crushers het ingespring
en het die ontbossing vir die nuwe
baan afgehandel. LAC het ook ‘n nuwe
toegangsroete oopgemaak aangesien die
huidige toegangsroete nie meer beskikbaar
sal wees as die konstruksie van die nuwe
baan voltooi is nie.
‘n Nuwe grensdraad is benodig en Harrop
Fencing het nie net die materiaal voorsien
nie, maar ook die arbeid om die taak te
verrig. Burgess en Burger het die die staal
voorsien en ook die fabrikasie van die nuwe
afdak vir die 300 meter skietpunt behartig.
Cranetech het ook bygedra en die IBR
plate vir die dak verskaf. Die fabrikasie van
die raamwerk is reeds voltooi en afgelewer
vir oprigting.
Die konstruksie van die nuwe baan is nog
nie afgehandel nie en die skuts word gevra
om geduldig te wees.
In die volgende paar weke moet die sywalle en die siviele konstruksie voltooi word
voordat die langer baan ingebruik gestel
kan word.
Terseldertyd
is
die
Praktiese
Pistoolskietklub besig om addisionele
kort bane te bou. Dit is met die oog op
die Nasionale Praktiese Pistoolskiet
kampioenskappe wat in April 2014 in
Phalaborwa aangebied gaan word.
Al die nuwe fasilitieite sal ook beskikbaar
wees vir die algemene publiek se gebruik
Hannes Smit (Ripshot), die Praktiese
Pistoolskietklub en die Mopani tak
(SAJWV) bedank al die borge wat help om
die nuwe fasilitiete daar te stel.